Sanlam help stig swart maatskappye

Patrice Motsepe se African Rainbow Capital (ARC) het ’n nuwe versekeringsmaatskappy gestig wat bekend staan as African Rainbow Life.

Die maatskappy verskil van ander versekeraars wat die laer inkomste groepe bedien, en het hulle visier op die breë spektrum van die reënboognasie.

Die nuwe maatskappy is die eiendom van ARC en Sanlam, wat reeds ’n maatskappy gestig het om die laer inkomste groepe as teikenmark te bedien.

Met die Sanlam Sky. ARL van die eertydse Afrikaner instelling, is ’n BEE ooreenkoms getref om sake te stimuleer.

Die nuwe versekeringsmaatskappy is met ’n lening van R2 miljard op die been gebring.