ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2019

Noord-Korea beskuldig VSA van diewery

Noord-Korea het met woede gereageer nadat die VSA een van sy vragskepe geblokkeer het wat vermoedelik met olie gevul is. Die VSA het vasgestel dat ’n vragskip[ van Noord-Korea onderweg…

VSA Demokraat Joe Biden teen Trump

Rush Limbaugh, ’n aanbieder van ’n Amerikaanse TV program, het gesê opnames toon dat die voormalige vise-president van die VSA, Joe Biden, die wenner sal wees in die Demokratiese Party…

Spanning in Hong Kong oor Sjina

Onrus en konflik het die naweek losgebars tussen parlementêre ondersteuners van Hong Kong se demokrasie en lojaliste van die Beijing magte as potensiële heerser van die stad. Die konflik het…

VSA verskerp sanksies teen Venezuela

Die Amerikaanse administrasie het die sanksies teen Venezuela verder uitgebrei wat nou ook die dienslewering sektore direk raak. Met die optrede beoog die VSA blykbaar om die druk op die…

Voedsel tekort bedreig Kuba

Die kommunistiese regering van Kuba sê in ’n verklaring dat maatreëls ingestel word om groter beheer uit te oefen met die beskikbaarstelling van rantsoene aan inwoners. Verskeie voedselsoorte is uiters…

Nuwe pogings om Jemen oorlog te beeindig

Jemen se Houthi groep het Saterdag sy magte uit drie gebiede in Jemen teruggetrek in ’n poging om hernude onderhandelings moontlik te maak vir die beeïndiging van die jarelange stryd…

Skip vaar suksesvol sonder bemanning

Vanaf die hawe van Oostende in Europa het ’n boot verlede week vir die eerste keer ’n tog aangepak na die oorkant van die Kanaal sonder enige bemanning aan boord….

Perspektief: BCVO en CVO skole – ouers se rentmeesters-vennoot

Van die lees-, skryf- en rekenlesse aan moedersknie op trek, kamp-skole en die CNO (1902) en CVO (1991), was ons volkskinders gekoester deur elke geslag ouers. Die naweek se nuus…

Stygende werkloosheid wek kommer

Terwyl die verkiesingsveldtog aan die gang was, moes Suid-Afrika hoor hoe die nuwe werksgeleenthede gaan instroom met buitelandse beleggers wat na die land kom. Die jongste statistiek toon egter dat…

Veiligheid: TLU SA en SAPD werk saam

TLU SA en SAPD Nasionale Kommissaris bevestig samewerking oor landelike veiligheid Die Nasionale Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie (SAPD), genl. Khehla John Sitole en verskeie senior bestuurders in die diens,…

Man skuldig wat Zuma wou vermoor

Elvis Ramosebudi Elvis Ramosebudi is skuldig bevind dat hy beplan het om Jacob Zuma en ander ANC hooggeplaastes wou vermoor. Hy het glo ’n lang lys name gehad van mense…

Verwoerd nasaat in parlement

Die dogter van wyle dr. Hendrik Verwoerd, se seun, dr. Wynand Boshoff, wat werksaam is in die Noord-Kaap, sit eersdaags in die parlement. Dr. Boshoff is ’n munisipale raadslid wat…

Eskom kortwiek Ramaphosa planne

Die drome van die ANC se president le teen hierdie tyd aan skerwe weens die enorme tarief verhogings waarmee Eskom die munisipaliteite nou gaan belas. Groot instansies sê hulle is…

Eskom baljaar met tarief verhoging

Die algemene verkiesing is verby, en nou is die eise van Eskom sodanig dat verbruikers die en skok na die ander gaan kry met elektrisiteit tarief verhogings. Munisipaliteite regoor die…

Durban burgemeester aangekla van korrupsie

Die omstrede burgemeester van Durban, Zandile Gumede, is gedagvaar om in die hof te verskyn op aanklag van bedrog en korrupsie. Sy het in die Durbanse Kriminele Handelshof verskyn, maar…

Handelskepe gewaarsku teen Iran

Maatskappye en handelsvaartuie wat verbind word met die Verenigde State, kan deur Iran geteiken word in sy aggressie teen die land. Die waarskuwing is gerig deur die VSA se Vloot-administrasie…

