ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 6, 2019

Ramaphosa onder druk – Ekonome waarsku

Dit blyk dat Suid Afrika se ekonomie ‘n nuwe rekord opgestel het met die swakste groei in die BBP sedert 1945.   Stakings in die mynbedryf en die voortdurende krag onderbrekings…

Numsa dreig SAA

Die vakverbonde Numsa en die SA Cabin Crew Association eis dat die Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van SAA, Vuyani Jarana, dadelik weer aangestel moet word in sy pos. Dit volg…

Skoliere se wisseling in ouderdom

In die vorige bedeling het kinders, of te wel skoliere,  hul skool loopbaan voltooi wanneer hulle die ouderdom van 18 of 19 bereik het.   Met die Departement van Basiese Onderwys…

TLU SA reageer op ekonomiese syfers

Die nuus dat Suid-Afrika se ekonomie in geheel met 3,2% in die eerste kwartaal gedaal het is geen skok onthulling soos wyd beweer word nie. Landbou, wat in die verlede…

D-Dag in herinnering geroep

Honderde leiers vanoor die wereld het die D-Dag verrigtinge in Frankryk bygewoon, waaronder President Trump, Kanselier Merkel en Premier May ook teenwoordig was. Een van die besondere hoogtepunte was ’n…

DA lede dalk onwettig in stadsraad

Van die sowat 93 lede van die DA wat dien in die stadsraad van Pretoria, is da blykbaar 6 led wat onwettig op die raad is weens bedrog met nominasies….

Nog werksgeleenthede gaan verlore

Die Sibanye-Stillwater myngroep het 3,450 poste afgeskaf in sy goudmyne, wat bykans die helfte van die aantal wat verwag is. In ’n opgedateerde verslag oor die vermindering van sy werksmag,…

Oekraïne nou pro-Navo en EU

Die nuutverkose president van die Oekraïne, Volodymyr Zelenskiy, het sy land verbind tot Navo en die Europese Unie (EU) en is van voorneme om die land op die weg na…

Brasilië erken Venezuela opposisieleier

Die president van Brasilië, Jair Bolsonaro, het die week bekend gemaak dat sy land die opposisieparty van Venezuela se verteenwoordiger in sy land erken as ambassadeur. Juan Guaido, wat deur…

Militêre optrede teen Iran moontlik

Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê daar was nog altyd die moontlikheid van militêre optrede teen Iran, maar hy is ook bereid om met die president van Iran te onderhandel….

Hommeltuie spioeneer Sjinese Suid See

Die Amerikaanse regering van President Donald Trump gaan voort om sowat 34 hommeltuie te verkoop aan vier verskillende lande in die Sjinese Suid See gebied. Die waarnemende Minister van Verdediging,…

Meksiko trek streep vir immigrante

Uit vrees dat president Donald Trump sy dreigement gaan uitvoer met ’n invoerheffing van 5% op alle goedere uit Meksiko, het die land begin om immigrante vas te vat. Meksiko…

Soedan onluste duur voort

Onluste deur anti-militariste het skerp toegeneem om beswaar te maak teen die tussentydse militêre regering in Soedan.  Dit volg nadat die militêre regering aangekondig het dat alle ooreenkomste met die…

Merkel sit met derderangse vennoot

In ’n onlangse meningspeiling is aangedui dat die sosialiste se Sosiaal Demokratiese Party soveel steun verloor het, dat hy nou derde op die lys van politieke partye in Duitsland is….

rolex replicas for sale