Klagtes oor Moskee geraas

District Six photographed before the removal. c1970.

Die mense in Kaapstad het klagtes ingedien van geraas wat veroorsaak word dur die Moslem moskee se “oproep tot gebed” wat luid oor die deel van die stad hoorbaar is.

Die Distrik Ses moskee s geraas word as uiters steurend beskryf en versoeke is gerig dat dit gestaak word aangesien die meerderheid inwoners nie aan die Moslem geloof verbonde is nie.

Die ANC het egter ’n versoek gerig dat die klagte geïgnoreer word, wat vir menige inwoners ’n teken is dat die ANC die groot minderheid in die gebied steun.

Dit is onbekend wie die klagtes geopper het, en ’n groot onduidelikheid bestaan oor wie die klagtes gaan ondersoek indien dit wel gedoen gaan word.