Columbië waarsku Venezuelan oor grens

Uit Bogota, die hoofstad van Columbië, word berig dat die land se staatshoof, President Ivan Duque, die regime van Venezuela gewaarsku het dat die grens tussen die twee lande nie…

Venezuela heropen grense met Brasilië

Venezuela het sy grens met Brasilië heropen na maande sedert die roetes gesluit is om te voorkom dat noodhulp voorraad uit Westerse lande die land binnegebring word. Kort nadat die…

VSA dood talle terrorist in Somalië

Minstens 13 vegters van die Islamitiese Staat terroriste is in Somalië dood nadat die Amerikaanse lugmag aanvalle op ’n basis uitgevoer het. ’n Semi-outonome gebied in Somalië, het gebuk gegaan…

Franse president bekommerd oor EU

President Emmanuel Macron Die Franse president, Emmanuel Macron, se bekommernis het na vore gekom in sy toespraak voor die 27 lidlande se afgevaardigdes van die Europese Unie toe hy teen…

Amazon maak gereed vir maanreis

Die stigter van die sakereus Amazon, het gesê “dit is tyd om terug te gaan na die maan” en bygevoeg dat die tyd naby is om pense te vervoer na…

Saoedi skepe aangeval by Emirate

Saoedi Arabië sê dat twee van sy olie vragskepe onder die handelskepe is wat naby die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) aangeval is. ’n Woordvoerder sê dit was ’n aanval wat…

Vyf jaar van worsteling

Met die algemene verkiesing agter die rug, staan die blankes voor die werklikheid van nog vyf jaar in die hitte van ’n troostelose vooruitsig vir sy kinders en die oues…

Rekord aantal partye na parlement

’n Rekord aantal politieke partye sal vanjaar hulle sitplekke inneem in die parlement, wat ’n aan duiding is van die ernstige verdeeldheid wat bestaan onder die swart bevolking van Suid-Afrika….

Durban munisipaliteit skuldig

Inwoners van Durban sê die stad se munisipaliteit het deur nalatigheid hulle skuldig gemaak aan ’n ernstige oortreding deur nie die noodsaaklikheid van instandhouding na te kom nie. Die stad…

ANC Beloftes gou vergete

In ’n meningspeiling wat gehou is onder sowat 60,000 mense in Suid-Afrika, toon dat die verkiesingsbeloftes gou soos mis voor die wolke gaan verdwyn. Meer as 65% van die deelnemers…

Verkiesing kos miljarde rand

Die pas afgelope verkiesing het die sukkelende ekonomie nog ’n tree nader aan rommel status gedruk met die geweldige groot uitgawes wat politieke partye aangegaan het. Behalwe dat die belastingbetalers…

Polisie soek na 7 ontsnaptes

Die polisie in Noord-Transvaal is op soek na sewe verhoor afwagtende misdadigers wat ontsnap het die afgelope naweek. Die verdagtes het glo Saterdagnag uit die polisieselle ontsnap wat daarvan beskuldig…

Klagtes oor Moskee geraas

Die mense in Kaapstad het klagtes ingedien van geraas wat veroorsaak word dur die Moslem moskee se “oproep tot gebed” wat luid oor die deel van die stad hoorbaar is….

Zuma-ministers moontlik afgedank

Onbevestigde berigte vlieg tans rond oor die moontlikheid dat die ministers wat Jacob Zuma om hom geskaar het, deur Ramaphosa afgedank kan word. Die ANC president het vroeër aangedui dat…

VSA druk Sjina in hoek vas

Die Amerikaanse staatshoof, President Donald Trump, het die naweek gesê die VSA bevind hom net waar hy wil wees met Sjina. Die opmerking volg kort nadat dit bekend geword het…

Venezuela parlementslede soek asiel

Minstens twee van Venezuela se opposisie parlementslede soek nou asiel as vlugtelinge van die Maduro-regime wat vervolging teen hulle ingestel het. President Nicolas Maduro, wat slegs dur enkele lande van…

Voormalige Boeing baas word minister

Die voormalige Uitvoerende Hoof van die Boeing maatskappy, Patrick Shanahan, is deur President Donald trump genomineer as die nuwe Minister van Verdediging. Patrick Shanahan het sedert die begin van 2019…

