SA handel steeds sukkelend

Die vlak van handel in SA is steeds in die rooi en laer as in Maart 2018.  Die syfers is vrygestel deur die SA Kamer van Handel en Industrie.  Die redes vir die swak vertoning is onder andere geleë in lae ekonomiese groei; dienslewering probleme;  arbeids;  vrees oor veiligheid en sekuriteit; laer besteding van verbruikers en verhoogde energie en vervoer koste, werkloosheid, opvoedkundige tekortkominge en ’n gebrek aan entoesiasme en werkywer.