ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 14, 2019

Ware geloof (2).

Ware geloof is die geloof in God Drie-enig: Vader, Seun en Heilige Gees. Om in ‘n hoër krag of mag te glo of in die oubaas daar-bo is nie ware…

Continental Bande onttrek uit SA

Continental Tyre SA (CTSA) het aangekondig dat hulle die vervaardiging van landbou- en ondergrondse myn-bande gaan staak.  Die bande is in Port Elizabeth vervaardig en sowat 170 werknemers staar afdanking…

Goud in die vaarwater

Statistiek wat pas vrygestel is deur Stats SA hou nie goeie nuus in vir die goud produsente nie. Goud produksie het in April met 19,5% gedaal. Dit is die 19de…

Los ons man uit

Dit bly vreemd dat persone iemand verdedig ten spyte daarvan dat hy ondersoek word rondom sekere bewerings.  Ace Magashule het self erken dat die ANC besig is met ‘n ondersoek…

Rou riool spoel in Groot Visrivier

Die rioolwater aanleg by Cradock bestaan slegs in naam.  Riool en afval water vloei die aanleg binne en word dan gekanaliseer, onbehandeld, in die Groot Visrivier.  Die aanleg val onder…

Nog twee tenkskepe aangeval

Twee reuse olie tenkskepe is aangeval en ernstig beskadig in die Golf van Oman, waarvan een skip klaarblyklik kort daarna gevaarlik gekantel het. Die aanval volg ’n maand later as…

Johnson wen eerste stemming vir premierskap

Boris Johnson, die voormalige Britse Minister van Buitelandse Sake, het die eerste rondte stemming, wat deur parlementslede van die Konserwatiewe Party gehou is, vêr gewen. Johnson het onderneem om die…

Onderwys 2019

Die situasie by openbare skole is merkbaar besig om te versleg. Daagliks is daar nuus berigte van messtekery by skole en onlangs is ‘n onderwyser aangerand deur ‘n twintigjarige skolier…

Vat departementele geboue lokasie toe

Stemme het reeds opgegaan dat die ANC moet wegbeweeg met die geboue van die verskillende departement, en dit verskuif na die swart woongebiede in die land. Die aktiviste sê dit…

Oliphant verlaat ook die “skip”

Die negende voormalige minister wat weggelaat is uit die Ramaphosa kabinet, Mildred Oliphant, het haar voorgangers se voorbeeld gevolg en bedank as parlementslid. Met haar bedanking het Oliphant ook gesorg…

TLU SA wag vir Ramaphosa oor plaasaanvalle

TLU SA het met waardering kennis geneem van mediaberigte wat lui dat Pres. Ramaphosa op hoogte wil bly van plaasaanvalle. “Ongelukkig bly dit ‘n uitlating tydens ‘n privaat gesprek tussen…

Oos-Europese state vergader oor EU

Die politieke leiers van Pole, Hongarye, Slowakye en die Tsjeggiese Republiek het die week vergader om strategie uit te werk vir die verkiesing van leiers in die Europese Unie. Die…

Turkye koop Russiese wapentuig

Turkye het reeds ’n transaksie aangegaan met Rusland vir die verkryging van S-400 verdediging stelsels wat waarskynlik in Julie afgelewer sal word. Die inligting is deur die Turkse president, Tayyip…

Republikeine stop Trump wapentransaksie

Die Amerikaanse Kongres het President Donald Trump se poging om wapentuig ter waarde van meer as $8 miljard aan Saoedi Arabië te lewer, gestuit met ondersteuning van Republikeine. ’n Deel…

Hong Kong protesteerders staan vas

Hong Kong se protesaksies gaan voort te midde van sterk polisie optrede wat dit wou eindig met traangas en rubberkoeëls. In die jongste protes aksie het duisende inwoners die ingange…

Kandidate verskil oor Brexit uittrede

Die Britse parlementslede wat aspireer om die land se Eerste Minister te word in plek van Theresa May wat bedank het, verskil hewig met mekaar oor benadering om uit die…

Einde van handelsoorlog nog nie in sig

Die moontlikhede dat President Donald Trump toegewings gaan maak om die handelsoorlog met Sjina te beëindig, word al skraler te midde van die invloed wat dit op die wêreldmarkte het….