ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 24, 2019

Wildtuin personeel staak (weer)

Die eens beroemde Nasionale Kruger Wildtuin se personeel staak en besoekers aan die gewilde oord is gevra om geduldig te wees by hul aankoms en verblyf  aangesien sekere lede van…

Motor kapers hou hiervan

In ‘n verslag deur C-Track, ‘n verskaffer van voertuig opsporings stelsels, is die volgende voertuie die belangrikste teiken van motor kapers.  Volkswagens bly steeds nommer een op die lys, gevolg…

Eskom en Ramaphosa se beloftes

Tydens sy toespraak voor die “nasie” het die ANC president gesê dat Eskom nie tot niet kan gaan nie en dat die staat sal toesien dat daar genoeg fondse is…

Die Vryburger hou Vasbyt

Die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds het besluit om ’n eerste poging aan te wend met ’n Vasbyt, waar lesers aangemoedig word om ’n finansiële bydrae te maak tot die…

Motor rubriek – Ford Everest 3.2 TDCI XLT

Sedert die verskyning van die vorige generasie Ford Everest op ons land se paaie, was dit een van my persoonlike gunstelinge. Die nuutste weergawe is ‘n voertuig wat, soos die…

Een dag in Tembisa hospitaal

Die vreemde maniere van verpleeg word glo in Tembisa hospitaal toegepas, maar of alles elke dag goed verloop, bly ’n onbeantwoorde saak. Op die sosiale netwerk gons dit en die…

VSA slaan Iran met kuber aanval

Terwyl die wêreld asem ophou vir ’n moontlike oorlog tussen die VSA en Iran nadat ’n duur en gesofistikeerde Hawk hommeltuig deur Iran afgeskiet is, het die VSA eerder ’n…

Asië-lande hou beraad oor Sjina

Minstens tien lande uit Suidoos Asië het ’n 2 dae beraad gehou oor die bedreiging wat die Sjinese Suidsee Gebied vir hulle inhou. Die tien leiers het in Bangkok vergader,…

Turkse regering kan Istanboel verloor

Die stryd om beheer van die Turkse stad Istanboel woed steeds tussen die president en die opposisie wat steun geniet van die Koerdiese inwoners. President Tayyip Erdogan het die vorige…

Trump wil praat met Iran

Woordvoerders in Iran sê dat Teheran het ’n boodskap van die Amerikaanse President, Donald Trump, ontvang waarin hy sê ’n aanval op Iran word nou ’n dreigende gevaar. Die boodskap…

VSA waarsku teen vlugte oor Iran

Die VSA se Federale Lugvaart Administrasie het die naweek gewaarsku en bevele uitgereik om vlugte oor Iran onmiddellik te staak. Die waarskuwende bevel kom nadat Iran ’n duur, en uiters…

Hong Kong aktiviste hervat verset

Die aktiviste en ondersteuners van die demokrasie in Hong Kong het hulle verset aksie hervat deur in hulle duisende, geklee in swart, die hoofweg blokkeer. Die verset volg nadat die…

Trump bly kalm na Iran aggressie

Terwyl die wêreld asem ophou na die hommeltuig van die VSA deur Iran afgeskiet is, het dit duidelik geword dat die Amerikaanse president kalm gebly het soos wat van ’n…

VSA versigtig met Iran lugruim

Nadat Iran een van Amerika se duur spioenasie hommeltuie afgeskiet het, was die wêreld in spanning dat die Amerikaners onmiddellik sou terugslaan en daarmee ’n oorlog begin. Die Amerikaanse Federale…