ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 7, 2019

WARE GELOOF (1).

Dit gebeur so maklik – ek begin wonder oor my geloof. Ek kyk na ander mense – hoe hulle geloof sien en leef – en ek kyk na myself –…

Groote Schuur groet staatmaker

Die Groote Schuur hospitaal in Kaapstad groet een van sy grootste staatmakers wat na 35 jaar se ononderbroke diens, nou afgetree het, nie omdat sy wou nie, maar omdat sy…

Die Rand tuimel

Die Suid-Afrikaanse geldeenheid is aan die tuimel, en wie ook al wat sê ter verdediging moet kyk na die feite. Gister was die Rand op ’n nuwe laagtepunt, maar om…

Swak regering rede tot mislukking

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het met ’n 20 senior beamptes van ondernemings soos Eskom en SA Lugdiens vergader om te verneem wat die knelpunte is. Die senior hoofde…

SA se chaos vererger

Die chaos in die nuwe Suid Afrika word by die dag erger.  Die nuwe Minister van Vervoer, Fikile Mbabula, het sopas aangekondig dat daar in 2018 meer as 1,000 trein…

ANC beskuldig oor-en-weer

Die magstryd binne die ANC woed daagliks voort. Die jongste insident is waar Ace Magashule aangekondig het dat tydens die pas afgelope lekgotla aanbeveel is dat die Reserwe Bank se…

Magashule is dalk ’n ondermyner

Die ANC se ekonomiese manne, Tito Mboweni as Minister van Finansies, en Kganyago het blykbaar t velde getrek teen die ANC se Ace Magashule wat glo die land se ekonomie…

Fiat-Chrysler staak gesprek met Renault

’n Woordvoerder van Fiat-Chrysler motorvervaardigers sê “politieke omstandighede” in Frankryk het dit moeiliker gemaak en kon ’n ooreenkoms met Renault nie bereik word om ’n eenheid te vorm nie. Indien…

Sandkasteel – nuwe wêreldrekord

’n Span internasionale kunstenaars het daarin geslaag om ’n sandkasteel te maak wat ’n nuwe wêreldrekord is, maar dit het harde werk gevra om die pragstuk op te rig. Die…

Japanese vroue in verset teen kleredrag

’n Veldtog is van stapel gestuur deur vroue in Japan wat aanvanklik beswaar aangeteken het teen die verpligting om met hoëhakskoene na hulle werkplek te dra. Die veldtog wat dur…

Gewapende Meksikane besoek immigrante

Kort nadat die Amerikaanse president Meksiko gewaarsku het dat hy die immigrante uit Sentraal-Amerikaanse state moet beheer dat hulle nie oor die grens na die VSA kan beweeg nie, het…

Soedan opposisie weier gesprek met militariste

Nadat onluste ’n hoogtepunt in die Soedan bereik het teen die “bewind” van die militariste, en hulle alle ooreenkomste met die opposisie party as gekanselleer beskou het, is die land…

Washington tart kommunistiese Sjina

Met die jongste aksie word dit ’n onbetwisbare werklikheid dat die Amerikaanse regering daarop uit is om Sjina te tart en uit te lok. Dit is die mening van ’n…

rolex replicas for sale