ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 10, 2019

Wilhelm Verwoerd.

In sy biografie, “My Journey through Family Betrayels”, skryf Wilhelm Verwoerd onder andere die volgende:  Apartheid het pyn veroorsaak vir mense, veral swart suid afrikaners.  Sy studie in Nederland en…

Die waarheid agterhaal die leuen

Die Openbare Beskermer het vir ‘n slag haar werk gedoen en bevind dat Cyril Ramaphosa “per ongeluk” die parlement mislei het oor die R500 000 donasie van Bosasa aan sy…

Opleidings Hospitaal gesluit

Die Pelonomi Opleidings Hospitaal in Bloemfontein is gesluit tot verdere kennisgewing na ‘n tweede aanval op ‘n studente dokter. Skaars ‘n week na ‘n voornemende dokter ‘n verkragter se tong…

SAA se vlerke finaal geknip?

Die nuutste versoek van SAA vir ‘n verdere reddingsboei van R4 miljard kan dalk die einde beteken van die lugredery.  SAA se kort-termyn lening van R3,5 miljard verval aan die…

Vragmotor aanvalle duur voort

Dit is nie meer net die N2 in die Kaap nie,  maar nou ook die N3 tussen Johannesburg en Durban waar vragmotors geteiken word  deur aanvallers.  Die nuutste waarskuwing kom…

Derduisende betoog teen Sjinese wet

Tienduisende mense het in Hong Kong aan ’n optog deelgeneem waarin hulle verset teen Sjina uitgebeeld is in die afgelope naweek. Met plakkate en Baniere, waarop slagspreuke aangebring is, toon…

ANC verklaar oorlog

Die ANC, as regerende party, het oorlog verklaar, maar die oorlog is anders as wat algemeen verwag kon word, want die oorlog duur reeds geruime tyd en die einde daarvan…

Mkhwebane steeds bevraagteken

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is nog steeds in omstredenheid gehul weens beweerde dubbele standaarde en ondeurdagte verslaggewing. In die jongste geval word sy skerp gekritiseer oor haar metode om…

Motor rubriek – Honda Amaze 1,2 Comfort

Met die verloop van jare het Honda ‘n reputasie opgebou van kwaliteit, betroubaarheid en jy noem dit en dit is daar. Op alle gebiede in die motor wêreld is dit…

Die ekonomie weifel gevaarlik

Suid Afrika se ekonomie weifel op die afgrond, en die resessie staan met al vier pote op die drumpel van SA se deur. Dit is die mening van ’n deskundige…

Poetin waarsku VSA oor ekonomie

Vladimir Poetin President Vladimir Poetin van Rusland het die VSA gewaarsku dat ongebreidelde ekonomiese egoïsme kan lei tot handel en werklike oorlog. Die president het die opmerking gemaak nadat gegewens…

Sjinese oorlogskepe in Australiese hawe

Drie oorlogskepe van Sjina het die afgelope naweek uit die Australiese hawe van Sydney vertrek nadat die skepe ongevraagd, en onaangekondig, besoek gebring het “om verhoudinge met Australië te bevorder”….

Aanval op olie tenkskepe – nuwe feite

Die verenigde Arabiese Emirate het die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies meegedeel dat die aanvalle op vier olie tenkskepe op 12 Mei vanjaar, uitgevoer is deur “gesofistikeerde en gekoördineerde operasies”…

Meksiko-VSA onderhandelings suksesvvol

Na ’n tweede dag van onderhandelings tussen Meksiko en Amerika oor die moontlikheid van invoerheffings op handelsware, en die immigrasie krisis, blyk dit dat vordering gemaak word. Beide lande se…

Poetin bekommerd oor VSA-Japan verbintenis

President Vladimir Poetin van Rusland het sy kommer uitgespreek oor die militêre samewerking wat nou tussen Amerika en Japan ontwikkel het. Hy sê Japan was nog altyd in ’n posisie…

Verpleër pleeg 100 moorde

Niels Hoegel is daaraan skuldig bevind in ’n Duitse hof dat hy minstens 85 pasiënte vermoor het in die hospitaal waar hy werksaam was. Die verpleër is daarvan beskuldig dat…