ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 13, 2019

Vigs en Swangerskap by studente

Die Departement van Onderwys is bly om aan te kondig dat die getal dogters wat weekliks besmet word met MIV afgeneem het,  Daar word nou slegs 1,200 gevalle per week…

Land van “melk en riool”

Die beloofde reënboog van melk en heuning is vinnig besig om te verander in brandende voorstede en riool oorspoelde strate. Port Elizabeth is die nuutste voorbeeld waar strate in Wells…

SA oppad na voedsel krisis

Suid-Afrika is oppad na ’n enorme voedselkrisis weens die onseker  toestand waaronder boere tans probeer om hulle produksie te handhaaf. Dit is nie net die onduidelikheid oor grondgryp wat boere…

Wantroue in Grondhervorming, sê TLU SA

TLU SA neem kennis dat die presidensiële raadgewende paneel oor grondhervorming en landbou sy verslag aan Pres. Cyril Ramaphosa oorhandig het. “TLU SA is baie skepties oor die verslag en…

Tandelose ANC integriteit komitee

Die ANC se sogenaamde integriteit komitee blyk ’n tandelose struktuur te wees wat nie oor die gesag of invloed beskik om skuldige mense uit te wys en te verbied om…

Skole kry selfverdediging klasse

’n Begin is gemaak om selfverdediging klasse aan te bied by skole in die lig van die toenemende geweld op mede skoliere. Dit volg nadat die messteek geweld ’n skerp…

Hanekom verlaat die skip

Die voormalige minister, Derek Hanekom, het ook die ANC se parlementêre skip verlaat nadat hy nie weer oorweeg is as kabinetslid nie. Hanekom wat bekend is vir sy uitermatige vêr…

Hong Kong protesteer steeds teen Sjina

Tienduisende inwoners van Hong Kong het in ’n derde dag van verset teen die beoogde wetgewing die parlementsgebou omring en daarmee verhinder dat die tweede lesing van die wetsontwerp gedebatteer…

Russe staak vervolging van joernalis

Ivan Golunov ’n Russiese joernalis, Ivan Golunov, wat anti-Poetin is, was gearresteer omdat hy volgens die polisie, met dwelmmiddels deurmekaar sou wees. Enkele dae later was hulle verplig om die…

Premierskap: Britse kandidate in veldtog

Die elf kandidate wat mik om Brittanje s nuwe Eerste Minister te word, het met hulle veldtog begin, en alhoewel daar ’n paar gunstelinge is wat klaarblyklik die beste kans…

Iran versnel Uraanverryking program

Iran het sy uraanverryking program versnel, sê die hoof van die Verenigde Nasies se atoom waghond, wat daarop dui dat die land van plan is om meer te doen as…

Vulkaan veroorsaak paniek

Alhoewel die eilandbewoners van Indonesië gewoond is aan die vulkaniese gevare, is daar nou ernstig kommer oor die massiewe rook en as wat kilometers hoog die lug ingeblaas word. Die…

Oekraïne beplan radikale verandering

Die nuut verkose president van die Oekraïne, Volodymyr Zelenskiy, het aangekondig dat radikale veranderings beplan word vir die land en sy mense. Die president wat uitgesproke is teen korrupsie, sê…