ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2019

Oekraïne koalisie spat uitmekaar

Die regerende koalisie van die Oekraïne het verlede Vrydag uitmekaar gespat toe die Volksfront Party bedank het uit die huidig president se regering. Die stap baan die weg vir die…

Koning verplig tot DNA toets

’n Belgies hof het beslis dat koning Albert 11 DNS toetse moet ondergaan weens die eis wat ingestel is teen hom deur Delphine Boël. Die koning het aanvanklik geweier om…

Japan toets super-snel trein

Die Japanese Alfa-X trein se jongste ontwerp is nou nadat dit suksesvol getoets is, nog steeds nie die wereld se heel vinnigste trein nie. Toetse sal egter nog vir die…

Oproep tot ’n reddingsdaad

Die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds doen ’n ernstige beroep op sy lesers om sterk ondersteuning aan die Fonds te bied in die lig van die enorme onderwys krisis waarin…

Die Amerikaanse aanslag

Wat voorheen beskryf is as ’n voorloper tot ’n hervatting van die Koue Oorlog, het nou tot ’n nuwe dimensie ontwikkel wat rede gee om asem op te hou dat…

Eskom bly ’n mislukking

Die ANC se Minister van Energie, Jeff Radebe, het erken dat die nasionale kragvoorsiener nie oor die kapasiteit beskik om aan die behoeftes van groter nywerhede te voldoen nie. Deskundiges…

Openbare Beskermer onder verdenking

Die Suid-Afrikaanse Openbare beskermer wat deur Jacob Zuma aangestel is na die uittrede van Madonsela, se optrede is so verdag dat politieke kenners haar kundigheid in die amp bevraagteken. Dit…

Wits bied hulp aan “arm studente”

Die Wits Universiteit kyk of hy ’n koper kan kry vir ’n stuk grond met die verwagting om R1 miljard daarvoor te kry sodat dit aangewend kan word om behoeftige…

Nuwe regspan om Zuma te help

’n Nuwe regspan is deur Jacob Zuma aangestel om sy saak te dra in die desperate poging om vervolging weens beweerde korrupsie vry te spring. Die man wat glo op…

Indiese premier Modi wen verkiesing

Na sewe weke van verkiesings om die 900 miljoen stemgeregtigdes te laat stem in die wêreld se grootste verkiesing, is die huidige premier van Indie herkies met ’n vergrote meerderheid….

Japanese miljardêr “het nie geld”

Die Japanese modeontwerper en miljardêr, Yusaku Maezawa, het twee van sy skilderye verkoop omdat hy glo nie geld het vir die alledaagse dinge nie. Hy het die twee skilderye op…

Brexit gesprek misluk

Met die Eerste Minister van Brittanje se pogings om ’n ooreenkoms te bereik met die Arbeidersparty, het net niks van gekom nie, en is die voorspellings van haar party se…

Merkel weier EU baasskap

Kanselier Merkel Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het vir weke nie juis gereageer of haar sigbaar gemaak in die arena om as kandidaat na vore te kom vir die amp…

Polisie slaan toe op kuberkraker netwerk

Die polisie in ses Europese lande het saamgewerk en ’n kuberkraker ring vasgetrek wat gevestig is in die oostelike deel van Europa. Die kuberkrakers het meer as $100 miljoen gesteel…

VSA blok Huawei, maar EU nie

Die Amerikaanse regering het ’n verbod ingestel teen die aankoop van produkte wat dur die Sjinese maatskappy, Huawei, vervaardig en versprei word. Die Sjinese regering het die optrede van Amerika…

VSA: Meer geld vir grens veiligheid

Die Verenigde State se speaker in die Huis van Afgevaardigdes , Nancy Pelosi het volgens waarnemers die deur geopen vir meer geld om die grens met Meksiko te beveilig. Dit…

Sewe SA burgers gewond in Egipte

Sewe Suid-Afrikaners is in Egipte gewond en ernstig beseer tydens ’n massiewe ontploffing wat toeriste in ’n bus beseer het. Die bus was onderweg na die geskiedkundige piramiedes toe die…

