ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 27, 2019

Net 18 munisipaliteite funksioneel

Die Ouditeur-Generaal, Kimi Makwetu, het die vinger op die groot seerplek gelê in die ekonomie van die land.  In sy nuutste verslag toon hy dat politici en amptenary sy kantoor…

Ramaphosa bevestig grond diefstal is beleid

In repliek op vrae van die EFF het die ANC se president, Cyril Ramaphosa, bevestig dat die sosiale “siekte” van die land nie opgelos sal word sonder om die grondkwessie…

Dertig munisipaliteite in “salaris nood”

Dit blyk dat dertig munisipaliteite nie genoeg fondse het om salarisse aan die einde van Junie te betaal aan hul werkers nie.  Dit veroorsaak dat mediese fonds, pensioen bydraes en…

TLU SA besoek Israel oor landbou-tegnologie

Te midde van die vierde Industriële Rewolusie wat voortsnel en vir niemand wag nie, woon TLU SA vandeesweek ‘n omvangryke Landbou-tegnologie Konferensie in Israel by. “Die omstandighede in Israel het…

Vasbyt begin!

Vasbyt reëls vir Vryburger Kinderfonds 1        Hiermee kondig Die Vryburger aan dat ’n Vasbyt vir die Kinderfonds gehou word vanaf Vrydag 28 Junie tot Dinsdag 2 Julie 2019 Lesers kan…

Ierse premier weier EU pos

Die Eerste Minister van Ierland, Leo Varadkar, het Woensdag bekend gemaak dat hy nie beskikbaar is om ’n top betrekking in die Europese Unie te beklee nie. Die premier het…

Hong Kong aktiviste vra G20 hulp

Honderde aktiviste in Hong Kong het met plakkate en baniere in ’n optog beweeg na die buitelandse konsulate en ’n beroep gedoen op die G20 lande om die Hong Kong…

Denemarke kry linkse koalisie regering

Denemarke het Woensdag die derde Skandinawiese land geword wat ’n linkse regering gekry het, en die land het ooreenkomste met ’n aantal kleiner partye aangegaan om ’n koalisie te vorm….

Turkye koop Russiese lugafweer stelsel

Te midde van waarskuwings deur die VSA om nie voort te gaan met die aankopop van die Russiese S-400 afweer stelsel, het die land te president gesê die transaksie gaan…

Kokaïen koning ontsnap uit tronk

Die berugte Italiaanse dwelmbaas wat sedert 2017 in ’n tronk in Uruguay aangehou word, het gedurende die nag ontsnap voor hy oorgeplaas moes word na Italië. Die Minister van Binnelandse…

Meksiko ontplooi duisende troepe op grens

Meksiko het sowat 15,000 troepe van sy Nasionale Weermag in die noorde van die land ontplooi om die vloei van onwettige immigrante na die VSA te ontmoedig. Onwettige immigrante uit…

VSA Ekonomiese Vredesplan vir Midde-Ooste

Die eerste fase van President Donald Trump se ekonomiese vredesplan van $50 miljard vir die Midde-Ooste is die week van stapel gestuur met ’n konferensie wat deur die Wit Huis…

rolex replicas for sale