ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 11, 2019

Korrupte wêreld

Gedurende die afgelope dekade van algemene verkiesings regoor die wêreld, was korrupsie die kernwoord om kandidate na oorwinnings te lei. In bykans elke land word korrupsie beskou as die grootste…

KONSENTRASIEKAMP DAG 16 JUNIE

Ons herdenk 16 Junie, as konsentrasiekamp dag. Op Donderdag 16 Junie 1900 het Lord Roberts, bevelvoerder van die Britse magte tydens die Tweede Vryheidsoorlog, ‘n proklamasie uitgevaardig wat die Britse…

Verlaat die rotte nou die sinkende skip

Jeff Radebe en Siyabonga Cwele is die nuutste lede uit die vorige kabinet wat ook bedank het as parlementslede. Voeg hierby  Susan Shabangu, Dipuo Letsatsi-Duma en Nomaindia Mfeketo, dan is…

Tongaat aandele gevries

Die raad van Tongaat Hulett het gevra dat hul op die JEB opgeskort moet word hangende ‘n  ondersoek. Dit volg na daar ‘n vertraging was in die publisering van die…

TLU SA stel nuwe beeld bekend

‘Vooruitgang is onmoontlik sonder verandering, en die wat nie hulle idees kan verander nie, kan niks verander nie – George Bernard Shaw’ TLU SA het vandag die eerste stap geneem…

Biskop sê Mabuza is moordenaar

Hangwi Maumela ’n Biskop is deur die polisie gearresteer nadat hy sowat ’n jaar gelede reeds beweer het dat die ANC se adjunkpresident Mabuza ’n moordenaar is. Die biskop, ene…

Hong Kong gaan voort met wetgewing

Ten midde van die reuse optog van meer as ’n miljoen protesteerders in Hong Kong, gaan die owerheid voort met wetgewing wat meebring dat beskuldigdes in Sjina verhoor sal word….

Miljoene vlug uit Venezuela

Minstens vier miljoen burgerlikes is tans vlugtelinge wat as asielsoekers in buurlande woon weens die haglike toestande onder die diktator Nicolas Maduro se bewind. Die vlugtelinge beleef ’n ekonomiese en…

Ethiopië wil Soedan krisis beslag

Die Eerste Minister van Ethiopië, Abiy Ahmed, het die naweek in die Soedan aangekom met die doel om as arbiter op te tree ten einde die politieke krisis op te…

Vlaams Belang oorweeg minderheidsregering

Barbara Pas Die hoof onderhandelaar, Barbara Pas, van Vlaams Belang, het in ’n radio onderhoud gesê die moontlikheid dat Vlaams belang ’n minderheidsregering vorm, is nie uitgesluit nie. Die nasionalistiese…

Meksiko ontplooi weermag by VSA grens

Terwyl geringe vordering in die onderhandelings ondervind word tussen Meksiko en Amerika, het die Meksikaanse regering begin om weermag soldate te ontplooi langs die grens met Amerika. Meksiko het onderneem…

Venezuela: VSA stel strenger sanksies in

Die Amerikaanse Departement van Finansies het aangekondig dat die druk op Venezuela verder verhoog word met sanksies op maatskappye wat deur die staat besit word. Die jongste maatreëls het ten…

Duitse Groenparty wil regeer

Nadat die onlangse meningspeiling getoon het dat die Groenparty in Duitsland die grootste steun geniet, gaan daar reeds stemme op dat Kanselier Angela Merkel haar koalisie met die Sosialiste moet…

rolex replicas for sale