ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 21, 2019

Noordwes provinsie weer in kollig

Tydens die Staatskaping ondersoek het dit aan die lig gekom dat die Noord-Wes Departement Gemeenskap Veiligheid en Vervoer ’n buitengewone tarief betaal het aan SA Express om die provinsie se…

SA Onderwys stelsel

Die onderwys is Suid Afrika is in chaos.  Nou kom die verloopte linkse akademikus , Jonathan Jansen, en verklaar dat die regering nie die krisis verstaan wat daar heers in…

Ware geloof (3).

Daar is vir die kennis van ware geloof net een bron – en dit is die Bybel. Vanaf die vroegste tye van die kerk van die Here het dit gebeur…

R6m kontrak word R30m

Die moontlikheid van korrupsie word ondersoek deur die National Skills Authority (NSA) om te bepaal wat gebeur het dat ’n kontrakteur wat ’n kontrak bekom het vir R6 miljoen, uiteindelik…

Meer blankes beleef rassisme

Terwyl die ANC se woordvoerder bekend gemaak het dat ’n saak teen Steve Hofmeyr beoog word oor beweerde rassisme, blyk die noudat meer blankes as swartmense met rassisme te make…

Zuma kry weer pak slae

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, het nou ’n probleem nadat die hof beslis het dat hy die geld moet terugbetaal wat deur die staat aangewend is vir sy jarelange…

Boris Johnson wen vierde rondte

Die Britse kandidaat vir die premiers amp, Boris Johnson, het ook die derde rondte in die uitdun wedloop gewen met ’n vergrote meerderheid. Rory Stewart, wat ’n uitgesproke kandidaat is…

Hong Kong aktiviste registreer duisende kiesers

Die aktiviste wat die organiseerders is vir die massaoptog waarin 2 miljoen inwoners deelgeneem het teen die beoogde wetgewing, het gesorg dat hulle in die proses duisende nuwe kiesers registreer….

Iran-VSA konflik word oorlog krisis.

Die spanning tussen Amerika en Iran is besig om ‘n gevaarlike stadium te bereik nadat dit bekend geword het dat Iran ‘n Amerikaanse hommeltuig afgeskiet het. Iran het aangekondig dat…

Wêreld Nuusflitse

Iran Die Iran Weermag sê hulle het ’n hommeltuig van Amerika afgeskiet wat gespioeneer het op Iranse installasies, maar die Pentagon sê dit kon nie ’n Amerikaanse tuig gewees het…

Sjinese president besoek Noord Korea

Terwyl die versengende droogte Noord-Korea teister, het die Sjinese president, Xi Jinping, ’n onverwagse besoek aan die land gebring. Die vermoede bestaan dat Jinping en Kim Jong-Un samesprekings voer oor…

Van Gogh moordwapen opgeveil

’n Verroeste handwapen wat klaarblyklik die wapen is waarmee die beroemde skilder, Van Gogh, homself geskiet het, is vir ’n rekord prys opgeveil. Die rewolwer wat waarskynlik die meer beroemde…

VSA konfiskeer tonne kokaïen

Die Federale polisie in Amerika het beslag gelê op 16,5 metrieke ton kokaïen ter waarde van meer as $1 miljard. Die polisie het ’n klopjag uitgevoer op ’n skip in…

Aardverwarming veel vinniger as verwag

Wetenskaplikes is erg bekommerd oor die vinnige verandering in klimaat wat nou ondervind word, en het hulle verbasing uitgespreek oor die veranderings wat in die noorde van Kanada waargeneem is….