ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2019

Dit is nie vry en regverdig

Met die talle berigte van verkiesingsbedrog, is dit ’n uitgemaakte saak dat die 2019 verkiesing beslis nie vry en regverdig verklaar kan word nie. Dit is die mening van ’n…

Stem persentasie laagste in 25 jaar

Voorlopige syfers toon dat die stempersentasie vir die afgelope verkiesing  65% of selfs laer kan wees. Sowat 10 miljoen kiesers het glad nie geregistreer nie en van die geregistreerde kiesers…

Nuusflitse

SA se goud produksie daal Produksie van goud het elke maand die afgelope 18 maande gedaal. SA was die wêreld se grootste produsent van goud maar stakings, arbeids geskille asook…

VF+ Die waarheid kom uit

Die VF+ het dit baie duidelik gestel dat hulle ‘n party is vir alle Suid Afrikaners. Wouter Wessels , segsman van die VF+ het tydens  ‘n radio onderhoud gesê dat…

Venezuela arresteer opposisieparty leier

Uit die Venesuela hoofstad Caracas word berig dat die vise-president van die opposisieparty van Juan Guiaido deur die regime gearresteer is. Die Intelligensie Agentskap het die leiersfiguur gearresteer en met…

VSA optrede laat Iran steier

Iran sal sy betrokkenheid handhaaf met die kernwapen ooreenkoms, en sal sy aktiwiteite afskaal in die verband, sê die Minister van Buitelandse Sake in die Midde-Oosterse land. Minister Mohammad Javad…

Duisende masels pasiënte in Europa

Die Verenigde Nasies se afdeling Wêreld Gesondheid Organisasie het bekendgemaak dat meer as 34,000 mense regoor Europa masels opgedoen het. Die siekte toestand het op die pasiënte toegeslaan in die…

Hongaarse premier genooi na Wit Huis

President Donald Trump het ’n uitnodiging gerig tot die Hongaarse premier, Viktor Orban om ’n besoek te bring aan die Amerikaanse Wit Huis.  Die besoek wat geskeduleer is vir 13…

Macron se top kandidaat maak blapse

’n Reeks blapse deur die top kandidaat van die Franse president, Emmanuel Macron, het die sosialiste in Frankryk met ’n reuse agterstand laat wegspring vir die stryd om die Europese…

Hongarye steun Europese nasionaliste

Die nasionalisties gesinde Eerste Minister van Hongarye, Viktor Orban, het sy Fidesz politieke party onttrek uit die Europese Volksparty wat tot hede die oorheersende struktuur was in die Europese Parlement….

Le Pen steun Belgiese Vlaams Belang

“Ek lanseer vandag ’n duidlike oproep aan die Franssprekendes van Belgie om in die verkiesing van die Europese Parlement, hulle steun aan die nasionalistiese Vlaams Belang te gee”. Dit is…

Protesteerders ontwrig stemdag

Protes in Durban, Plettenbergbaai en Khayalitsha was een van die kenmerke van gister se stemmery, en getuig van ontevredenheid met die politieke leiers van die land. Die ANC se verkiesing…

Nuusflitse

Terroris se kleinseun stem BLF Mandela se agterkleinseun het vir BLF gestem aangesien hy “nie van blankes hou” nie. Hy het ook op die sosiale netwerk  gepoog om die leuse…

Verkiesingsbedrog oral aangemeld

Die radikale EFF het beweer dat die regering se ANC lede hulleself “georganiseer” het om twee keer te stem in Wes-Transvaal Die Malema-groep het in ’n verklaring gesê hulle verwerp…

Sonpanele help duisende huishoudings

Kathu Sonplaas Terwyl Eskom spartel om nog meer skuld te maak met lenings sodat hy staande kan bly, het die mense van die Noord-Kaap groot verligting gekry wat beurtkrag van…

Grootpraat politici se snert

Politieke leiers, veral uit die 47 partye wat oorheers word deur swartmense, Het weereens vanjaar met grootpratery die verkiesingsdag ingegaan. Die ANC se Motlanthe het beduie dat die party baie…

Onduidelikheid duur voort oor tolpaaie

Die Minister van Vervoer, Blade Nzimande, sê dit is nog onduidelik watter koers die ANC regime gaan inslaan met die kontroversiële e-tol paaie, wat veral in Transvaal opgerig is. Nzimande…

