MK lede se salarisse lei tot protes

Durban se sentrale sake gebied is tot stilstand gebring toe werkers van die Durbanse Vullis verwyderings-agentskap die strate versper het met soliede afval. 

Afval trokke vol vullis is gebruik om die vullis in die strate te stort.  Die optrede is in protes teen die verhoging van oud MK lede in die departement  se  salarisse.

MK lede se salarisse is glo verhoog van R9,000 tot R20,000 en dit blyk dat verskeie departemente in die Durbanse Munisipaliteit dieselfde beleid volg waar dit gaan oor MK lede se vergoedingnaar waarnemers reken die MK lede wat in dien is, werk veel minder as die ander werkers.