Cosatu: Sny kabinet tot 26 lede

Die vakbond Cosatu verwag van die ANC president, Cyril Ramaphosa, dat hy die kabinet van 73 lede moet verminder na 26 lede. Hulle verag ook dat hoogstens ses adjunkministers daarby…

Minister verswyg reuse inkomste

Die ANC minister, Dipuo Letsatsi-Duba, word daarvan beskuldig dat sy miljoene rand ontvang het terwyl sy ’n :dubbele lewe” vervul het wat nie aan die parlement verklaar is nie. Die…

Transnet moet Nedbank dagvaar

Transnet het volgens berigte in die media, nog een moontlikheid wat sal help om die miljarde rand te herwin wat verloor is deur rentes. Die rentes wat verloor is weens…

Motor rubriek – Suzuki Vitara

Die ingenieurs by Suzuki het dit goed gedink om die Vitara so effe op te kikker en die nuwe Vitara is in SA bekendgestel. Soos voorheen is die Suzuki beskikbaar…

Australiese verkiesing lewer verrassing

Te midde van weke lange voorspellings en meningspeilings in Australië dat die Arbeidersparty die algemene verkiesing sal wens, het die konserwatiewe Liberale Party van premier Scott Morrison weer ’n oorwinning…

Visekanselier van Oostenryk bedank

Doe nasionalistiese visekanselier in Oostenryk, Heinz-Christian Strache, het Saterdag aangekondig dat hy bedank uit sy amp nadat twee koerante hom in berigte beskuldig het van moontlike korrupsie. Strache het in…

Saoedi slaan Jemen rebelle

Die Saoedi-Arabiese militêre koalisie in Jemen het ’n reeks lugaanvalle uitgevoer op die Houthi rebellemagte se vestings. Dit volg nadat die rebelle verantwoordelikheid aanvaar het vir die aanvalle op Saoedi…

AFD wen veld in Duitsland

Die nasionalistiese “Alternatief vir Duitsland (AFD) het volgens die jongste meningspeiling, ’n sterk groei getoon vir die komende verkiesing van lede vir die Europese Parlement. Die verkiesing wat op 23…

New York burgemeester ook kandidaat

Asof die 21 kandidate van die Amerikaanse Demokratiese Party nie genoeg is om mekaar die stryd aan te sê om ’n finale presidentskandidaat te kies teen President Trump nie, het…

Trump: Geen oorlog met Iran

Uit Washington word berig dat die Amerikaanse president, Donald Trump, gesê het die Minister van Verdediging, Patrick Shanahan, moet weet hy beplan nie ’n oorlog teen Iran nie. President Trump…

Minister Pompeo ontmoet Hong Kong demokrate

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het die ongewone stap geneem en ’n besoek gebring in Hong Kong  Hong Kong vir ’n ontmoeting met die leier, Martin Leë,…

Boris Johnson mik na Britse premierskap

Die voormalige Minister van Buitelandse Sake in Brittanje, Boris Johanson, het aangekondig dat hy beskikbaar is as kandidaat vir die amp as Brittanje se Eerste Minister. Die aankondiging volg kort…

TLU SA stel S.O.S. veldtog inwerking

TLU SA stel SOS-veldtog bekend – Versoek buiteland om standpunt in te neem teen onteiening sonder vergoeding In die aanloop tot die nasionale verkiesing het die regerende ANC weereens baie…

Vliegtuie oorval Nampo

Vanjaar is Nampo se bywoning van mense wat per vliegtuig hulle besoek bring, meet as wat nog ooit aangeteken is, Met die eerste dag van Nampo se wêreldberoemde skou, het…

Die “wil net hê” mentaliteit

Die weldoeners, Gift of the Givers, het op versoek van die Grahamstad munisipaliteit betrokke geraak om die dorp se inwoners by te staan in die water krisis wat ontstaan het….

