ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: June 2019

Genadedood – Vonnis vir Davidson

Sean Davidson, professor aan Universiteit Wes-Kaap is tot 8 jaar huis arres gevonnis waarvan 5 jaar opgeskort is. Davidson het drie pasiënte gehelp wat terminaal siek was om ‘n einde…

Alexandria brand alweer

Die opstokers in Alexandria het weer begin om paaie te blokkeer deur brandende bande op toegangroetes te gooi.  Verkeer is ontwrig terwyl voornemende werkers uit huurmotors geruk is om te…

Beloftes kom tot niks

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa en die ANC se sogenaamde beloftes van ‘n nuwe en skoon administrasie is soos verwag is, net lippetaal.  Ministers uit die Zuma ere en…

TLU SA verwag geykte retoriek met Staatsrede

Op die vooraand van die jaarlikse staatsrede betwyfel TLU SA of Pres. Cyril Ramaphosa enigiets anders as die geykte retoriek van ‘n beter lewe vir almal en dies meer gaan…

Ramaphosa se nagmerrie

Eers was alle oë op die Eskom-gemors, en toe dit duidelik word dat die ANC regime die miljarde rand gaan op tower om hulle te red van finale ondergang, kom…

Steve Hofmeyr kap Mandela

Steve Hofmeyr, die bekende Afrikaanse sanger, het die afgelope paar dae weer gevaarlik geraak met sy opmerkings op Twitter en nie gehuiwer om die ambassadeur Mandela hard aan te spreek…

Malema se skuldlas loop op

Mt die beslissing in die Hooggeregshof dat die Malema-groep R500,000 aan oud minister Trevor Manual moet betaal, word die skuldlas byna R1 miljoen wat betaal moet word. Die aansoek om…

Boris Johnson vergroot sy voorsprong

Die groot Britse kampvegter vir Brexit, Boris Johnson, het in die tweede rondte van stemming sy opponente verder die loef afgesteek toe hy 40% van die steun gekry ht. Johnson…

Aardbewing en tsoenami tref Japan

Na ’n hewige aardbewing het ’n ligte tsoenami die noordwestelike gebied van Japan meer as 9,000 geboue sonder elektrisiteit gelaat. Die skudding het inwoners van die gebied in paniek gelaat…

Hong Kong se Carrie Lam weier uittrede

Die omstrede kommunisties gesinde Carrie Lam van Hong Kong weier om te bedank ten spyte van die meer as een miljoen inwoners wat betoog het dat sy moet bedank. Lam…

Trump staak hulp aan Suid-Amerika

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy vorige belofte in werking gestel deur alle hulp aan El Salvador, Guatemala en Honduras te staak . Die president het reds verskeie kere…

Drie lande bou nuwe vegvliegtuig

Die Duitse Minister van Verdediging, Ursula von der Leyen, het bevestig dat ’n ooreenkoms onderteken is wat ’n “groot dag vir Europa se verdediging is”. Die ooreenkoms is deur Frankryk,…

Slowakye kry vroulike president

In haar toespraak tydens die inhuldiging seremonie, het die 45 jarige  Zuzana Caputova gesê sy sal haar beywer vir reg en geregtigheid. Sy is die eerste vroulike president wat vir…

Volksparty herower Madrid

Die konserwatiewe Volksparty in Spanje het die munisipale verkiesing in Madrid gewen en Saterdag die hoofstad se nuwe burgemeester ingehuldig. Die stad wat vir ’n geruime tyd deur die Sosialiste…

Onrus in Midde-Ooste duur voort

Enkele dae nadat die Irannees gesteunde Houthi groep ’n aanval uitgevoer het op die Saoedi Arabiese lughawe, het die land se weermag hard teruggeslaan. Die Saoedi0koalisie in Jemen het weer…

Krediet afgradering en die ekonomie

Suid-Afrika se ekonome is waarskynlik besig om ‘n harde ekonomiese les te leer.  Sodra ‘n graderings maatskappy ‘n land se kredietwaardigheid bevraagteken en daar ‘n afgradering plaasvind is dit moeilik…

SEB ruk belastingbetalers se beurse

Swak en onvoltooide werk by ‘n ontwikkeling in Germiston lei daartoe dat duisende rande verlore gaan met  ‘n R102 miljoen projek wat deur die Ontwikkelings Bank en die Ekurhuleni munisipaliteit…

