ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2019

Perspektief: Vreeslose geloof, of nie

Aldus die koerant-opskrifte staan ons op die drumpel van ʼn nuwe era; terwyl die president ons mense probeer gerusstel en by ons bedel om nog ʼn maal die land (deur…

Afrikaner gesind nou Afrikaan gesind

Die een trotse skeppings van Boere Afrikaners het een vir een verkrummel op die pad van oorgee en meegee. Die groot Afrikaanse versekeraar, Sanlam,  wat in 1918 gestig en opgebou…

Staatshospitale se ontstellende agteruitgang

Sedert 1994 het die mediese sorg fasiliteite en veral staatshospitale met rasse skrede agteruitgegaan.  Die eens hoogs aangeskrewe opleidings hospitale soos HF Verwoerd Hospitaal, Johannesburg Algemene Hospitaal, Tygerberg Hospitaal en…

Voormalige senior sakeman kry borg

Die voormalige president van die “Black Business Council” (BBC) en drie van sy meelopers, is vrygelaat op borgtog van R5000 elk. Danisa Baloyi en sy drie vennote het in die…

Sanlam help stig swart maatskappye

Patrice Motsepe se African Rainbow Capital (ARC) het ’n nuwe versekeringsmaatskappy gestig wat bekend staan as African Rainbow Life. Die maatskappy verskil van ander versekeraars wat die laer inkomste groepe…

BUSA trek te velde teen OB

Die SA Kamer van Koophandel en Industrieë se in ’n verklaring dat hy bekommerd is oor die sakeonderneming BUSA wat ’n affiliasie lid is, se uitspraak dat die Openbare Beskermer,…

Malema groep moet betaal

Nadat die Malema groep neerhalende en valse aantygings in die openbaar gemaak het teen Trevor Manual, is die saak uiteindelik in die hooggeregshof gefinaliseer. Die voormalige Minister van Finansies het…

VSA moet sanksies teen Sjina instel

Die Verenigde State van Amerika wat tans in ’n handelsoorlog gewikkel is met Sjina, behoort ook handelsanksies teen die kommunistiese staat in te stel. Handelsanksies is noodsaaklik aangesien Sjina na…

VN beslis separatiste moet vrygelaat word

Asof die Spaanse regerings net nie die korrekte optrede kan of wil volg nie, het pas weer onder die wêreldleiers se aandag gekom toe ’n kenner van die Verenigde Nasies…

Arabiese lande vergader oor aanvalle

Leiers uit die Arabiese wêreld het beweeg na Saoedi-Arabië om ’n dringende noodvergadering by te woon met die hoop dat ’n sterk boodskap oorgedra sal word aan Iran. Saoedi-Arabië het…

Peru dreig om Kongres te ontbind

Die president van Peru het in ’n verklaring gedreig om die land se Kongres struktuur te ontbind as sy voorstelle nie aanvaar word nie. President Martin Vizcarra is bekend vir…

Sjina murmureer oor VSA heffings

Die woorde geveg van Sjina duur voort, en in die jongste voorval word Amerika beskuldig dat sy “provokerende handels optrede”  naakte ekonomiese terrorisme is. Dit is die opmerkings afkomstig van…

Iran slaan weer bollemakiesie

Iran sal nie met die Verenigde State van Amerika onderhandel oor ’n nuwe kernwapen ooreenkoms nie, sê die hoofleier, Ayatollah Ali Khamenei. Dit volg na Iran aanvanklik gesê het hy…

Taiwan gereed vir Sjinese aggressie

Die regering van Taiwan het opdrag gegee aan sy weermag om met lug, see en grond magte intensiewe militêre oefeninge te doen ten einde enige aggressie van Sjina te weerstaan….

