ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 12, 2019

Perspektief: Herdenk ons volk se vryheids-akker

Die internasionale vieringe van D-Dag, 75 jaar gelede, het weer die fokus geplaas op die onbaatsugtige opofferings van vorige geslagte. Gedurende Junie herdenk ons die gebeure van 16 Junie 1900…

Ramaphosa se Albatros

Ramaphosa se keuse van sy kabinet is besig om sy groot swakpunt te wees, sê verskeie meningsvormers.  Sy besluit om lede van die SA Kommunistiese Party en Cosatu in sy…

Word Ace Magashule ondersoek?

Dit blyk dat die ANC ‘n kommissie aangestel het wat Ace Magashule se beweerde aandeel moet ondersoek in die stigting van die African Transformation Movement (ATM). Volgens berigte is Kgalema…

Ope brief aan Ramaphosa

In ‘n ope brief aan Cyril Ramaphosa,  het Melt van der Spuy, ‘n predikant by Essa, die volgende versoek gerig: “Om u geloofwaardigheid te bevestig vra ek u om u…

Waar is die Gupta verslag!

Die Openbare Beskermer se probleme word al meer, en haar uiteinde is om die draai as al die teenkanting in aanmerking geneem word. Die vorige Openbare beskermer, Thuli Madonsela, het…

Nog ’n parlementslid bedank

Die president van die ANC Vroueliga, Bathabile Dlamini, het bedank as lid van die parlement, wat aandui dat die ANC in ’n oorlog met homself betrokke is. Bathabile Dlamini was…

Miljarde rand teen Eskom?

Omgewings aktiviste het ’n hofgeding teen die kragvoorsiener Eskom begin oor sy geweldige lugbesoedeling wat verantwoordelik is vir die dood van baie mense. Die hofgeding kan uiteindelik meebring dat die…

Wêreld Nuusflitse

Noord-Korea Die kommunistiese Noord-Korea sê die vermoorde half-broer van die president, Kim Jong-Un, was ’n CIA agent vir die Amerikaanse regering. Japan Eerste Minister Shinzo Abe van Japan beplan om…

Hong Kong protes in nuwe fase

Die protesteerders in Hong Kong het Woensdag met ’n nuwe fase begin om teenkanting te bied teen die omstrede beoogde wetgewing. Die opposisieleiers beplan nie net ’n massa optog nie,…

Britse premier kandidaat dreig EU

Boris Johnson, die voormalige Minister van Buitelandse Sake in Brittanje, en tans die mees gewilde parlementslid om Theresa May op te volg as premier, sê hy sal nie huiwer om…

Merkel se party op laagtepunt

Duitsland se Kanselier, Angela Merkel, se gematigde Christen Demokratiese Unie (CDU) en haar susters party, die Christen Sosiale Unie (CSU) in Bavaria, is op ’n nuwe laagtepunt volgens die jongste…

Trump oorwinnings, Demokrate se kwelling

Sedert 2016 is die vêr linkse Demokratiese Party in Amerika daarop ingestel om President Donald Trump te diskrediteer by kiesers en in die buiteland. Die fop nuus wat deur die…

Venezuela heropen Columbië grens

Die diktator, president Nicolas Maduro van Venezuela het die afgelope naweek geswig onder die druk van sy eie ondersteuners wat gebrek lei, en die grens met Columbië oopgestel. Die grens…

Miljoene kinders trou onder dwang

Sowat 115 miljoen seuns in die wêreld is in ’n huwelik ingdwing voor hulle die ouderdom van 18 jaar bereik het, word in ’n verslag bekendgemaak wat pas vrygestel is…

Skrikwekkend: Seksueel oordraagbare siektes

Die Wereld Gesondheid Organisasie van die Verenigde Nasies het gewaarsku dat meer as een miljoen gevalle van seksueel oordraagbare siektes elke dag in die wêreld versprei word. Die VN se…

rolex replicas for sale