ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 1, 2019

Die verhaal van twee vlae

Hierdie verhaal begin in die sewentiende- en agtiende eeue, maar speel hoofsaaklik uit gedurende die negentiende- en twintigste eeue; dit is die verhaal van botsende volke met botsende waardes. Een…

Die geskiedenis herhaal homself

Jare gelede het TLU SA en  Afriforum, die kommunistiese Julius  Malema hof toe gesleep om hom te muilband oor sy uitlatings Kill the Boer.  Na die hofsaak “gewen” is, onttrek…

Ramaphosa vry kamma na die wittes

In ‘n verkiesingstoespraak voor sowat 400 mense, blykbaar meeste blank, het Ramaphosa erken dat die ANC wegbeweeg het van ‘n nie-rassige karakter. ‘n Johan Erasmus van die beweging “Betereinders” het…

Verslaggeefster vra: Verwerp Steve

Mia Lindeque, verslaggewer by EWN,  het ‘n beroep gedoen op Afrikaners om hul te distansieer van Steve Hofmeyr en sy rassistiese vasklou aan Die Stem en Die Vlag.  Sy beskryf …

Nuusflitse

Donateurs geld gesteel Drie persone is in hegtenis geneem in verband met die wanaanwending van R50 miljoen. Die Hoof Uitvoerende Beampte van die vakbond Sactwu (klere en tekstiel) ene Colleen…

MK lede se salarisse lei tot protes

Durban se sentrale sake gebied is tot stilstand gebring toe werkers van die Durbanse Vullis verwyderings-agentskap die strate versper het met soliede afval.  Afval trokke vol vullis is gebruik om…

Venezuela: Skatryk tot brandarm

Venezuela is een van die wêreld se grootste produsente van olie, en het ’n welstand gevestig van uitnemendheid vir sy burgers. Met die verkiesing van die sosialis, Nicolas Maduro, wat…

ANC jeug gaan nie stem

Meer as 6 miljoen van die jong swartmense in Suid-Afrika is nie geregistreerde kiesers nie en stel nie belang om te gaan stem nie. Die miljoene swartmense wat almal gebore…

ANC verloor steun by kiesers

Met slegs enkele dae oor voordat die verkiesing duisende mense na stemlokale sal laat stroom, blyk die volgens die jongste meningspeiling dat Ramaphosa se steun minder is as waarop gehoop…

Ace betrokke by nog meer skandale

Die ANC se Sekretaris-generaal, Ace Magashule, bly in ’n donker wolk van beskuldigings dat hy by meer korrupsie skandale betrokke kan wees. Ace en sy kamerade staan voor beskuldigings dat…

Keiser Akihito van Japan abdikeer

Keiser Akihito van Japan het drie jaar gelede aangekondig dat hy sou verkies om te abdikeer weens gesondheidsredes om die keiserlike pligte na die kroonprins, sy oudste seun, oor te…

Soedan: Oproep tot burgerlike verset

 Die hoofstroom protesterende kiesers in Soedan met Maandag aangekondig dat hulle met groter protes optogte en nou ook met burgerlike ongehoorsaamheid gaan begin. Dit volg nadat die samesprekings met die…

Hommeltuie om entstof af te lewer

Die hedendaagse tegnologie kom handig te pas wanneer Afrika se onherbergsaamheid getrotseer moet word. Honderde hommeltuie gaan gebruik word om aflewerings te doen van lewens reddende entstof, bloed en medikasie…

Miljarde dollar se goud uit Afrika weg

Miljarde dollar se goud word uit verskillende Afrika lande gesmokkel wat onwettig gemyn word en na die Midde-Ooste gestuur. Die smokkelhandel wat via die Verenigde Arabiese Emirate in die Midde-Ooste…

Beswaar teen Puigdemont EU kandidatuur

Die Verkiesingskommissie in Spanje het die voormalige separatiste leier van Katalonië, Carles Puigdemont, se registrasie as kandidaat vir die Europese Parlement verwerp. Die verkiesing wat gedurende Mei vanjaar plaasvind, word…

Donker wolke bedreig wêreldvrede

Die Verenigde State van Amerika se hoof van Sentrale Bevel, Generaal Kenneth McKenzie, het die naweek gesê die nodige ontplooiing van bronne sal gereed wees om enige gevaarlike optrede van…

Venezuela ambassadeurs vergader in Columbië

Die aangewese ambassadeurs deur Juan Guaido het die afgelope naweek in Columbië vergader om die selfverklaarde president van Venezuela se posisie t help versterk. Juan Guaido word deur die lande…