ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 26, 2019

Perspektief: Een volk, twee strome

Een volk, twee strome is ons tragiese werklikheid Die reaksie op die die staatsrede is veelseggend, veral aangesien daar absoluut niks nuut in die president se toespraak aangekondig is nie…

Ware geloof (4).

Verlede keer het ons gehoor dat ons in die Apostoliese Geloofsbelydenis ‘n kort en bondige samevatting van die inhoud van ‘n ware geloof vind. Die Belydenis begin met: ek glo…

Ek kan nie wag nie!

Die aankondiging dat Die Vryburger Kinderfonds in samewerking met ons geliefde eie koerant met ’n Vasbyt gaan begin, is ’n wonderlike vooruitsig en ’n pragtige gedagte waarmee ek die bestuur…

Hoe stop jy die eksodus?

Die regering wil graag ʼn Nasionale Gesondheid-program daar stel sodat die hele bevolking van Suid Afrika, toegang tot gratis mediese sorg kan kry.  Die realiteit spreek egter boekdele. Na ‘n…

Die Vreemde Uittog van SA base

Dit blyk dat daar ʼn nuwe siekte in Suid Afrika is, naamlik uittrede of bedanking. Hoogbesoldigde amptenare “tree” nou onverwags uit en parlementslede staan voor in die tou.   Die lys…

Denel betaal werkers net deel salaris

Die staat se maatskappy Denel, wat wêreldberoemd geword het vir sy vervaardiging van puik militêre toerusting, is soos al die ander staats maatskappye, om die rand van die afgrond. ’n…

Minister Pompeo besoek Midde-Ooste

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het in Saoedi Arabië aangekom om die krisis met Iran te bespreek. Die minister beoog om samesprekings te voer met die welgestelde…

Russiese militêre vliegtuig in Venezuela

’n Russiese militêre vliegtuig het in Venezuela se hoof lughawe geland en is geïdentifiseer as dieselfde vliegtuig wat voorheen ’n 100 Russiese soldate na die land geneem het. ’n Vliegtuig…

Meksiko slaan toe op dwelmbase

Woonhuise met swembaddens en toegerus met ontsnap tonnels, ’n landgoed wat omring is met hektare landerye en luukse wooneenhede met ’n geskiedenis van meisies daarin is alles deel van ’n…

Tsjeggië kiesers eis premier se kop

Die Tsjeggiese  kiesers het in hulle duisende met ’n massa optog die bedanking van die Eerste Minister, Andrej Babis geëis. Babis word daarvan beskuldig dat hy betrokke is by ’n…

Palestyne verwerp VSA plan

   Die Amerikaanse Wit Huis het ’n ekonomiese ontwikkelingsplan bekendgemaak ten bedrae van $50 miljard ten bate van die Midde Oosterse lande. Die doel is om die Palestyne en hulle…

Miljardêr wil nasionaliste beveg

Die George Soros Stigting maak glo gered om ’n geveg te begin teen “haat” en die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AFD) wat sterk verteenwoordig word in die oostelike streek van…

Noord Korea finansieel geknel

Om die sanksies teen Noord-Korea op te hef, sal alleen nie voldoende wees om die sukkelende kommunistiese staat weer ekonomies reg te ruk nie. Die Sjinese president, Xi Jinpimg het…

rolex replicas for sale