ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: April 2019

Nuwe hoof van SAID sal streng optree

Die nuwe Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sê hy is van plan om op te tree, ongeag wie daarby betrokke mag wees, om die instelling weer reg te ruk….

VN beveel Libië om konflik te stop

’n Toename in die gevegte in Libië het die moontlikheid om in ’n volskaalse konflik te ontaard tussen die strydende magte, is die waarskuwing wat deur die Verenigde Nasies (VM)…

Bankrot Zim moet boere vergoed

Die roekelose grondgryp program wat in 2000 en 2001 in Zimbabwe uitgevoer is in opdrag van die voormalige president, Robert Mugabe, het nou geboemerang. Die Mugabe regime het blanke boer…

Trump vervang Minister van Veiligheid

Kirstjen Nielsen word as Minister van Binnelandse Veiligheid vervang in die Amerikaanse regering van President Donald Trump. Kevin McAleenan word die nuwe Minister van Binnelandse Veiligheid, wat tot hede die…

Nissan Raadslid summier afgedank

Die aandeelhouers van die Japanese voertuig vervaardiger Nissan het in ’n spesiale vergadering die besluit van die Raadslede bekragtig wat Carlos Ghosn uit gestem het as direkteur. Die afsetting as…

Turkse regering eis hertel van stemme

Hoofde van die regerende AKP party in Turkye het beveel dat die stemme ten volle oor getel word in Istanboel en beweer dat reuse foute gemaak is met die eerste…

Liefdesbriewe van Napoleon opgeveil

In die Franse hoofstad Parys het die regering die bankrot firma Aristophil se goeder op ’n openbare veiling verkoop, en onder al die items is drie briewe wat Napoleon aan…

Russiese jeug wil emigreer

Sowat 44% van die Russiese jeug in die ouderdomsgroep van 15 tot 29 jaar wil die land verlaat en sê die ekonomie stagneer terwyl die res van die wêreld vooruitgaan….

Talle senior polisiebeamptes met kriminele rekord

Minister Bheke Cele en Khehla Sitole het op navraag bekendgemaak dat 32 senior lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens kriminele rekords het.  Die name van die polisiebeamptes is nie bekendgemaak nie,…

Nuusflitse

Wes-Kaap moorde styg Die Wes-Kaapse LUK vir Gemeenskaps Veiligheid Alan Winde het bekend gemaak dat daar 341 moorde in Maart 2019 plaasgevind het in die Wes-Kaap. Dit ten spyte van…

Krag tekorte ons voorland

‘n Krag voorsienings krisis is onvermydelik en gaan na bewering die onlangse onderbrekings soos ‘n piekniek laat lyk.  Verouderde steenkool kragstasies gaan binne die volgende tien jaar gesluit word  en…

Binnelandse Sake drie weke “van lyn”

Die kantore van Departement Binnelandse Sake in Natal was sedert 29 Maart 2019 sonder enige rekenaar ondersteuning en kon geen aansoeke  vir ID of paspoorte hanteer nie.  Dit is veroorsaak…

Steve Hofmeyr en die borge

Dit is reeds geruime tyd nuus dat druk vanuit ANC geledere daartoe gelei het dat borge hul steun aan konserte gaan onttrek waar Steve Hofmeyr optree. Hofmeyr sing gereeld die…

Te min vir herstel van Vaalrivier besoedeling

Die besoedeling in die Vaalrivier, en in besonder ook in die Vaaldam is so erg dat meer as R2 miljard benodig word om die krisis af te weer. Met Weermag…

Nog beskuldigings teen Ace

Die ANC se Sekretaris-generaal, Ace Magashule, het beskuldigings verwerp wat teen hom ingebring is dat hy gepeuter het met die kandidate lys vir die komende verkiesing. Hy sê die lys…

Soldate rebelleer teen studiewerk

Die Weermag het probeer om sy optrede te verdedig met die afdanking van 35 soldate wat glo ontevrede is dat hulle vyf jaar mediese opleiding ontvang het en nie erkenning…

Libië: Oproep tot vrede misluk

Die gevegte ten suide van die Libiese hoofstad Tripoli duur voort te midde van wêreldleiers se oproep dat dialoog gevoer moet word tussen die strydendes magte. Selfs die oproep van…

Boeing verminder 737 Max produksie

Die vliegtuig vervaardiger Boeing van Amerika het aangekondig dat hy die produksie van sy 737 Max model verminder met 20%. Die aankondiging volg enkele weke na ’n tweede Boeing neergestort…

VSA Demokraat Joe Biden in spervuur

Die voormalige visepresident van Amerika, Joe Biden, het verder in omstredenheid verval nadat nog meer vroue gekla het oor sy manier om hulle ongevraagd aan te raak. Met die mees…

Navo versterk sy mag in Swart See

Die Navo-lande gaan hulle aanwesigheid in die Swart See gebied aansienlik versterk om die Russiese invloed in die gebied te bekamp. Die aankondiging is deur die Minister van Buitelandse Sake…

Bydraes van Navo lande ontoereikend

In ’n nuwe meningspeiling word aangedui dat die Duitse kiesers die rol van Navo ondersteun, maar nie tevrede is met die alliansie vennote se bydraes tot Navo nie. Die Duitse…