Hoop vir groot oorwinning vir ANC

Landbouleiers en nyweraars het nou uit vrees hulle hoop gvestig op ’n 60% steun vir die ANC sodat die party sy omstrede grondgryp program kan uitvoer en die onsekerheid kan…

SA belê in Soedan se olie industrie

Terwyl niemand bereid is om betrokke te raak in die ontginning van olie in die oorloggeteisterde Soedan nie, het Suid-Afrika besluit om $1 miljard (sowat R14 miljard) te belê in…

Waardes

Beginsels verskil dikwels hemelsbreed van mekaar sonder om “verkeerd” te wees aan die een kant, en “rag” te wees aan die ander kant. Kultuurverskille veroorsaak dat beginsel verskille bestaan, en…

Panama vra meer VSA betrokkenheid

Die Amerikaanse regering moet meer betrokke raak by Panama as hy wil voorkom dat Sjina die gebied begin beheer. Dit is die boodskap wat die nuutverkose president van Panama SA…

Puigdemont se kandidatuur aanvaar

Die omstrede separatis, Carles Puigdemont, se aansoek om as kandidaat te staan vir die Europese Parlement, is na heroorweging deur die Spaanse regering aanvaar. Die besluit kom nadat die aanvanklike…

Pro-Westerling wen Noord-Masedonië verkiesing

Stevo Pendarovski Noord-Masedonië, wat vroeër slegs as Masedonië bekendgestaan het, kry ’n nuwe president na afloop van die naweek se presidentsverkiesing. Die Westers gesinde Stevo Pendarovski het die presidentsverkiesing gewen…

Handel: VSA-Sjina gesprekke vorder nie

Die onderhandelinge tussen Amerika en Sjina oor ’n moontlike handelsooreenkoms wil nie glad verloop nie, en President Donald Trump het gedreig met nuwe invoerheffings. Die president het gedreig dat tariewe…

Franse peiling: Le Pen kry die meeste steun

Die politieke party van die nasionalis, Marine Le Pen van Frankryk, is bo aan die lys vir die grootste ondersteuning van Franse kiesers terwyl die Franse president in die tweede…

EU parlement met 41 politieke partye

Met ’n totaal van 41 politieke partye waaruit 400 miljoen kiesers hulle keuse moet maak in die komende verkiesing van lede vir die Europese Parlement, sal die uiteinde ’n stryd…

Brexit ooreenkoms dalk volgende week

Binne enkele dae kan die Britse Eerste Minister en haar Konserwatiewe Party ’n ooreenkoms bereik met die Arbeidersparty wat die uittrede uit die Europese Unie nou moontlik sal maak. Die…

Perspektief: Bloed(sweet) en staal(wil)

Perspektief: Bloed(sweet) en staal(wil) Otto von Bismarck het 160 jaar gelede reeds gestel “… die vraagstukke van ons tyd sal nie deur toesprake of meerderheid-besluite beslis word nie, maar deur…

Peiling toon werklike wantroue

Die kiesers van Suid-Afrika wantrou die politici en met stemdag wat aangebreek het, lyk dit maar beroerd as die vooruitsigte getoets word. In die jongste opname kom die werklikheid van…

Hof moet betyds uitspraak lewer

Indien Malema die reëls en vereistes van die Verkiesingskommissie verbreek het, word dit van die hof gevra om voor die stemdag uitspraak te lewer wat kiesers bewus maak van die…

Die minderheid regeer

Suid-Afrika het byna 37 miljoen mense wat kwalifiseer om tydens ’n verkiesing te mag stem, maar vanjaar het net meer as 26 miljoen geregistreer om te gaan stem. Indien ’n…

VSA vliegdekskip onderweg na Midde-Ooste

Die regering van President Donald trump het bevestig dat ’n vliegdekskip wat met vegvliegtuie toegerus is, wel onderweg is na die Midde-Ooste. Dit volg na beweerde aanduidings en waarskuwings van…

Libiese hoofstad omskep in bloedbad

Tripoli, die hoofstad van Libië, het in ’n bloedbad verander nadat hewige gevegte tussen regeringsoldate en rebelle vegters onafgebroke in gevegte betrokke gebly het. In die afgelope weke is na…

Duisende Skotte in optog vra vryheid

As ’n eerste massa vertoning sedert die Skotse Eerste Minister, Nicola Sturgeon aangekondig het dat sy gereedmaak vir ’n Skotse referendum oor onafhanklikheid, het derduisende ondersteuners in Glasgow saamgedrom. Die…

Bure sê Maduro beskerm terroriste

Die Suid-Amerikaanse state, wat almal lis is van die Lima Groep het met hul jongste byeenkoms ’n verklaring uitgereik waarin beweer word dat die Venezuela president, Nicolas Maduro, terrorisme ondersteun….

