ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: May 23, 2019

Bethlehem munisipale bestuurder gearresteer

Nog ‘n munisipale amptenaar is gearresteer vir bedrog  en korrupsie. Die keer in Bethlehem waar die bestuurder van die raad saam met ‘n sekuriteit eienaar vasgetrek is op klagtes van…

Prasa sekretaris afgedank

Die Passasiers Spoor Agentskap (Prasa) het die kontrak van hul vorige maatskappysekretaris en tans algemene bestuurder vir risiko bestuur,  Matome Mohube,  beëindig.  Dit volg na ‘n dissiplinêre verhoor rondom aanklagte…

Nuusflitse

400 LP’s “ingehuldig” Die 400 “verkose” parlementslede is Woensdag ingehuldig. In die proses het hul met ‘n eed beloof dat hulle  hul onderwerp aan die Grondwet van die land.  Die…

TLU SA se groete aan Ramaphosa

TLU SA het Pres. Cyril Ramaphosa sterkte en wysheid toegewens nadat hy vandag weer in die parlement aangewys is as die president van Suid-Afrika.  “Pres. Ramaphosa kan daarop reken dat…

Kernwapen oorlog gevaarlik naby

Die risiko van ’n kernwapen oorlog is die hoogste ooit sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog,  sê ’n woordvoerder van die Verenigde Nasies. Twee deskundiges op die gebied van…

Drie ANC lede nie ingehuldig

Anders as die visepresident, David Mabuza, wat om uitstel gevra het vir inhuldiging as parlementslid, het nog drie ANC lede hulle name verwyder van die lys wat gister ingehuldig is….

Mabuza staan terug – voorlopig

Die ANC se Visepresident, David Mabuza, het Ramaphosa in kennis gestel dat hy nie teenwoordig sal wees om ingehuldig te word as parlementslid nie. Die aankondiging kom te midde van…

Handelsoorlog: Sjina wil weer onderhandel

’n Woordvoerder van Sjina sê die onderhandelaars van Beijing is gereed vir die hervatting van samesprekings met Amerika oor die beeïndiging van die handelsoorlog. Die Sjinese ambassadeur in die Verenigde…

Oekraïne se president ingehuldig

Volodymyr Zelenskiy Uit die hoofstad Kiev van die Oekraïne, word berig dat die voormalige grapjas, Volodymyr Zelenskiy, ingehuldig is as die land se nuut verkose president. In sy toespraak na…

Algemene Verkiesing in Venezuela

Die omstrede diktator van Venezuela, president Nicolas Maduro, het aangekondig dat die proses aan die gang is om ’n verkiesing te hou vir verteenwoordigers van die Nasionale Vergadering van die…

Duitsland spandeer miljarde aan immigrante

Alhoewel Duitsland met sy sterk ekonomie dit kan bekostig, het opposisiepartye skerp gereageer op die inligting toe dit bekend geword het dat die Merkel-regering net minder as $26 miljard aan…

Brittanje waarsku Iran – Moenie Trump daag

Brittanje het die regering van Iran gewaarsku om nie die geduld van President Donald Trump te toets nie, en ook nie die VSA nie. ’n Britse woordvoerder het gewaarsku dat…

VSA waarsku – sal Iran vernietig

President Donald Trump van Amerika het gewaarsku dat Iran vernietig sal word indien hulle enige belange van die VSA sou aanval of benadeel. Die president het gesê dit sal die…

VSA oorlogskip vaar in Sjinese see

’n Woordvoerder van die Amerikaanse militêre department sê een van sy oorlogskepe vaar deur die seegebied wat deur Sjina opgeëis word as sy nasionale seegebied. Die Sjinese Suid See gebied…