Britse premier bedank

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, het na vele pogings om Brexit deurgevoer te kry, uiteindelik besluit om handdoek in te gooi.

Premier Theresa May het met dapperheid die trane teruggehou, en daarmee die weg gebaan vir haar opvolger om te voel hoe weerstand teen enige ooreenkoms die sukses van Brexit vernietig.

Die bedanking was nie onverwags nie, en talle Konserwatiewe Party kabinetslede en parlementslede het haar geloof vir die deursetting wat sy geopenbaar het wat haar voorganger, Cameron, nie wou aanpak nie omdat hy besus is van hoe ’n moeilike taak dit sou word om Brexit te laat slaag.