Hongersnood bedreig Noord-Korea

Twee uit elke vyf mense in Noord-Korea is chronies sonder genoeg voedsel en nou is die rantsoene verder ingekort na 300 gram per persoon per dag. Die voedsel tekort wat…

Ebola virus slaan Kongo

Die Verenigde Nasies se afdeling, Wereld Gesondheid Organisasie, het pas bekendgemaak dat meer as 1,000 mense reeds omgekom het in die Kongo wens Ebola besmetting. Die virus wat nege maande…

VSA Demokrate het reeds 21 kandidate

Die aankondiging van die Demokratiese senator, Michael Bennet, dat hy ook in die wedloop is om die party se finale kandidaat vir die presidentsverkiesing te word, is daar nou reeds…

Nuwe VSA ambassadeur na Saoedi

Die Trump-administrasie het die naweek aangekondig dat ’n nuwe ambassadeur aangewys is om na Saoedi-Arabië te vertrek na etlike jare van geen ambassadeur in die land. Die voormalige Generaal John…

Die leë beloftes

Terwyl ’n sekere deel van die blankes byna waansinnig skarrel om deel van die Ruwe Suid-Afrika se verkiesing te wees, is daar ’n reeks beloftes wat deur tientalle politieke leiers…

Ramaphosa beloof ontslag van korruptes

Die AMC se president, Cyril Ramaphosa, het tydens die party se laaste openbare vergadering voor die verkiesing op 8 Mei, voor ’n volgepakte Ellis Park Stadion, gesê dat diegene in…

SAID ondersoek sigaret handel

Die nuut aangestelde hoof van die SA Inkomstediens, Edward Kieswetter, het verlede week in sy nuwe werk begin, en het na aanleiding van gerugte, besluit om ondersoek in te stel…

Nuusflitse

OB vra Cyril se hulp teen Pravin Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het ‘n skrywe gerig aan Ramaphosa waarin sy vra dat hy tussenbeide moet tree in haar stryd teen…

Swart haat duur voort

Ten spyte daarvan dat BlackLandFirst (BLF) ‘n hofbevel teen  sy “Land or Death” leuse gekry het,  bly die beweging staan by die leuse en gaan glo appel aanteken teen die…

Rand verswak verder

Die rand het Maandag verder verswak weens die onsekerheid in die uitslag van die komende verkiesing asook vrese oor ‘n moontlike handelsoorlog tussen die VSA en Sjina.  Die komende verkiesing…

Wyndruiwe oes bereik laagte punt

Die 2019 wyndruiwe oes het ‘n rekord laagtepunt bereik. Te midde van goeie reëns gedurende die 2019 seisoen het die laaste drie jare se droogte sy tol geëis.  Die oes…

VSA verhoog spanning met Sjinese

Terwyl die dialoog en onderhandelings ’n kreeftegang het tussen Amerika en Sjina oor invoer heffings, is die spanning verder verhoog met die VSA se twee oorlogskepe in die Sjinese Suid…

Talle sterf in Russiese vliegramp

Uit Moskou word berig dat minstens 41 mense omgekom het toe ’n Russiese Aeroflot passasiersvliegtuig neergestort het. Twee kinders was ook van die passasiers wat omgekom het toe die vliegtuig…

Boeing beland in rivier

’n Boeing 737 jet het by aankoms vanaf Guantanamo Baai militêre basis in Kuba geland op die aanloopbaan van Jacksonville toe dit 30 meter van die aanloopbaan afgegly het en in…

VSA stel volle sanksies in teen Iran

Die Verenigde State van Amerika het sy sanksies teen Iran hernu weens die land se kern-program, en het ook twee sleutel operasies van die land ingeperk. Die VSA het die…

rolex replicas for sale