Ramaphosa se kabinet is kleiner

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het sy nuwe kabinet bekendgemaak wat aansienlik kleiner is as die waarmee Zuma die land bankrot gemaak het. Wat verrassend is, is dat Ramaphosa sy…

Druk on OB te verwyder

Die druk op die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is besig om toe te neem.  Pravin Gordhan se openlike aanval op haar integriteit is reeds bekend. Nou het Business Unity South…

Krieket SA hof toe geneem

Net voor die Wêreld Beker Krieket toernooi se aanvang  het daar ‘n bom gebars by Krieket Suid Afrika(CSA).  Die spelers vereniging(SACA) het bevestig dat hulle die moederliggaam hof toe neem …

Kyk waar gaan jou geld heen

Die vorige speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, wat allerweë beskou is as ’n ietwat onbekwame persoon vir die pos wat sy beklee het, se salaris beloop R2,825,470 per jaar,…

Busisiwe Mkhwebane se nagmerrie

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het waarskynlik slapelose nagte ’n vele nagmerries oor haar eie verslag om Pravin Gordhan te veroordeel. Indien sy die hofgeding wat Pravin Gordhan begin het…

Iran: Lig sanksies dan praat ons

Die president van Iran, Hassan Rouhani, het ’n sein uitgestuur dat Iran moontlik berid sal wees om met die VSA in gesprek te tree as Amerika die sanksies laat vaar….

Skotse premier mik na onafhanklikheid

Skotland se pro-onafhanklikheid regering het pas die reëls uiteengesit vir ’n beoogde referendum indien die Brexit wel deurgevoer word. Die Skotse premier, Nicola Sturgeon, sê die referendum sal in 2020…

Pole beplan vir 32 vegvliegtuie

Die Poolse regering beplan die aankoop van 32 Lockheed Martin F-35A vegvliegtuie om sy ou Russiese vegvliegtuie te vervang. Die Minister van Verdediging in Pole, Mariusz Blaszczak, het in ’n…

Rekord: 100 jarige gekies tot dorpsraad

Die 100-jarige Lisel Heise het gesorg dat sy haar sitplek verower in die dorpsraad wat dit ’n geskiedkundige gebeurtenis maak in Duitsland. Haar obsessie om op die dorpsraad verkies te…

Facebook en Microsoft help Kanada

Uit die Kanadese stad Ottawa word berig dat die internet reus Facebook, en Microsoft albei aangebied het om die sekuriteit van Kanada se algemene verkiesing in Oktober, te help beskerm….

Na dekades vind VSA en Taiwan mekaar

Seniors van die Nasionale Veiligheid in Amerika en van Taiwan het vir die eerste keer in 40 jaar mekaar ontmoet, wat die spanning tussen die VSA en Sjina verder verhoog….

Korrupsie op korrupsie

Asof daar ’n nimmereindigende vlaag van korrupsie voorvalle in Suid-Afrika is, kom die een na die ander geval na die finansiële oppervlaktes. Die Public Investment Corporation (PIC), wat Afrika se…

SA wag op Ramaphosa beloftes

Terwyl die ANC se president, Cyril Ramaphosa groot beloftes gemaak het van buitelandse beleggers en baie werksgeleenthede vir die 28% wat werk soek en nie kry nie, kom nog nuwe…

Nuusflitse

VBS Bank geld betaal EFF partytjie ‘n Ondersoek toon dat gelde wat gesteel is van die VBS Bank gebruik is om die EFF se vierde verjaarsdag partytjie in Umlazi, Durban…

OB en Gordhan in stryd gewikkel

Dit blyk asof die Openbare Beskermer al hoe meer haar magte oorskrei, het politieke waarnemers aan Die Vryburger gesê. Pravin Gordhan het ‘n hofbevel aangevra teen Busisiwe Mkhwebane se verslag…

Sosiale toelaes bied groot inkomste

Meer as 17 miljoen “inwoners” van Suid Afrika ontvang tans regerings toelaes. Volgens Statistiek SA is meer as 45% huishoudings afhanklik van staats toelaes.  Die reënboog land het ‘n welsyn…

Mabuza as parlementslid ingehuldig

David Mabuza is ingehuldig as ’n parlementslid van die ANC, en sal ook beëdig word as adjunk vir Cyril Ramaphosa. Dit volg nadat die ANC se integriteit komitee bevind het…

Peru en Columbië vra internasionale hulp

Duisende vlugtelinge uit Venezuela na Peru en Columbië het nou so ’n stadium bereik dat die twee regerings ’n beroep doen op die internasionale gemeenskap om te help met die…

Poolse nasionalisme toon sterk groei

Jaroslaw Kaczynski Die regerende nasionalistiese party in Pole, “Wet en Geregtigheid” het ’n sterk groei getoon tydens die Europese Parlement verkiesing van die afgelope week. Jaroslaw Kaczynski van die regerende…

