Afgesette Soedannese president word vervolg

Omar al-Bashi

r

Omar al-Bashir, die afgesette president van Soedan, wat tans agter tralies is, staar nou ook bykomende vervolging in die gesig van beweerde geld wassery om terroriste te finansier.

Die optrede ten die afgesette president kom nadat duisende kiesers deurlopende optogte hou uit woede vir die optrede van Omar al-Bashir.

Intussen het die land se openbare vervolger gelas dat ondersoek gedoen word na die bewerings wat volgens kenners ernstige gevolge inhou vir die afgesette president.

Omar al-Bashir is ’n maand gelede deur die militêr hoofde uit sy amp verwyder en in die tronk gesit na hy vir 30 jaar die land regeer het, maar weens die deurlopende protes optogte van burgerlikes, uiteindelik gearresteer is.