VSA studente geskok oor SA

Tydens ’n studente uitstappie is 19 Amerikaanse studente, tesame met hulle hoof, en ’n fasiliteerder, in ’n lokasie naby Pretoria besteel.

Die studente was onderweg na ’n swart leerlinge se skool toe ses gewapende swartes hulle gestop het en van al hulle goed beroof is.

Selfone, horlosies, ID dokumente en paspoorte het in die slag gebly toe die rowers hulle beveel het om alles te oorhandig.

’n Meningsvormer van Pretoria het later gesê dit is ’n uitstekend getuienis vir president Trump van die VSA dat dinge nie is soos die ANC se president hulle wou wys maak nie.

Die groep was net in die skool se erf toe die rowers op hulle toegesak het en beveel het om alles wat hulle het, onverwyld te oorhandig.

Die studente het geweet hulle durf nie iets probeer nie, want die rowers was almal gewapen en het moordlustig voorgekom.