ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 27, 2019

Ramaphosa se uitgeslape voetwerk

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, se besluit om eers later hierdie week sy kabinet aan te kondig, is ’n slim skuif om seker te maak dat hy nie soos…

EU: Nasionaliste en Groenes kry sterk steun

Die afgelope naweek het die verkiesing van verteenwoordigers vir die Europese Parlement verskeie verassings gelewer, waarvan die grootste waarskynlik Marine Le Pen van Frankryk se oorwinning oor president Emmanuel Macron…

Unisa vraestelle uitgelek

Sekere vraestelle van die Mei/Junie eksamens by Unisa het in die hande van studente beland voor die eksamen.  Menslike wetenskappe, Ekonomie- en Bestuur wetenskap asook Rekeningkunde vraestelle het uitgelek.  Die…

Nuusflitse

Korrektiewe Dienste offisier gearresteer ‘n Korrektiewe beampte werksaam in Worcester,  is Saterdag gearresteer op beweerde klagtes van korrupsie en  besit van dwelms . Universiteit verander koshuise name Die Universiteit van…

Omstrede Roelfie vertrou Ramaphosa

Die hoof onderhandelaar met die uitverkoop van Suid Afrika, Roelf Meyer, het sy volle vertroue uitgespreek in Ramaphosa.  Volgens Meyer is die ANC president die man wat die reënboognasie kan…

Gordhan neem OB op hersiening

Die ANC se Minister van Openbare Werke, Pravin Gordhan, neem die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane op hersiening in die Hooggeregshof. Dit volg nadat die Openbare Beskermer ’n verslag uitgebring het…

Vrou steel krag om rekening te vermy

’n Vrou van Johannesburg is gearresteer nadat sy betrap is van die onwettige krag koppeling wat sy gemaak het toe die munisipaliteit die toevoer afgesny het. Die vrou se kragtoevoer…

Motor rubriek – Volkswagen Golf R

Vir die manne en dames met “petrol” in hulle are kan die nuutste weergawe van die blitsbuks Golf R vele genot waarborg maar dit kan jou ook, indien jy nie…

Venezuela: Noorweë huisves onderhandelaars

Noorweë het aangekondig dat hy die verteenwoordigers van die regerende party en ’n afvaardiging van opposisielede in Venezuela, gaan vir ’n tweede rondte samesprekings en onderhandelings na die Skandinawiese land….

Wêreld Nuusflitse

Japan VSA se President Trump en Japan se Premier Abe het hulle verskille oor ’n beter handelsooreenkoms benader deur saam ’n potjie gholf te speel terwyl hull meer ontspanne oor…

Pompeo besoek verskeie Europese lande

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, sal die week besoek bring aan die Duitse Bondskanselier Angela Merkel. Sy besoek aan Berlyn sal die eerste wees van verskeie lande…

EU se Brexit ooreenkoms onveranderd

Die bedanking van Theresa May as Eerste Minister van Brittanje het geen verandering teweeggebring in die EU ooreenkoms met die Verenigde Koninkryk nie, ongeag wie die volgende premier ook al…

Oman probeer VSA-Iran spanning verminder

Die Minister van Buitelandse Sake in die Midde-Oosterse land Oman het verklaar dat sy land ook met pogings begin het om die spanning tussen Amerika en Iran te ontlont. Alawi…

Iran skrik nie vir VSA dreigemente

Iran sal nie oorgee aan die VSA se druk en ook nie sy doelwitte wysig nie, al sou die VSA die land bombardeer, aldus  President Hassan Rouhani. Met die opmerking…

Modi se groot oorwinning

Gesprekke om ’n nuwe kabinet saam te stel, is nou die eerste prioriteit van die Indiese Eerste Minister, Narendra Modi, wat met ’n vergrote meerderheid die afgelope verkiesing gewen het….

rolex replicas for sale