ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: May 21, 2019

Oproep tot ’n reddingsdaad

Die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds doen ’n ernstige beroep op sy lesers om sterk ondersteuning aan die Fonds te bied in die lig van die enorme onderwys krisis waarin…

Die Amerikaanse aanslag

Wat voorheen beskryf is as ’n voorloper tot ’n hervatting van die Koue Oorlog, het nou tot ’n nuwe dimensie ontwikkel wat rede gee om asem op te hou dat…

Eskom bly ’n mislukking

Die ANC se Minister van Energie, Jeff Radebe, het erken dat die nasionale kragvoorsiener nie oor die kapasiteit beskik om aan die behoeftes van groter nywerhede te voldoen nie. Deskundiges…

Openbare Beskermer onder verdenking

Die Suid-Afrikaanse Openbare beskermer wat deur Jacob Zuma aangestel is na die uittrede van Madonsela, se optrede is so verdag dat politieke kenners haar kundigheid in die amp bevraagteken. Dit…

Wits bied hulp aan “arm studente”

Die Wits Universiteit kyk of hy ’n koper kan kry vir ’n stuk grond met die verwagting om R1 miljard daarvoor te kry sodat dit aangewend kan word om behoeftige…

Nuwe regspan om Zuma te help

’n Nuwe regspan is deur Jacob Zuma aangestel om sy saak te dra in die desperate poging om vervolging weens beweerde korrupsie vry te spring. Die man wat glo op…

Indiese premier Modi wen verkiesing

Na sewe weke van verkiesings om die 900 miljoen stemgeregtigdes te laat stem in die wêreld se grootste verkiesing, is die huidige premier van Indie herkies met ’n vergrote meerderheid….

Japanese miljardêr “het nie geld”

Die Japanese modeontwerper en miljardêr, Yusaku Maezawa, het twee van sy skilderye verkoop omdat hy glo nie geld het vir die alledaagse dinge nie. Hy het die twee skilderye op…

Brexit gesprek misluk

Met die Eerste Minister van Brittanje se pogings om ’n ooreenkoms te bereik met die Arbeidersparty, het net niks van gekom nie, en is die voorspellings van haar party se…

Merkel weier EU baasskap

Kanselier Merkel Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het vir weke nie juis gereageer of haar sigbaar gemaak in die arena om as kandidaat na vore te kom vir die amp…

Polisie slaan toe op kuberkraker netwerk

Die polisie in ses Europese lande het saamgewerk en ’n kuberkraker ring vasgetrek wat gevestig is in die oostelike deel van Europa. Die kuberkrakers het meer as $100 miljoen gesteel…

VSA blok Huawei, maar EU nie

Die Amerikaanse regering het ’n verbod ingestel teen die aankoop van produkte wat dur die Sjinese maatskappy, Huawei, vervaardig en versprei word. Die Sjinese regering het die optrede van Amerika…

VSA: Meer geld vir grens veiligheid

Die Verenigde State se speaker in die Huis van Afgevaardigdes , Nancy Pelosi het volgens waarnemers die deur geopen vir meer geld om die grens met Meksiko te beveilig. Dit…