ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 25, 2019

As ons Vasbyt!

Vanaf Donderdag gaan Die Vryburger se lesers geleentheid kry om deel te neem aan die Vasbyt fondsinsameling ten bate van die Kinderfonds waarmee ons volk se nood verlig kan word….

Gevegte in ANC geledere

Dit blyk dat die broeiende onrus in die binnekringe van die ANC besig is om toe te neem.  Ramaphosa se sogenaamde toespraak aan die nasie het selfs tot kritiek van…

Uitstaande Eskom rekeninge

Terwyl Eskom in finansiële moeilikheid is en kort-kort deur die staat uitgehelp moet word met nog lenings p om aan die gang te bly is uitstaande elektrisiteits rekenings besig om…

Die R500 duisend spook nog altyd

Die Bosasa inbetaling op die rekening van president Ramaphosa wil maar nie tot rus kom nie, en die R500,000 spook nog te veel by verskeie persone. Die omstrede Openbare Beskermer,…

SABC vra al weer geld

Die bankrot SABC het weer ’n versoek tot die regering gerig om waarborge te gee aan bankiers vir R3,2 miljard om sy verpligtinge na te kom. Sowat R1,3 is glo…

Turkse president verloor Istanboel

President Tayyip Erdogan van Turkye het na 16 jaar in die regering stoel, sy belangrikste geboed verloor toe die 10 miljoen kiesers se meerderheid teen hom gestem het. Die afgelope naweek…

Sjina benodig miljarde vir opruiming

Sjina benodig minstens $440 miljard oor die volgende drie jaar om dorpe se water en sanitasie te verbeter en die lugbesoedeling te verminder. Die lugbesoedeling in stedelike gebied is die…

Georgië in opstand teen Russe

Derduisende inwoners van Geeorgie het in die land se hoofstad vir ’n derde keer die strate ingevaar op ’n anti-Russiese optog nadat ’n parlementslid van Rusland die land besoek het….

Brexit op 31 Oktober nie moontlik

Die goewerneur van die Bank van Engeland, Mark Carney, het die moontlikheid verwerp dat ’n volgende Eerste Minister van Brittanje op 31 Oktober as lid, uit die Europese Unie sal…

EU finaliseer top poste hierdie week

Die Europese Unie wil gedurende die week tot 30 Junie poog om ’n ooreenkoms te bereik wie van die lede in welke pos aangestel moet word. Die verskillende senior poste…

Demokrate vrees oorlog met Iran

Die speaker van die VSA se Huis van Verteenwoordigers, Nancy Pelosi, het ’n dringende beroep gedoen op die Verenigde State om die spanning met Iran te verminder. Parlementslede het kort…

Meksiko skep werk met boom aanplantings

Miljoene nuwe boompies gaan binnekort geplant word in El Salvador met ’n werkskepping program wat deur die regering van Meksiko geïnisieer is. Meksiko wil met die projek die minder gegoede…

rolex replicas for sale