Tradisie maak jou een jaar ouer

Op 9 April 2019 is ’n baba dogtertjie van Suid-Korea,  Lee Yoon Seol, se foto geneem terwyl sy sit, en is haar 100 ste dag herdenk by haar ma se huis in Daejeon.

’n Eeue oue tradisie maak egter dat Leë twee uur na haar geboorte op Oujaarsdag, skielik volgens tradisie 2 jaar oud geword het.

Sy is volgens die mense se gebruik, een jaar oud na 100 dae in lewe, want haar geboortedatum is vasgestel soos alle ander babas, die dag toe haar ma swanger geraak het.

Op 1 Januarie verjaar sy volgens die gebruik, en word dan twee jaar oud.

M Parlementslid is tans besig met die opstel van ’n lywige dokument met die doel om die ou tradisie te beëindig.

Die argument wat gevoer word is dat Suid-Korea ’n moderne Westerse staat is, wat sulke ou gebruike moet beëindig aangesien dit alles foutiewe berekenings is.