ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 3, 2019

Afrikaans klop baie wêreldtale

In ’n peiling wat wêreldwyd op die internet gedoen is, het Afrikaans se uitspraak en sy harmonieuse klanke hom die tweede plek van die wêreld se tale besorg. Nieu-Seeland se…

Semenya slaan voet in die wind – vir eers!

Die hofuitspraak oor Semenya se “onregverdige voordeel” het hom laat besluit om voet in die wind te slaan. Dit volg nadat sy regsverteenwoordigers die saak teen die Internasionale Atletiek Federasie…

Stemlokale in weermag tente

Verskeie skole het besluit dat hulle persele nie langer beskikbaar is vir die verkiesing van 8 Mei in Suid-Afrika nie. Van die skole beweer dat hulle eiendom beskadig word en…

Transnet hoof se kontrak nie hernu

Die waarnemende Groep Uitvoerende Hoof Tau Morwe het Transnet se diens verlaat aan die einde van April vanjaar. Hy is in kennis gestel dat sy dienskontrak, wat einde April verval…

Multichoice se sieklike beskouing

Dit is geen wonder dat die een na die ander leser van Die Vryburger sy kontrak met DStv kanselleer nie, want die benadering wat die instelling volg om mense te…

Nuusflitse

Bakkies blaaie geïntegreer Facebook, WhatsUp, Instagram en Messenger gaan geïntegreer word.   Hierdie aankondiging is deur Mark Zuckerberg gemaak .  Gebruikers sal sigbaar wees op al vier platforms vir die persoon…

DA leier roep swart, wit en bruin

Mmusi Maimane het sy verkiesings toer afgesluit in die Wes Kaap met die oproep dat wit, swart, bruin en Indiërs saam kan werk ongeag hul religie . Dit maak ook…

Durban chaos brei uit

Dit het gelyk asof die DA die Durbanse strate ingevaar het toe duisende stakende munisipale werkers met hulle blou oorpakke buite die Durbanse stadsaal vergader het in protes rondom onbillike…

Werkers brand bande by Monument

Stakende werkers het by die Voortrekkermonument die hoof ingang na die Monument met brandende bande versper. Die protes gaan oor salarisse na onderhandelinge op ‘n dooipunt uitgeloop het.  Die werkers…

Sikloon laat duisende mense verskuif

Vrees bestaan dat duisende mense die aankomende sikloon na Indieq nie sal oorleef nie, en het die owerheid met ’n reuse projek begin om die mense na veiligheid te verskuif….

VK se minister afgedank oor lekkasie

Die Verenigde Koninkryk se Minister van Verdediging, Gavin Williamson, is afgedank nadat hy skuldig bevind is aan die uitlek van vertroulike inligting. Die inligting wat beskou word as hoogs vertroulik,…

Hernude protes teen Maduro-bewind

Die omstrede diktator, president Nicolas Maduro van Venezuela, se aankondiging dat hy op 1 Mei “gewen” het teen die opposisieleier, Juan Guaido, het gelei tot hernude protes. Maduro het die…

Twee kampe teenoor mekaar in EU

Twee kampe staan reg teenoor mekaar is die stryd om verkies te word vir die Europese Parlement later die maand, met Manfred Weber, as leier van die Europese Volksparty teenoor…