ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: May 2019

Britse premier bedank

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, het na vele pogings om Brexit deurgevoer te kry, uiteindelik besluit om handdoek in te gooi. Premier Theresa May het met dapperheid die trane…

Limpopo kabinet se aanstellings

Die aanwysing van Limpopo se kabinet het vanuit verskeie oorde vrae laat ontstaan.  Van die nuwe lede is tans nog onder verdenking rondom die bankrot verklaarde VBS Mutual Bank sage….

Korrupsie ondersoek duur jare

‘n Kontrak on heinings en inligtingstelsels by gevangenisse te installeer het van R477 miljoen verhoog tot R1,5 miljard.  Die Spesiale Ondersoek Eenheid is tans besig om die drastiese vermeerdering in…

Nuusflitse

Jacob bankrot Jacob Zuma se advokaat het verklaar dat die staat besig is om sy kliënt bankrot te maak met die korrupsie verhoor. Volgens Muzi Sikhakhane het Zuma nie meer…

Jacob Zuma struikel in hofsaak

Die ANC se voormalige president, Jacob Zuma, het daartoe ingestem dat van sy beskuldigings teen die hoof staatsaanklaer uit sy verklaring geskrap word omdat dit sy probleme net nog groter…

“Wil net hê” mentaliteit verander

Die Munisipaliteit van Grahamstad, in die Oos-Kaap, se mentaliteit om duur dienste te ontvang, en nie daarvoor wil betaal nie, het nou van deuntjie verander. Die Gift of the Givers…

Trump optrede verhoog spanning met Iran

Die Amerikaanse Departement van Verdediging oorweeg die moontlikheid om sowat 5,000 bykomende troepe na die Midde Ooste oor te plaas. Die optrede volg te midde van die geweldige spanning wat…

VSA en vennote oefen in Stille Oseaan

Die VSA en enkele vennote het met ’n groot aantal oorlogskepe met oefeninge in die Stille Oseaan begin, wat die spanning met Sjina verder verhoog. Japan, Suid-Korea en Australië neem…

VSA besig met “rusie soek spel”

’n Woordvoerder van die Amerikaanse Militêre afdeling het bekendgemaak dat twee van die Vloot se skepe  gestuur is om deur die Taiwan Seestraat te vaar, tot hewige ontsteltenis van Sjina….

Theresa May misluk met Brexit

Oor ’n tydperk van twee jaar van onderhandel, herorganiseer, herbeplan en gedurige verskille met Konserwatiewe Party parlementslede was alles te vergeefs en kon die Britse Eerste Minister nie daarin slaag…

Argentinië: Oud president opponeer president Macri

Die president van Argentinië is glo bekommerd oor die komende presidentsverkiesing wat in Oktober gehou word. Die voormalige president, Cristina Fernández de Kirchner, is ’n kandidaat vir die amp as…

Vrou dagvaar Boeing vir miljoene dollar

’n Franse vrou het die Boeing maatskappy gedagvaar vir $276 miljoen weens die Boeing 737 MAX se ongeluk wat die dood van haar man veroorsaak het. Die Boeing wat in…

Algerië weermag hoof steun verkiesings

’n Algemene verkiesing is die enigste oplossing om die politieke krisis in Algerië te beëindig, en te voorkom dat ’n grondwetlike vakuum ontstaan met ’n militêre regering. Dit is die…

Bethlehem munisipale bestuurder gearresteer

Nog ‘n munisipale amptenaar is gearresteer vir bedrog  en korrupsie. Die keer in Bethlehem waar die bestuurder van die raad saam met ‘n sekuriteit eienaar vasgetrek is op klagtes van…

Prasa sekretaris afgedank

Die Passasiers Spoor Agentskap (Prasa) het die kontrak van hul vorige maatskappysekretaris en tans algemene bestuurder vir risiko bestuur,  Matome Mohube,  beëindig.  Dit volg na ‘n dissiplinêre verhoor rondom aanklagte…

Nuusflitse

400 LP’s “ingehuldig” Die 400 “verkose” parlementslede is Woensdag ingehuldig. In die proses het hul met ‘n eed beloof dat hulle  hul onderwerp aan die Grondwet van die land.  Die…

