ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 19, 2019

Krediet afgradering en die ekonomie

Suid-Afrika se ekonome is waarskynlik besig om ‘n harde ekonomiese les te leer.  Sodra ‘n graderings maatskappy ‘n land se kredietwaardigheid bevraagteken en daar ‘n afgradering plaasvind is dit moeilik…

SEB ruk belastingbetalers se beurse

Swak en onvoltooide werk by ‘n ontwikkeling in Germiston lei daartoe dat duisende rande verlore gaan met  ‘n R102 miljoen projek wat deur die Ontwikkelings Bank en die Ekurhuleni munisipaliteit…

Prioriteite misdaad kry nuwe baas

Die Natalse Direktoraat vir Prioriteite Misdade het ‘n nuwe baas gekry. Kolonel “Welcome” Mhlongo is aangewys as die nuwe waarnemende hoof van die eenheid.  Dit terwyl hy tydens die Zondo…

Integriteit Komitee onder verdenking

Die ANC se Integriteit Komitee was belas om ’n aantal ANC kandidate te ondersoek met die bedoeling om seker te maak dat hulle kwalifiseer om as parlementslede ingehuldig kan word,…

R39 miljoen raak byna weg

Die omstrede Openbare Beskermer het bykans elkeen wat baat gevind het by die eienaardige R39 miljoen uit die Nelson Mandela Memoria fonds ’n redelike kans op oorlewing. In stede daarvan…

Hewige aardbewing tref Sjina

Minstens 11 mense het omgekom en sowat 120 het beserings opgedoen tydens ’n aardbewing in die Sichuan provinsie. Die sentrale punt van die skudding was net buite ’n stad waar…

Reuse kragonderbreking tref Suid-Amerika

’n Massiewe groot kragonderbreking het Sondag groot dele van Suid-Amerika in donker gehul waarvan Argentinië die ergste getref is. Uruguay en Paraguay js ook gedeeltelik geraak deur die kragonderbreking wat…

Filippynse president woedend vir Sjina

President Rodrigo Duterte van die Filippyne het te velde getrek teen Sjina en die kommunistiese staat beskuldig dat hy ’n vissersboot wat gesink het, se 22 Filippynse bemanningslede aan hulle…

Switserland: Duisende vroue betoog oor regte

Honderde duisende vroue in Switserland het die naweek deelgeneem aan ’n optog om die land se mans bewus te maak van die reg van vroue om gelyke behandeling te geniet….

VSA onbetrokke in Midde-Ooste konflik

Die Verenigde State van Amerika het geen belang om betrokke te raak in die Midde-Ooste se konflik nie, behalwe om sy eie belange in die gebied te beskerm. Die VSA…

Sjina wil bande met Iran versterk

Die Sjinese president, Xi Jinping, het aan leiers in Iran gesê dat sy land ’n “stadige bevordering” sal ontwikkel met sy verhouding, ongeag wat die toekoms inhou vir beide lande….

Twitter verloor duisende gebruikers

Meer as 200,000 gebruikers van Twitter het die diens verlaat en hulle rekenings gesluit om oor te beweeg na die pro-Trump se Parker sosiale netwerk. Die grootste aantal gebruikers is…

Meksiko blokkeer onwettige immigrante

Onwettige immigrante uit Sentraal Amerikaanse state het angstig begin hardloop om deur die grens na Meksiko te kom by aanhoor dat die grens deur gewapende soldate bewaak gaan word. Meksiko…