Lesufi bedank as LUK

Panyaza Lesufi

Dit blyk dat die land en spesifiek Transvaal gespaar is van verdere probleme in die onderwys sektor met die bedanking van Panyaza Lesufi as die LUK van onderwys.  

Sy termyn was gekenmerk deur blatante aanvalle op Afrikaans sprekende skole en hul taal- en toelatings beleid. Opvoedkundiges sê die provinsie is baie beter daaraan toe met sy vertrek. 

Politieke ontleders vra of hy nie ‘n pos by Ramaphosa gaan ontvang na die verkiesing nie?.

Die onderwys in Suid-Afrika se openbare skole is in ’n haglike posisie, en ’n baie sterk en goed gekwalifiseerde span is nodig om die onderwys reg te ruk, maar die vooruitsigte lyk nie goed nie, en daarom in privaatskole die enigste oplossing.