ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 3, 2019

Republiekwording – 31 Mei 1961

Dit is baie interessant hoe kort die Boerevolk se geheue is! 58 jaar gelede, op 31 Mei 1961 het die Republiek van SA tot stand gekom.  Ons ouer lesers sal…

Brandstigting en vernielsug

Hoe lank kan ‘n land voortgaan om te bestaan waar treine, busse, skole, en universiteite se geboue deur kwaadwillige brandstigters beskadig word? As dit nie afgebrand word nie, is die…

Hoofde se “lewensduur”

Hoof Uitvoerende Beamptes by staats entiteite se “lewensduur” blyk van korte duur te wees. Die mees onlangse voorval is die hoof wat bedank het,  Vuyani Jarana van SA Lugdiens. Hy…

Metrospoor ontspoor

Een van Metrospoor se nuwe treine was in ‘n botsing betrokke met ‘n spoor onderhouds lokomotief.  Die lokomotief word gebruik om  klip en gruis  vas te stamp onder die treinspore. …

Integriteit het ’n betekenis

Die regering en die ANC het ‘n Integrities komitee wat lede van die regerende party se optrede kan en moet ondersoek sodra daar vrae en/of klagtes rondom ‘n individu ontstaan. …

Al weer “parlement chaos”

Met die komende parlementêre sitting, waartydens Ramaphosa as die ANC se president, aan die woord is, gaan die chaos weer losbars soos wat die Rooihemde doen. Die Malema-groep beplan glo…

Hoërskool H.F. Verwoerd se naamsverandering

Kort nadat die Verkennersbeweging van SA in Die Vryburger gelees het dat die naam van die hoërskool H.F. Verwoerd in Villeria, Pretoria verander gaan word na een of ander Engelse…

Wie wil Ramaphosa vermoor?

Gerugte doen die rondte dat ondersoek ingestel word na die bewerings dat iemand, of moontlik ’n organisasie, beplan om die ANC se president te vermoor. Dit is bekend dat daar…

Trump besoek verskeie Europese leiers

Die Amerikaanse president, Donald Trump, is tans op besoek aan Europa met die klaarblyklike doel om druk uit te oefen dat geen aankope gedoen word van die omstrede Sjinese maatskappy…

Kim ontslaan Korea hoof onderhandelaar

Die kommunistiese Kim Jong-Un van Noord-Korea, het as leier van die land, minstens vyf van sy onderhandeling span ontslaan weens hulle “swak vertoning” met die gesprek teen president Donald Trump….

Iran verwerp Saoedi-vergadering beskuldigings

Kort na afloop van die vergadering van Arabiese lande wat deur Saoedi-Arabië geïnisieer is, het die regering van Iran skerp gereageer en gesê hy verwerp die beskuldigings wat gemaak is….

Iran laat olie prys styg

Die Minister van Buitelandse Sake in Amerika, Mike Pompeo, het die naweek die blaam op Iran se skouers gesit vir die stygende olieprys. Hy het ook die blaam op Iran…

Saoedi vra ferm optrede

Koning Salman bin Abdulaziz van Saoedi Arabië het die afgevaardigde leiers na die Arabiese Noodvergadering gemaan dat doelmatige optrede met fermheid nodig is om Iran te stop. Die koning sê…

Britse regeringsparty in krisis

Premier Theresa May Die regerende Konserwatiewe Party van Brittanje, onder leiding van Eerste Minister Theresa May, beleef sy grootste krisis is dekades. Met die premier wat bedank het na hewige…

VSA: Nuwe handelstariewe beoog vir bure

Die Amerikaanse Visepresident, Mike Pence, sê hy het probeer om die Amerikaanse Kongres om ’n nuwe handels akkoord met Kanada en Meksiko aan te gaan. Hy sê beide lande het…

VSA speel met vuur, sê Sjina

Die Verenigde State van Amerika “speel met vuur” deur hulle steun te gee aan die selfregerende Taiwan. Dit is die boodskap wat Sjina uitgereik het nadat dit bekend geword het…