SAW moet Prasa treine oppas

Die nuwe treine wat deur Ramaphosa bekendgestel is  moet nou op hul roetes bewaak word deur die SA Weermag, aldus Untu voorvoerder Sonja Carstens. 

Sy het versoek dat Ramaphosa die toestand by Prasa as ‘n “nood toestand” moet verklaar aangesien kriminele en betogers die veiligheid van treine en passasiers bedreig. 

Die bekendstelling van die een nuwe trein word gesien as ‘n ANC verkiesings foefie, en sy eie ondersteuners meen dit is net soos die ophef wat gemaak word van die Nissan se aanleg wat uitgebrei word..