Griekse premier kondig blits verkiesing aan

Die Konserwatiewes in Griekeland het die grootste steun geniet in die afgelope verkiesing van die Europese Parlement, en daarmee die druk op die regerende party verhoog. Dit het tot gevolg…

CNN haat VSA Republikeine

In ’n verslag wat pas vrygestel is, word aangedui dat die vêr linkse televisie maatskappy wat CNN bedryf, ’n haat veldtog voer teen Republikeine in Amerika. Voormalige werknemers het getuig…

VSA plaas groter druk op Iran

Die Amerikaanse regering het sy druk op Iran verder vergroot deur nog 1,500 troepe na die Midde-Ooste te stuur as “veiligheid en voorsorg” maatreël. Die Amerikaanse rgering sê die stap…

Nasa neem eerste vrou maan toe

Nasa se sogenaamde Artemis program om ruimtevaarders na die maan te neem met agt vuurpyle wat lanseer sal word, sal in 2024 ook beteken dat die eerste vroulike ruimtevaarders op…

Wêreld Nuusflitse

Noord Korea Inwoners van kommunistiese Noord-Korea word gedwing om regerings beamptes om te koop om genoeg voedsel vir hulle verhongerde gesinne te bekom want voedsel skaarste het ingetree weens ’n…

Volksmoord

In verskeie Afrikalande het die een na die ander volksmoord sulke ernstige afmetings aangeneem dat die Verenigde Nasies uiteindelik moes ingryp. Daardie moorde is net soos hier in Suid-Afrika, op…

Insinking of afwagting

Gedurende die afgelope dekade en langer, het die Afrikaner se kulturele strukture begin kwyn, en tans heers daar ernstige kommer oor die toestand waarin die volk hom bevind. Sonder om…

Ontsouting-aanleg se water besoedel

Die ontsoutingsaanleg in Kaapstad se water toevoer uit die see word besoedel met Groenpunt se riool afval.  Die seewater is na beraming 400%  meer besoedel as wat in die tender…

Minister se raadgewer geskors

Die Minister van Veiligheid, Dipuo Letstatsi Duba, se spesiale adviseur is afgedank. Bob Mahlangu is die tweede adviseur wat die deur gewys is aangesien Gibson Njenje ‘n paar weke gelede…

Carel Boshoff bedank

Die voorsitter van die Orania Beweging , Carel Boshoff , het bedank. Dit volg na verskeie klagtes teen Boshoff aanhangig gemaak is, onder andere vir die aankoop van ‘n Mercedes…

Oostenryk in politieke krisis

Kort nadat die Oostenrykse kanselier, Sebastian Kurz, sy koalisievennoot van die Vryheidsparty gevra het om te bedank weens ’n korrupsie skandaal, het rooi ligte begin flikker in die land se…

Moord op blankes vermeerder

Twee jongmense, Jessica Kuhn (23) en Johanco Fleischman (19) albei inwoners in Petit aan die Oos-Rand is Sondag vermoor deur terroriste wat die twee doodgeskiet het. Die twee was onderweg…

Nasionalistiese Vlaams Belang wen

Die nasionalistiese Vlaams Belang in België het die meeste steun van al die politieke party gekry in die pas afgelope verkiesing. Die erg verdeelde politieke partye moes met skok die…

Noord-Korea oortree VN resolusie

Die Nasionale Veiligheid Adviseur van Amerika, John Bolton sê die missiel toetse wat Noord Korea onlangs uitgevoer het, is ’n oortreding van die Verenigde Nasies (VN) se resolusie. Die resolusie…

Noord Korea: VSA het onderhandeling laat misluk

Noord Korea het in ’n verklaring gesê ’n “arbitrêre en oneerlike” Amerika is die resultaat van ’n mislukte onderhandeling om ’n ooreenkoms te bereik tydens die tweede ontmoeting. Die Skiereiland…

Musk plaas 60 satelliete in ruimte

Ruimtevaart tegnoloog, Elon Musk, se SpaceX het ’n vuurpyl lanseer met die eerste aantal satelliete van sy sogenaamde “Starlink” projek wat ontwerp is om internet dienste vanuit die ruimte te…

Vyf Finse partye in koalisie

Ernstige politieke verdeeldheid in Finland het gelei tot die samespreking tussen vyf partye in ’n poging om ’n regering saam te stel na die verkiesing van ses weke gelede. Die…

rolex replicas for sale