Peiling: ANC groei, DA krimp

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, se steun is sowat 55% wat aansienlik bete is was sy voorganger, Jacob Zuma se 26% in 2017.

Die DA val na ’n onbeduidende 13% in vergeleke met sy 2017 steun van 22%, terwyl die radikale Malema party 9% steun geniet wat ’n 3% styging is teenoor die 2017 syfers.

Die uitsprake wat Ramaphosa maak, het ANC lede weer “positief” gestel om die party te ondersteun in di verkiesing.

Dit is die jongste gegewens volgens ’n meningspeiling wat pas afgehandel is oor die moontlikhede vir die komende verkiesing op 8 Mei.

Die ANC ondersteuners sê hulle glo Ramaphosa en daarom sal hulle vir hom stem, maar die uitsprake van die DA leier toon duidlik dat die steun wegdraai na ander partye.

Die moontlikheid dat die DA die Wes-Kaap se beheer gaan verloor, word ’n al groter moontlikheid met die koms van die “Good” party wat baie stemme onder bruinmense trek.