ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: May 10, 2019

ANC verloor steun

Die ANC sal steeds die land se regeerder wees vir die komende termyn van 5 jaar, maar of hulle daarna nog die bewind gaan hou, word betwyfel. Alhoewel die stemme…

Dit is nie vry en regverdig

Met die talle berigte van verkiesingsbedrog, is dit ’n uitgemaakte saak dat die 2019 verkiesing beslis nie vry en regverdig verklaar kan word nie. Dit is die mening van ’n…

Stem persentasie laagste in 25 jaar

Voorlopige syfers toon dat die stempersentasie vir die afgelope verkiesing  65% of selfs laer kan wees. Sowat 10 miljoen kiesers het glad nie geregistreer nie en van die geregistreerde kiesers…

Nuusflitse

SA se goud produksie daal Produksie van goud het elke maand die afgelope 18 maande gedaal. SA was die wêreld se grootste produsent van goud maar stakings, arbeids geskille asook…

VF+ Die waarheid kom uit

Die VF+ het dit baie duidelik gestel dat hulle ‘n party is vir alle Suid Afrikaners. Wouter Wessels , segsman van die VF+ het tydens  ‘n radio onderhoud gesê dat…

Venezuela arresteer opposisieparty leier

Uit die Venesuela hoofstad Caracas word berig dat die vise-president van die opposisieparty van Juan Guiaido deur die regime gearresteer is. Die Intelligensie Agentskap het die leiersfiguur gearresteer en met…

VSA optrede laat Iran steier

Iran sal sy betrokkenheid handhaaf met die kernwapen ooreenkoms, en sal sy aktiwiteite afskaal in die verband, sê die Minister van Buitelandse Sake in die Midde-Oosterse land. Minister Mohammad Javad…

Duisende masels pasiënte in Europa

Die Verenigde Nasies se afdeling Wêreld Gesondheid Organisasie het bekendgemaak dat meer as 34,000 mense regoor Europa masels opgedoen het. Die siekte toestand het op die pasiënte toegeslaan in die…

Hongaarse premier genooi na Wit Huis

President Donald Trump het ’n uitnodiging gerig tot die Hongaarse premier, Viktor Orban om ’n besoek te bring aan die Amerikaanse Wit Huis.  Die besoek wat geskeduleer is vir 13…

Macron se top kandidaat maak blapse

’n Reeks blapse deur die top kandidaat van die Franse president, Emmanuel Macron, het die sosialiste in Frankryk met ’n reuse agterstand laat wegspring vir die stryd om die Europese…

Hongarye steun Europese nasionaliste

Die nasionalisties gesinde Eerste Minister van Hongarye, Viktor Orban, het sy Fidesz politieke party onttrek uit die Europese Volksparty wat tot hede die oorheersende struktuur was in die Europese Parlement….

Le Pen steun Belgiese Vlaams Belang

“Ek lanseer vandag ’n duidlike oproep aan die Franssprekendes van Belgie om in die verkiesing van die Europese Parlement, hulle steun aan die nasionalistiese Vlaams Belang te gee”. Dit is…