Wêreld Nuusflitse

Caster Semenya

Die Suid-Afrikaanse atleet, Caster Semenya, wat nie oral erken word as sou dit ’n vroulike wese is nie, het sy appèlsaak teen die Internasionale Atletiek Federasie verloor en sal voortaan hom moet hou by die bepalings van die Federasie alvorens erkenning aan wedloop oorwinnings gegee sal word.

Rooms Katolieke

’n Aantal Rooms Katolieke priesters, akademici en intellektueles het ’n ope brief gerig aan biskoppe waarin gevra word dat Pous Francis tot ’n ketter verklaar word. Die betoog teen die pous het ’n reuse opskudding onder katolieke veroorsaak.