Prioriteite misdaad kry nuwe baas

Die Natalse Direktoraat vir Prioriteite Misdade het ‘n nuwe baas gekry. Kolonel “Welcome” Mhlongo is aangewys as die nuwe waarnemende hoof van die eenheid.  Dit terwyl hy tydens die Zondo…

Integriteit Komitee onder verdenking

Die ANC se Integriteit Komitee was belas om ’n aantal ANC kandidate te ondersoek met die bedoeling om seker te maak dat hulle kwalifiseer om as parlementslede ingehuldig kan word,…

R39 miljoen raak byna weg

Die omstrede Openbare Beskermer het bykans elkeen wat baat gevind het by die eienaardige R39 miljoen uit die Nelson Mandela Memoria fonds ’n redelike kans op oorlewing. In stede daarvan…

Hewige aardbewing tref Sjina

Minstens 11 mense het omgekom en sowat 120 het beserings opgedoen tydens ’n aardbewing in die Sichuan provinsie. Die sentrale punt van die skudding was net buite ’n stad waar…

Reuse kragonderbreking tref Suid-Amerika

’n Massiewe groot kragonderbreking het Sondag groot dele van Suid-Amerika in donker gehul waarvan Argentinië die ergste getref is. Uruguay en Paraguay js ook gedeeltelik geraak deur die kragonderbreking wat…

Filippynse president woedend vir Sjina

President Rodrigo Duterte van die Filippyne het te velde getrek teen Sjina en die kommunistiese staat beskuldig dat hy ’n vissersboot wat gesink het, se 22 Filippynse bemanningslede aan hulle…

Switserland: Duisende vroue betoog oor regte

Honderde duisende vroue in Switserland het die naweek deelgeneem aan ’n optog om die land se mans bewus te maak van die reg van vroue om gelyke behandeling te geniet….

VSA onbetrokke in Midde-Ooste konflik

Die Verenigde State van Amerika het geen belang om betrokke te raak in die Midde-Ooste se konflik nie, behalwe om sy eie belange in die gebied te beskerm. Die VSA…

Sjina wil bande met Iran versterk

Die Sjinese president, Xi Jinping, het aan leiers in Iran gesê dat sy land ’n “stadige bevordering” sal ontwikkel met sy verhouding, ongeag wat die toekoms inhou vir beide lande….

Twitter verloor duisende gebruikers

Meer as 200,000 gebruikers van Twitter het die diens verlaat en hulle rekenings gesluit om oor te beweeg na die pro-Trump se Parker sosiale netwerk. Die grootste aantal gebruikers is…

Meksiko blokkeer onwettige immigrante

Onwettige immigrante uit Sentraal Amerikaanse state het angstig begin hardloop om deur die grens na Meksiko te kom by aanhoor dat die grens deur gewapende soldate bewaak gaan word. Meksiko…

Trots en dankbaar

Die Vryburger Kinderfonds se bestuur kan nie uitgepraat raak oor die reaksie van lesers wat so goed gereageer het op ons versoek om ondersteuning te gee aan die fonds nie….

Vlieëniersvereniging dreig SAA

Die Vlieëniersvereniging van SAA het die bestuur kennis gegee van ‘n moontlike staking deur vlieëniers, die eerste in die 80-jarige bestaan van die vakverbond.  Die aanstelling van Zuks Ramaisia as…

Gastelys by Ramaphosa se “staatsrede”

Meer as 1,200 mense sal die staatsrede van die reënboognasie se president, Cyril Ramaphosa bywoon. Dit sluit die 28 ministers, 33 adjunkministers sowel as die provinsiale speakers, direkteur-generale van staatsdepartemente,…

Maak voldoende voorsiening

Weens die beter mediese versorging is die lewens verwagting van mense hoër as voorheen.  Dit plaas druk op pensioen voordele en aftrede beplanning.  In ons ekonomie waar Blankes deesdae meer…

OB nie ’n Zupta-aanhanger

Die openbare Beskermer het alle bewerings verwerp dat sy nie ontplooi is deur die Zuma-regime of die Guptas nie. Die opmerking kom nadat Busisiwe Mkhwebane deurlopend gekritiseer is en bewerings…

