ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 5, 2019

Perspektief: Boustene na volhoubare vryheid

Vryheid is ’n reis, ’n lewenswyse – roeping getrou moet ons, ons volkslewe wy aan bou; soms opbou, soms herbou. Een belangrike pilaar waarop volhoubare volksvryheid rus, is ekonomiese selfstandigheid….

Swart Bestuur Forum se vreemde versoek

Die Swart Bestuur Forum (BMF)  het die lagwekkende versoek gerig aan swart uitvoerende bestuurslede om nie aansoek te doen vir senior posisies by staats beheerde entiteite nie.  Dit kom na…

SAL HUB met lugvaart agtergrond asseblief

Na die skielike bedanking van Vuyani Jarana as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van SA Lugdiens het die SAL Loodse Vereniging nou ‘n versoek tot die regering gerig dat die opvolger…

Goeie nuus?

Die Kommissaris van SA Inkomstediens (SAID), Edward Kieswette,  het op 4 Junie 2019 nuwe planne en syfers aangekondig rakende inkomste opgawes.  Individue wat minder as R500 000 per jaar verdien…

Die ekonomie tuimel Meneer Cyril

Ten spyte van die groot optimisme rondom Ramaphosa se verkiesing tot ANC president het daar wat die ekonomie binnelands betref, geen groei plaasgevind. Die teendeel is eerder waar as daar…

Standard Bank sluit baie takke

Standard Bank van Suid-Afrika het bekend gemaak dat hy van voorneme is om 104 van sy takke te sluit, waarvan n groot aantal in die plattelandse gebiede geêe is. Die…

Vrotsige ekonomiese vooruitsig

Suid-Afrika staar m vrotsige ekonomiese tydperk in die gesig, en die daling in groei wat pas bekendgemaak is, bevestig die moontlikheid van nog meer sakeondernemings wat hulle deure gaan sluit….

Toenemende moorddadigheid

Die moorde in Suid-Afrika is aan die toeneem, en behalwe vir meer plaasaanvalle is daar oor die algemeen meer voorvalle aangemeld. In die afgelope maand het die syfer skerp gestyg,…

Sjina ontwikkel nuwe missiel

Slegs ’n kriptiese boodskap is gestuur en ’n klein foto daarmee saam oor ’n nuwe missiel wat Sjina gelanseer het. Militariste van Sjina het glo te kenne gegee dat hulle…

Meksiko en VSA praat oor immigrante

Die Meksikaanse regering het vinnig gereageer op die waarskuwende woord van Amerika dat handelstariewe op hul uitvoer goedere na die VSA met 5% verhoog gaan word as die immigrasie uit…

Sjina sal veg vir Taiwan behoud

Sjina sal enige land beveg wat wil probeer inmeng in sy :hereniging” met Taiwan, sê die Minister van Verdediging, Wei Fenghe. Die opmerking het die minister gemaak om ’n duidelike…

Duitse Groenparty nou eerste

Robert Habeck Die leier van die Duitse Groenparty, Robert Habeck, is hoog in sy skik met die jongste peiling wat oor die hele Duitsland opgeneem is. Volgens die opname is…

Italië wen teen dwelm-winkels

Adjunk Premier Matteo Salvini Die Italiaanse Hooggeregshof het die sakeondernemings in die land verbied om voort te gaan met die verkoop van dagga en ander dwelmmiddels waarmee gesmous word. Die…

Oostenryk regter tydelik kanselier

Kort nadat die regerende koalisie regering uitmekaar gebars het, het die linkse opposisiepartye, saam met die party wie se leier in ’n skandaal van korrupsie vasgevang is, ’n mosie van…

Ebola saai verwoesting onder kinders

Kinders onder die ouderdom van vyf jaar is die groep wat die meeste sterftes het weens die Ebola virus in die oostelike dele van die Demokratiese Republiek van die Kongo….