Sjina wou Taiwan infiltreer en beïnvloed

Die president van Taiwan, Tsai Ing-Wen, het Vrydagmiddag gesê dat Sjina nou opgehou het met hulle pogings om Taiwan te infiltreer en te beïnvloed. Sy het die land se Nasionale…

VSA blokkeer Noord-Korea vragskip

Die Verenigde State van Amerika het vir die eerste keer sedert streng sanksies teen Noord-Korea ingestel is, een van die land se vragskepe geblokkeer. Dit volg nadat die VSA vermoed…

Nasionaliste loop voor in Brittanje

’n Radikale swaai in die mening van Britse kiesers het bekend geword in die jongste meningspeiling wat aandui dat die Brexit Party die grootste steun in Brittanje geniet. Wat verrassend…

Guaido vra hulp van VSA Pentagon

Die opposisieleier in Venezuela sê hy het die Pentagon in die Verenigde State gevra om met sy afgevaardigde te skakel met die doel om groter samewerking te kry. Die ontmoeting…

’n Verswakte ANC regeer

Die ANC se nuwe president, Cyril Ramaphosa moet tevrede wees met sy swak vertoning en verswakte verteenwoordiging in die Nasionale Vergadering. Met ’n stempersentasie van 60% is dit duidelik dat…

Motor rubriek – Lexus UX200 F Sport

Die Lexus sportnuts voertuig staan sy plek ten volle vol in die luukse motor afdeling. Dit het ‘n bou vorm van sy eie en waar dit ook al mag beweeg,…

“Die DA het ons mislei”

Kiesers wat besluit het om nooit weer vir die DA te stem nie, kom veral uit die blanke gemeenskappe nadat die party se leier gesê het daar bestaan nie so…

Swak politieke presteerder beswaard

Van die kamma-politieke partye wat aan die verkiesing van 8 Mei deelgeneem het, het nou vol besware die Onafhanklike Verkiesingskommissie getakel om hulle eie onvermoë t verberg. Van die 48…

Aanlyn toelating van skoliere opgeskort

Die departement van Onderwys het sy stelsel opgeskort waarvolgens ouers aanlyn hulle aansoeke om toelating kon doen. Die aanlyn fasiliteit is opgeskort tot 20 Mei omdat die huidige stelsel blykbaar…

VSA verhoog heffings van Sjinese goedere

Die invoer van goedere uit Sjina na die VSA word met ’n verdere heffing aangeslaan nadat die twee land se onderhandelinge skipbreuk gelei het en die VSA geweier het om…

Nigerië stel honderde kinders vry

Uit Abuja word berig dat die alliansie groep van die Nigeriese regering se militêre magte bykans 900 minderjarige kinders wat gebruik is in die oorlog, nou vrygelaat is. Die kinders…

VSA waarsku Iran oor aggressie

Die konflik tussen Amerika en Iran het Vrydag ’n nuwe gevaarvlak bereik nadat Tehran gedreig het om sy kernwapen program te versnel met missiel ontwikkeling, en Minister Pompeo die land…

Mugabe se landbou toerusting opgeveil

Robert Mugabe Dit is met die toedoen van Zimbabwe se vorige president, Robert Mugabe, dat honderde blanke boere van hulle grond beroof is en sonder enige vergoeding, die land verlaat…

Man vaar alleen oor Atlantiese Oseaan

’n Fransman, reeds met 72 somers agter hom, het dobberend se weg gebaan oor die Atlantiese Oseaan in ’n helder geel “kapsule” waarin hy alleen gereis het. Met die sukses…

VSA versoek Iran tot dialoog

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die afgelope naweek ’n versoek tot Iran gerig om gesprek te voer oor ’n nuwe kernwapen ooreenkoms. President Trump sê die gesprek kan handel…

Noord-Korea besig met meer wapen toetse

Die kommunistiese regime van Noord-Korea is besig met kort afstand ballistiese missiele waarmee toetse uitgevoer word. Die toetse is  reeds die tweede oefening sedert hulle verlede week met die toets…

ANC verloor steun

Die ANC sal steeds die land se regeerder wees vir die komende termyn van 5 jaar, maar of hulle daarna nog die bewind gaan hou, word betwyfel. Alhoewel die stemme…

rolex replicas for sale