ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: June 4, 2019

SA, die beloofde land

Suid-Afrika het oe ’n nuwe, en vreemde demokrasie, soos ander Afrika state geword, en met reg, want sit is net nog ’n mislukte demokrasie van Afrika. Die beloofde land het…

Vragmotor vervoer in gevaar

Weens die ineenstorting van die spoor vervoer stelsel is bykans  alle verskaffers tans afhanklik van vragmotor aflewering van goedere.  Die paaie van die land getuig van die groot aantal swaar…

Amptenare wil ontrek van Eskom

Die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) of soos hy nou bekend staan Public Servants Association (PSA)  verteenwoordig sowat 240,000 lede landswyd en het sopas aangedui dat hul die Public Investment Corporation(PIC)…

MyCity N2 diens opgeskort

Weens ‘n kontraktuele dispuut tussen MyCity en die Stadsraad van Kaapstad is die diens tussen Kaapstad sentraal en die gebiede Khayelitsha en Mitchellsplein opgeskort. ‘n Kontrak tussen die Stad, Golden…

Ope brief aan mnr Beyers Truter

Geagte mnr Truter, Na aanleiding van gister se moord op Stefan Smit op sy landgoed, net die volgende vraag: So onlangs as 9 April 2019 het u en meer as…

Wes-Kaap boere geteiken

Die afgelope maande het die Wes-Kaap se boere die teiken geword van die barbare wat moorddadig op onskuldige mense toesak. Die naweek is nog ’n boer vermoor, en die rede…

Capitec nou vierde grootste

Tydens die Capitec Algemene jaarvergadering wat Vrydag gehou is, het ’n nuwe era aangebreek vir die bank wat merkwaardige groei getoon het sedert sy stigting. Capitec het daarin geslaag om…

Oorlog in Midde-Ooste sal olieprys raak

Ayatollah Ali Khamenei, ’n senior militêre leier van Iran sê die Golf gebied is binne die reikafstand van sy missiele indien oorlog sou uitbreek. Hy sê die wêreld moet kennis…

Binne een uur ses aardbewings

Ses aardbewings binne een uur het veroorsaak dat mense in groot paniek uit huise en geboue vlug, maar sommiges was minder gelukkig. Saterdag het die een na die ander skudding…

VSA en Sjina se gesprek bly stram

Te midde van hewige spanning tussen Amerika en Sjina, het die waarnemende Minister van Verdediging, Patrick Shanahan , samesprekings gevoer met sy Sjinese eweknie, Wei Fenghe. Shanahan het die Sjinese…

Hongarye waarsku EU partye

Die Eerste Minister van Hongarye, Viktor Orban, het die afgelope naweek ’n ernstige waarskuwing gerig tot veral die Europese Volksparty van die sogenaamde gematigde konserwatiewes. Die premie sê hy sal…

Pompeo plaas nuwe druk op Duitsland

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het sy besoek van vyf dae aan Europese lande in die Duitse hoofstad, Berlyn, begin en druk op Duitsland geplaas het oor…

Meksiko wil onwettige immigrante hokslaan

Die Minister van Buitelandse Sake in Meksiko, Marcelo Ebrard, sê dat ’n aanpassing van die nuwe handelsooreenkoms wat beoog word, kan die buitelandse beleggings verdubbel vir 2019. Hy sê die…

Rebelle wil Heathrow lughawe sluit

Aktiviste in Brittanje wat hulleself die “Extinction Rebellion” noem, beplan die moontlikheid om Europa se grootste en besigste lughawe tot stilstand te bring. Die aktiviste sê hulle sal Londen se…

Genoeg is nou genoeg, sê TLU SA

Die aansienlike toename in plaasaanvalle en moorde sedert 2012, en veral na die onlangse verkiesing, is vir TLU SA ‘n groot bron van kommer. Volgens Henry Geldenhuys, Adjunk-President van TLU…

rolex replicas for sale