TLU SA se groete aan Ramaphosa

TLU SA het Pres. Cyril Ramaphosa sterkte en wysheid toegewens nadat hy vandag weer in die parlement aangewys is as die president van Suid-Afrika.  “Pres. Ramaphosa kan daarop reken dat…

Kernwapen oorlog gevaarlik naby

Die risiko van ’n kernwapen oorlog is die hoogste ooit sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog,  sê ’n woordvoerder van die Verenigde Nasies. Twee deskundiges op die gebied van…

Drie ANC lede nie ingehuldig

Anders as die visepresident, David Mabuza, wat om uitstel gevra het vir inhuldiging as parlementslid, het nog drie ANC lede hulle name verwyder van die lys wat gister ingehuldig is….

Mabuza staan terug – voorlopig

Die ANC se Visepresident, David Mabuza, het Ramaphosa in kennis gestel dat hy nie teenwoordig sal wees om ingehuldig te word as parlementslid nie. Die aankondiging kom te midde van…

Handelsoorlog: Sjina wil weer onderhandel

’n Woordvoerder van Sjina sê die onderhandelaars van Beijing is gereed vir die hervatting van samesprekings met Amerika oor die beeïndiging van die handelsoorlog. Die Sjinese ambassadeur in die Verenigde…

Oekraïne se president ingehuldig

Volodymyr Zelenskiy Uit die hoofstad Kiev van die Oekraïne, word berig dat die voormalige grapjas, Volodymyr Zelenskiy, ingehuldig is as die land se nuut verkose president. In sy toespraak na…

Algemene Verkiesing in Venezuela

Die omstrede diktator van Venezuela, president Nicolas Maduro, het aangekondig dat die proses aan die gang is om ’n verkiesing te hou vir verteenwoordigers van die Nasionale Vergadering van die…

Duitsland spandeer miljarde aan immigrante

Alhoewel Duitsland met sy sterk ekonomie dit kan bekostig, het opposisiepartye skerp gereageer op die inligting toe dit bekend geword het dat die Merkel-regering net minder as $26 miljard aan…

Brittanje waarsku Iran – Moenie Trump daag

Brittanje het die regering van Iran gewaarsku om nie die geduld van President Donald Trump te toets nie, en ook nie die VSA nie. ’n Britse woordvoerder het gewaarsku dat…

VSA waarsku – sal Iran vernietig

President Donald Trump van Amerika het gewaarsku dat Iran vernietig sal word indien hulle enige belange van die VSA sou aanval of benadeel. Die president het gesê dit sal die…

VSA oorlogskip vaar in Sjinese see

’n Woordvoerder van die Amerikaanse militêre department sê een van sy oorlogskepe vaar deur die seegebied wat deur Sjina opgeëis word as sy nasionale seegebied. Die Sjinese Suid See gebied…

Perspektief: Wat is die waarde van ’n naam?

Perspektief: Wat is die waarde van ’n naam? Te midde van gewaande skok oor perversie en afgodery in skool kurrikula, kon ons (met dankbaarheid) volksgenote wys op die Christelike alternatief…

Hoërskool Verwoerd se naam is verander

Die welbekende Hendrik Verwoerd Hoërskool in Pretoria se naam is verander na die Rietodale Secondary School, om daarmee weg te doen met die Verwoerd naam en die Afrikaans van die…

Wêreld Nuusflitse

Oostenryk Al die ministers van die nasionalistiese Vryheidsparty in Oostenryk het bedank nadat hulle die video gesien het van ’n kollega se poging om iemand om te koop in ’n…

Nasionaliste trek saam in Italië

“Hier is nie rassiste, radikale regses, of ekstremiste vandag bymekaar nie, maar wel helder denkendes mense wat die radikalisme van die Europese Parlement wil vervang in die komend verkiesing”, Dit…

Noord-Korea verkla VSA by VN

Noord-Korea het die VSA verkla by die Verenigde Nasies en die organisasie versoek om op te tree sodat sy vragskip “vrygelaat” kan word. Die Amerikaans regering het toegeslaan op ’n…