Greenpeace se Eskom reddingsplan

President Cyril Ramaphosa het gesê Eskom is te belangrik vir Suid-Afrika om te misluk, en talle mooi planne word voorgehou, maar dit lyk nie goed genoeg nie. Met sy skuldlas…

Poetin en Jinping klink glasies

President Xi Jinping van Sjina het sy 66 ste verjaarsdag saam met President Vladimir Poetin in Rusland deurgebring waar hulle die afgelope Saterdag ’n glasie geklink het. President Poetin ag…

Saoedi onderskep vyandelike hommeltuie

Terwyl die spanning breekpunt bereik het met Saoedi Arabië wat die een na die ander aanvalle kry vanaf die Houhti rebellegroep in Jemen, kon hy daarin slaag om vyf hommeltuie…

Jemen rebelle teiken Saoedi-Arabië

Jemen se Houthi rebellegroep het ’n nuwe aanslag uitgevoer met hommeltuie op die lughawe van Saoedi Arabië. Die hommeltuie het Vrydag op die lughawe toegesak en aansienlike skade aangerig op…

Hong Kong in kragtige verset

Die verset van Hong Kong se inwoners teen die omstrede wetgewing het nou oorgewaai na die leier van die regering, wie se kop geëis word. Die aktivis wat hom beywer…

Hong Kong inwoners steeds in verset

Sondag het die protesteerders  van Hong Kong, geklee in swart, weer die strate ingevaar en in hulle duisende om die parlementsgebou saamgekom, en hierdie keer word die bedanking van die…

“Stop om mense te skiet”

Een van die menigte plakkate wat deur die jongmense van Hong Kong vertoon is gedurende die massaoptog teen bepaalde wetgewing, het gelui dat die skietery op mense gestop moet word….

Hong Kong inwoners wen

Die massa optog van meer as ’n miljoen inwoners wat oor drie dae in ’n verset optog hulle frustrasie getoon het, het tydelik gewen en sal die beoogde wetgewing nie…

Sjina verwyder foto’s van polisie geweld

Die skande wat oor Sjina spoel op die sosiale netwerk met sy polisie se swak optrede teen vreedsame betogers in Hong Kong het die land in ’n tweede skande gedompel….

Gelowiges opgeroep tot stryd

In die nuutste Boodskapper van die AP Kerk, raak ds. Schalk Strauss ‘n baie teer punt aan as hy praat oor die toestand van die land en verset wat oral…

Nuwe mandaat vir Reserwebank

Ingeligte waarnemers meen die dag kom nader dat Suid-Afrika ’n sogenaamde nuwe mandaat in werking stel vir die SA Reserwebank. Die argument word reeds gebruik dat Rusland, en ’n paar…

“Ons soek meer geld”

Die Amcu vakbond eis ’n vergoeding van R17,000 per maand vir werkers in die platinum myne, en onderhandelings sal moeilik gevoer word met die woede wat die eis by mynhuise…

Soweto dag – 16 Junie

Die dag wat volgens die nuwe geskiedskrywers die oorsaak was van die dood van onskuldige skoolkinders is weereens “gevier” met groot klem op die bevryding van die massas van die…

Regering gaan onwettige migrasie stop

Volgens die nuwe Minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi,  is die regering besig om daaraan te werk om onwettige toestromings oor die grense te stop. ‘n Nuwe wet is reeds…

Motor rubriek – Audi RS4 Avant

Wanneer daar by ‘n Audi handelaar ingestap word en jy sien die twee ovaal uitlaatpype aan die agterkant van die Avant, die ingeboude drukvlerk en die bekende RS4 embleem op…

SABC uiteindelik bankrot?

Volgens berigte is die SABC in ernstige finansiële moeilikheid soveel so dat daar ‘n kommunikasie “verduistering” kan plaasvind. Na salarisse einde Maart betaal is skuld die SABC die Johannesburgse Stadsraad…

TLU SA trek laer teen pensioen plundering deur regering

TLU SA is uiters bekommerd oor die eskalerende uitsprake op openbare forums waar regeringslui voorspraak maak om Suid-Afrika se pensioenkapitaal aan te wend vir “investering” in sogenaamde vaste bates.  Dit…