ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 17, 2019

Gelowiges opgeroep tot stryd

In die nuutste Boodskapper van die AP Kerk, raak ds. Schalk Strauss ‘n baie teer punt aan as hy praat oor die toestand van die land en verset wat oral…

Nuwe mandaat vir Reserwebank

Ingeligte waarnemers meen die dag kom nader dat Suid-Afrika ’n sogenaamde nuwe mandaat in werking stel vir die SA Reserwebank. Die argument word reeds gebruik dat Rusland, en ’n paar…

“Ons soek meer geld”

Die Amcu vakbond eis ’n vergoeding van R17,000 per maand vir werkers in die platinum myne, en onderhandelings sal moeilik gevoer word met die woede wat die eis by mynhuise…

Soweto dag – 16 Junie

Die dag wat volgens die nuwe geskiedskrywers die oorsaak was van die dood van onskuldige skoolkinders is weereens “gevier” met groot klem op die bevryding van die massas van die…

Regering gaan onwettige migrasie stop

Volgens die nuwe Minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi,  is die regering besig om daaraan te werk om onwettige toestromings oor die grense te stop. ‘n Nuwe wet is reeds…

Motor rubriek – Audi RS4 Avant

Wanneer daar by ‘n Audi handelaar ingestap word en jy sien die twee ovaal uitlaatpype aan die agterkant van die Avant, die ingeboude drukvlerk en die bekende RS4 embleem op…

SABC uiteindelik bankrot?

Volgens berigte is die SABC in ernstige finansiële moeilikheid soveel so dat daar ‘n kommunikasie “verduistering” kan plaasvind. Na salarisse einde Maart betaal is skuld die SABC die Johannesburgse Stadsraad…

TLU SA trek laer teen pensioen plundering deur regering

TLU SA is uiters bekommerd oor die eskalerende uitsprake op openbare forums waar regeringslui voorspraak maak om Suid-Afrika se pensioenkapitaal aan te wend vir “investering” in sogenaamde vaste bates.  Dit…

Wêreld Nuusflitse

Venezuela Verhongerde inwoners van Venezuela het in hulle duisende gestroom na die grens met die goedgesinde Peru, nadat die Maduro-regime besluit het om die grens te sluit. VSA Die Amerikaanse…

Swaar reën eis lewens in Sjina

Meer as 60 mense het reeds omgekom in die hewige reën en stormwinde wat groot dele van Sjina getref het die afgelope dae, en nog meer reën word hierdie week…

VSA video toon Iran betrokke by skepe

Kort nadat die VSA beskuldigings na Iran geslinger het as die instansie wat agter die aanvalle op olie tenkskepe is, het Iran heftig gereageer en selfs die video wat vrygestel…

Hong Kong keer terug na “normaal”

Die strate van Hong Kong het weer stil geword, maar die polisie is oral te sien terwyl hulle die terrein na aan die sakesentrums patrolleer. Die sakeondernemings is weer aan…

Iran geblameer vir tenkskip aanvalle

Die Verenigde State van Amerika blameer Iran vir die aanvalle op twee olie tenkskepe in die Golf van Oman wat ’n wêreldwye opskudding veroorsaak het. Die spanning tussen Amerika en…

Poetin: Verhouding met VSA al slegter

President Vladimir Poetin van Rusland het in ’n eksklusiewe onderhoud gesê die verhouding met Amerika word “slegter en slegter”. Hy sê die toestand het sodanig versleg weens die dosyne sanksies…

Le Pen mobiliseer nasionaliste vir EU

Frankryk se Marine Le Pen ontwikkel ’n nuwe nasionalistiese groepering binne die geledere van die Europese Parlement, en verenig die parlementslede wat gekant is teen die instroming van onwettige immigrante…

Brexit beloftes is valse hoop

Die Britse kandidaat vir die amp as premier, Boris Johnson, maak beloftes oor die uittrede uit die Europese Unie wat hy nie sal kan nakom as hy verkies sou word…