ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: May 6, 2019

NG Gemeente Moreletapark

Berigte dat die NG Gemeente Moreletapark haar bande met die moederkerk wil verbreek, het die afgelope week bekend geword.  Volgens berigte partye wil die gemeente ‘n “minder liberale beleid” volg…

Sjinese bang vir Eskom

Die gedeeltelike lening van R7 miljard  wat deur Sjina uitbetaal moes word aan Eskom,  is klaarblyklik  nie gedoen nie uit vrese dat die geld gebruik sou word om salarisse te…

Lesufi bedank as LUK

Dit blyk dat die land en spesifiek Transvaal gespaar is van verdere probleme in die onderwys sektor met die bedanking van Panyaza Lesufi as die LUK van onderwys.   Sy termyn…

Ramaphosa wil SA grense oopmaak

Terwyl miljoene onwettige uit Afrika lande reeds in Suid Afrika is wil die ANC president van die land alle grense in Afrika “oopgooi”. Hy reken dit is om toerisme te…

Nuusflitse

Bank oorname Die Mededingingskommissie het die oorname van Merchantile Bank deur Capitec Bank goedgekeur sonder enige voorwaarde.  Dit beteken dat Capitec nou ook die besigheids bank mark betree.  Die oorname…

Die Zuma komplot onafgehandel

Asof Jacob Zuma nie genoeg skade aan Suid-Afrika berokken het in die tyd toe hy regeerder was nie, is sy rol as konkelaar nog lank nie uitgespeel nie. Dit is…

Bekendstelling van nuwe Afrikaanse film

‘n Nuwe Afrikaanse  rolprent is verlede week in Pretoria bekend gestel. Die rolprent,  “Dies Irae: Dag van Wraak” is vervaardig deur 19 Juliet Media. Die akteurs is Anré Bouguenon en…

Motor rubriek – Audi RS5 Sportback quattro

Wanneer die naam Quattro gehoor of gelees word gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die jare van die “boksvormige” Quattro wat gebruik was in tydrenne en dit suksesvol…

Bekende sanger oorlede

’n Goeie vriend van die Afrikanervolk en ook van die destydse Boere-Afrikaner instelling, Radio Pretoria, is op 25 April oorlede. Jaco Pieterse was een van Suid-Afrika se meer begaafde kunstenaars…

Politieke onsin

Gedurende die afgelope weke het politici talle uitsprake gemaak wat ietwat belaglik klink, en eerder met ’n knippie sout geneem moet word. Athol Trollip praat sy kollega, Msimanga na en…

Kim hoog tevrede met wapen toetse

Noord-Korea se leier, Kim Jong-un, het sy tevredenheid uitgespreek oor die sukses van sy land se toetse met kort afstand vuurpyle wat die afgelope week uitgevoer is. Die kommunistiese skiereiland…

Noord-Korea hervat sy wapen program

Die Noord-Koreaanse president, Kim Jong-un en sy militariste het die afgelope naweek ’n kort-afstand projektiel afgevuur as deel van sy wapen ontwikkelingsprogram. ’n Woordvoerder van die Suid-Koreaanse Weermag sê die…

Trump en Poetin bespreek kernwapen akkoord

President Donald Trump van Amerika het ’n telefoniese gesprek gevoer met die Russiese eweknie, Vladimir Poetin, oor die moontlikheid van ’n nuwe kernwapen ooreenkoms waarby Sjina ook betrek kan word….

Britte kry vroulike Minister van Verdediging

Kort nadat die Britse Eerste Minister, Theresa May, die Minister van Verdediging afgedank het, het sy die plaasvervanger aangekondig. Premier May het Gavin Williamson afgedank nadat hy hom skuldig gemaak…

Kragtige sikloon Fani tref Indië

Die kragtige sikloon Fani het die naweek die kusgebied van Indië bereik met ’n windsterkte van meer as 200 kilometer per uur. Die sikloon wat met gepaardgaande reënstorms woed, het…

Venezuela: Nog ’n leier kan gearresteer word

’n Tweede politieke opposisieleier in Venezuela, Leopoldo Lopez, staar arrestasie in die gesig waar hy tans skuil in die Spaanse diplomatieke woonhuis. Dit volg nadat hy Vrydag bekendgemaak het dat…

VSA boos oor Sjinese inmenging in Arktiese gebied

Die Verenigde State van Amerika verwerp die pogings van lande soos Sjina wat nie ’n lidland is van die agt-nasie Arktiese Raad, om ’n prominente rol te vervul in bepaling…