ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: May 2, 2019

Protes op Mei-dag wêreldwyd

Dit is nie net die vakbonde van Suid-Afrika wat op 1 Mei die werkersdag net optogte in die strate van die groter stede gehou het nie. In Duitsland het tienduisende…

Plakkers sê hulle sal nie stem nie

Plakkerskamp bewoners was woedend toe die Johannesburg Munisipaliteit meer as ’n duisend plakkershutte verwyder het van die terrein waar onwettig gewoon is. Die plakkerskamp se mense sê as dit is…

Nuusflitse

Polisie bied R250,000 beloning Die Polisie in die Verre Noord het ‘n beloning van R250,000 aangebied vir enige iemand vir inligting wat kan lei tot die arrestasie en skuldig bevinding…

Franse toeris aangerand in Kaapstad

‘n Vroulike Franse toeris is in die historiese Bo-Kaap van haar besittings beroof en in die nek gesteek met ‘n skerp voorwerp.  Toeriste is klaarblyklik maklike teikens in die gebied…

Wêreld Nuusflitse

Caster Semenya Die Suid-Afrikaanse atleet, Caster Semenya, wat nie oral erken word as sou dit ’n vroulike wese is nie, het sy appèlsaak teen die Internasionale Atletiek Federasie verloor en…

Mbeki twyfel oor swart landbouers

Die voormalige ANC president, Thabo Mbeki, het glo sy bedenkinge of swartmense werklik landbou wil bedryf as ʼn beroep. Mbeki sê dat die ANC tydens sy bewindsjare nooit erns gemaak…

Venezuela swaai stadig na Guaido

Die oproep van Juan Guaido, leier van die amptelike opposisie in Venezuela, is besig om vrugte te lewer, en slegs die Russiese invloed verhoed dat president Maduro handdoek ingooi. Venezuela…

Rusland beïnvloed president Maduro

Die VSA se Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het gesê die president van Venezuela, Nicolas Maduro, was gereed om na Kuba te verhuis, maar Rusland het hom oorreed om…

Japan se troonopvolger Naruhito ingehuldig

’n Dag nadat die keiser van Japan geabdikeer het is sy seun,  kroonprins Naruhito ingehuldig as opvolger, wat ook ’n nuwe era vir Japan is. Dit is die eerste inhuldiging…

Iran verklaar VSA troepe as terroriste

President Hassan Rouhani van Iran het ’n wet onderteken die afgelope week wat alle weermaglede van Amerika wat in die Midde-Ooste is, as terroriste verklaar. Die president het ook gesê…

Europese Parlement: Verkiesingstryd begin

Die stryd om beheer te kry in die Europese Parlement het begin, maar die einde van die stryd sal in die parlement wees wanneer opponerende partye mekaar die stryd aansê….

VSA beweging wil Maduro omvêrwerp

Erik Prince is die stigter van “Blackwater” wat ’n private veiligheidsmaatskappy is in die Verenigde State, en ’n sterk ondersteuner van president Donald Trump is. Hy het nou ’n plan…