Venezuela motoriste wag ure vir brandstof

Woedende motoriste van Venezuela staan deesdae ure en wag voor hulle brandstof kan kry in die olie ryke land waar ’n diktator se swak regering onbevoeg is om die krisis…

Oekraïne koalisie spat uitmekaar

Die regerende koalisie van die Oekraïne het verlede Vrydag uitmekaar gespat toe die Volksfront Party bedank het uit die huidig president se regering. Die stap baan die weg vir die…

Koning verplig tot DNA toets

’n Belgies hof het beslis dat koning Albert 11 DNS toetse moet ondergaan weens die eis wat ingestel is teen hom deur Delphine Boël. Die koning het aanvanklik geweier om…

Japan toets super-snel trein

Die Japanese Alfa-X trein se jongste ontwerp is nou nadat dit suksesvol getoets is, nog steeds nie die wereld se heel vinnigste trein nie. Toetse sal egter nog vir die…

Oproep tot ’n reddingsdaad

Die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds doen ’n ernstige beroep op sy lesers om sterk ondersteuning aan die Fonds te bied in die lig van die enorme onderwys krisis waarin…

Die Amerikaanse aanslag

Wat voorheen beskryf is as ’n voorloper tot ’n hervatting van die Koue Oorlog, het nou tot ’n nuwe dimensie ontwikkel wat rede gee om asem op te hou dat…

Eskom bly ’n mislukking

Die ANC se Minister van Energie, Jeff Radebe, het erken dat die nasionale kragvoorsiener nie oor die kapasiteit beskik om aan die behoeftes van groter nywerhede te voldoen nie. Deskundiges…

Openbare Beskermer onder verdenking

Die Suid-Afrikaanse Openbare beskermer wat deur Jacob Zuma aangestel is na die uittrede van Madonsela, se optrede is so verdag dat politieke kenners haar kundigheid in die amp bevraagteken. Dit…

Wits bied hulp aan “arm studente”

Die Wits Universiteit kyk of hy ’n koper kan kry vir ’n stuk grond met die verwagting om R1 miljard daarvoor te kry sodat dit aangewend kan word om behoeftige…

Nuwe regspan om Zuma te help

’n Nuwe regspan is deur Jacob Zuma aangestel om sy saak te dra in die desperate poging om vervolging weens beweerde korrupsie vry te spring. Die man wat glo op…

Indiese premier Modi wen verkiesing

Na sewe weke van verkiesings om die 900 miljoen stemgeregtigdes te laat stem in die wêreld se grootste verkiesing, is die huidige premier van Indie herkies met ’n vergrote meerderheid….

Japanese miljardêr “het nie geld”

Die Japanese modeontwerper en miljardêr, Yusaku Maezawa, het twee van sy skilderye verkoop omdat hy glo nie geld het vir die alledaagse dinge nie. Hy het die twee skilderye op…

Brexit gesprek misluk

Met die Eerste Minister van Brittanje se pogings om ’n ooreenkoms te bereik met die Arbeidersparty, het net niks van gekom nie, en is die voorspellings van haar party se…

Merkel weier EU baasskap

Kanselier Merkel Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het vir weke nie juis gereageer of haar sigbaar gemaak in die arena om as kandidaat na vore te kom vir die amp…

Polisie slaan toe op kuberkraker netwerk

Die polisie in ses Europese lande het saamgewerk en ’n kuberkraker ring vasgetrek wat gevestig is in die oostelike deel van Europa. Die kuberkrakers het meer as $100 miljoen gesteel…

VSA blok Huawei, maar EU nie

Die Amerikaanse regering het ’n verbod ingestel teen die aankoop van produkte wat dur die Sjinese maatskappy, Huawei, vervaardig en versprei word. Die Sjinese regering het die optrede van Amerika…

VSA: Meer geld vir grens veiligheid

Die Verenigde State se speaker in die Huis van Afgevaardigdes , Nancy Pelosi het volgens waarnemers die deur geopen vir meer geld om die grens met Meksiko te beveilig. Dit…

Sewe SA burgers gewond in Egipte

Sewe Suid-Afrikaners is in Egipte gewond en ernstig beseer tydens ’n massiewe ontploffing wat toeriste in ’n bus beseer het. Die bus was onderweg na die geskiedkundige piramiedes toe die…