Nuusflitse

Bakkies blaaie geïntegreer

Facebook, WhatsUp, Instagram en Messenger gaan geïntegreer word.   Hierdie aankondiging is deur Mark Zuckerberg gemaak . 

Gebruikers sal sigbaar wees op al vier platforms vir die persoon aan wie dit gestuur is.  Baie lesers beweeg intussen oor na “MeWe” ‘n nuwe platform wat veiliger behoort te wees as Facebook en sy vennote.

Miljoene kiesers gaan nie stem

Volgens die nuutste opnames blyk dit dat 10 miljoen inwoners van SA nie geregistreer het vir die komende verkiesing nie.  Dit is ‘n kwart  van die stem geregtigdes.  Voeg hierby ‘n verdere 5 miljoen wat eenvoudig net gaan wegbly van die stembus,  dan is dit ‘n beduidende aantal kiesers oor die hele spektrum wat eenvoudig net keelvol is vir die regering en vir die stelsel waarin hul verkeer.