ANC sê Pretoria Privaatskool is onwettig

Die ANC se Departement van Onderwys sê die Northridge Academy in Pretoria-Noord is onwettig in bedryf, maar die skool se woordvoerder ontken dit ten sterkste. Die Departement sê die skool…

Kernenergie-eenheid gesluit

Die Pretoria Mediese Kernenergie Eenheid is binne enkele maande vir ’n tweede keer gesluit, en kos die land miljoene Rand per dag. Die sluiting beteken ’n verlies aan verkope van…

Moody waarsku Ramaphosa

Slegs ’n enkele week na afloop van die verkiesing in Suid-Afrika, met ’n bedenklike oorwinning vir die ANC, word kredietgradering beoordeel deur Moody Beleggings Diens wat sê wat hy van…

Die Staatskapers is terug

Verskeie lede van die ANC wat verbind word aan die Staatskaping is terug in die parlement, nadat vasgestel is dat hulle op die lys van parlementslede is wat die regerende…

Wêreld Nuusflitse

Suid-Korea President Moon van Suid-Korea en die Amerikaanse president Trump sal mekaar ontmoet vir samesprekings tydns die komende G20 beraad, en sal na verwagting die derde samesprekings met Noord-Korea bespreek….

VSA studente geskok oor SA

Tydens ’n studente uitstappie is 19 Amerikaanse studente, tesame met hulle hoof, en ’n fasiliteerder, in ’n lokasie naby Pretoria besteel. Die studente was onderweg na ’n swart leerlinge se…

Sjina se opsies is beperk

Sjina se opsies het nou min geword met die handelsoorlog teen Amerika wat met ’n hand vol nuwe moontlikhede sit. Die Sjinese se opsies is so beperk dat hulle weinig…

Premier Orban besoek VSA Wit Huis

President Donald Trump van Amerika het die premier van Hogarye, Viktor Orban, geprys vir sy standvastigheid rondom onwettige immigranste en die bedreiging van Moslem insypeling na sy land. Hy sê…

Kanker: Bayer moet miljoene betaal

Die Bayer maatskappy in Duitsland, wat onlangs die Amerikaanse maatskappy Monsanto oorgeneem het, is nou deur ’n Amerikaanse Federale Hof beveel om $2 miljard skadevergoeding te betaal. Monsanto is die…

Hof beslis ten gunste van Kataloniërs

Kataloniërs, wat voorheen as parlementslede van di Spaanse deelstaat was, maar nou in die tronk sit, mag egter as kandidate staan in die verkiesing vir die Europese Parlement. Die Hooggeregshof…

Tientalle onwettige immigrante verdrink

’n Boot wat nie net oorlaai was nie, maar ook nie seevaardig is nie, het veroorsaak dat dit onderweg na Italië in die Mediterreense See omgeslaan het en baie onwettige…

Wêreld verklaar oorlog teen plastiek

Na twaalf dae van onderhandelings onder leiding van die Verenigde Nasies, het die lidlande besluit om op te tree teen “plastiek wat as ’n gevaarlike afvalstof” beskou word. Duitsland het…

Masels-virus bestry kanker

Oral oor die wereld is daar nou weer berigte dat die kindersiekte, masels, epidemiese afmetings aanneem. In New York waar daar slegs 75 gevalle van die kindersiekte is waarvan die…

SA het genoeg water, sê ANC

Suid-Afrika het genoeg water om die inwoners deur die wintermaande te voorsien, maar dan moet dit spaarsaam gebruik word. Die is die mening van die ANC regering se woordvoerder wat…

Misdaad floreer in SA

Twee voormalige beamptes van die Fidelity sekuriteitsmaatskappy word aangekla van diefstal waarby sowat R1,9 miljoen betrokke is. Die twee diewe het Maandag in die hof verskyn in Noord-Transvaal vir hulle…

Skolesport nou op Sondag

‘n Onrusbarende aktiwiteit het onder die aandag van die Calvinistiese Alliansie gekom, naamlik dat skolesport op Sondae bedryf word. Na verneem word, word daar uitdunne gehou en oefening sessies word…

Radebe se slenter met energie

Kort nadat verskeie nyweraars en mynhuise aangekondig het dat hulle selfvoorsienend wil raak met die beskikbaarheid van elektrisiteit, het die ANC se Minister van Energie dadelik die gaping geneem om…

Wes-Transvaalse munisipaliteit onder administrasie

Die munisipaliteit wat deesdae bekend is as die “JB Marks Munisipaliteit”, is glo die sentrale punt van korrupsie en word nou onder administrasie geplaas. Die provinsiale owerheid in Wes Transvaal…

rolex replicas for sale