Polisie soek na 7 ontsnaptes

Die polisie in Noord-Transvaal is op soek na sewe verhoor afwagtende misdadigers wat ontsnap het die afgelope naweek.

Die verdagtes het glo Saterdagnag uit die polisieselle ontsnap wat daarvan beskuldig word dat hulle plofstof by hulle gehad het wat intussen gekonfiskeer is.

Onbevestigde berigte lui dat die misdadigers nnie uit die selle kon ontsnap sonder die hulp van iemand buit die selle nie.

Van die aangehoudenes word as gevaarlik beskou, en sommige word ook aangekla vir wapen diefstal en gewapende roof.