Ramaphosa wil SA grense oopmaak

Terwyl miljoene onwettige uit Afrika lande reeds in Suid Afrika is wil die ANC president van die land alle grense in Afrika “oopgooi”.

Hy reken dit is om toerisme te bevorder aangesien visum vereistes voorkom dat toeriste uit Afrika die land besoek. 

Sy onkunde rondom toerisme syfers en diegene wat die land besoek is duidelik as daar gekyk word na watter lande se toeriste werklik Suid Afrika besoek en geld hier spandeer. 

Europa en die VSA  is van die lande wat toeriste oplewer  wat werklik die land besoek en geld hier spandeer tydens die vakansies. 

Die Afrikane stroom die land binne om hier te kom teer op die voorspoed van ander, se led van die opposisie, maar dit maak glo geen indruk op die president nie.