VSA weier Internasionale Hof aanklaer

Fatou Bensouda, die hoof aanklaer van die Internasionale kriminele Hof, is toegang tot die VSA geweier en haar visum ingetrek. Verlede jaar het sy ’n ondersoek geopen na beweerde oorlog…

Duitse groei nader einde

Die sterk ekonomiese groei wat Duitsland die afgelope aantal jare geniet het, is besig om te verminder en iis nog meer waarneembaar in 2019. Duitse ekonome waarsku dat die land…

EU veroordeel Maduro regime oor Guido

Die Europese Unie het ’n waarskuwing uitgereik teen die beplande vervolging wat die Maduro regime van Venezuela wil instel teen die opposisieleier, Juan Guaido, en daarmee die spanning in die…

Skelm regeerders

Die afgelope maande het Die Vryburger byna daagliks berigte gehad van mense wat in die regering se sagte stoele sit terwyl hulle op die koue sement van tronkselle hoort. Iemand…

SAPD generaal geskors

Bonang Mgwenya, die Adjunk-kommissaris van Polisie is geskors. Dit volg na beweerde inmenging oor haar seun se aansoek om ‘n leerling bestuurders lisensie. Bewerings van bedrog en korrupsie is deur…

Estland in nasionalistiese hande

Drie konserwatiewe en nasionalistiese politieke partye het ’n ooreenkoms bereik om saam te werk en die regering van Estland te vorm na afloop van die algemene verkiesing. Die moontlikheid van…

Nuusflitse

Jan van Riebeeck – die krimineel Volgens  Nathi Mthethwa het die aankoms van die “veroordeelde krimineel” Jan van Riebeeck die dood veroorsaak van Solomon Mahlangu – 327 jaar na sy…

Gupta gee Ace maandeliks R1 m

Ace Magashula, die voormalige premier van die Vrystaat het maandeliks R1 miljoen ontvang in harde kontant van Tony Gupta. Die openbaring is gemaak deur ’n getuie wat verlede week voor…

Zuma steek miljoene weg in Nkandla

Die “Sunday Times” berig dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, het nie net die Libiese diktator, Muammar Gaddafi en sy familie beskerm in 2011 nie, maar het ook miljoene…

Motor rubriek – Lexus RC350 F Sport

Die Lexus RC350 F Sport is eintlik ‘n hoogs gesofistikeerde motor met sport motor eienskappe. Van die kant gesien met die uitgeboude wielboë wat die swart, 19 duim, allooi wielnawe…

Ramaphosa nie oral gewild nie

Die afgelope naweek se besoeke aan verskillende swart woongebied van die ANC president, Cyril Ramaphosa, het getoon dat dit nie almal is wat hom in die komende verkiesing gaan steun…

Venezuela kiesers woedend oor dienste

Die korrupte sosialis, president Nicolas Maduro, kry van nuuts af teenstand met derduisende kiesers wat in Venezuela se hoofstad, Caracas, saamgedrom het uit verset teen die verswakkende dienste. Die kiesers…

Swaar reën laat talle sterf in Iran

Twee weke van deurdringende reën het die hele Iran tot ’n massiewe rampgebied omskep waar die nasie deur vloedwater bedreig is. Sowat 80 mense het reeds omgekom en die verwagting…

Premier May vra Brexit datum uitstel

In haar brief aan die president van die Europese Unie, Donald Tusk, vra premier Theresa May uitstel tot 30 Junie as uittree datum vir die Verenigde Koninkryk. Intussen het die…

Boeing erken sagteware foute

Die Amerikaanse vliegtuig vervaardiger Boeing sê hy het wel nog een “relatief minder belangrike” fout ontdek in sy 737 Max X vliegtuie se sagteware. Vroeër het die vervaardiger ook erken…

Trump oorweeg Invoerheffings teen Meksiko

Die instroming van onwettige immigrante uit Meksiko na die VSA, het President Donald Trump laat besluit om die buurland te waarsku dat invoer heffings ingestel gaan word. Die Amerikaanse president…

Brexit: Merkel wil “harde uittrede” voorkom

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, sê sy sal alles moontlik doen om te voorkom dat die Verenigde Koninkryk sonder ooreenkoms, en met ’n “harde” Brexit, uit die Europese Unie tree….

Wêreld eis Libiese leiers moet konflik vermy

Die wêreld se leiers, waaronder die verenigde Nasies, die G& lande en Rusland het almal ’n beroep gedoen op die Libiese leier, Khalifa Hifter, om sy opmars na Tripoli te…

Eskom: Miljarde word nou spandeer

Konstruksie by die twee onproduktiewe kragstasies, Madupi en Kusile, gaan voortgesit word in die hoop dat die twee entiteite hulle kapasiteit sal lewer waarvoor hulle aangekoop is. Die twee kragstasies…

SA sit met duurste arbeid

Toe ’n Duitse vriend en gereelde besoeker aan Suid-Afrika die stelling maak dat die land waarskynlik van die duurste arbeid in die wêreld gebruik maak, het mense regop gesit van…

Eskom se gemors nog groter

Die skuldlas van die bankrot Eskom is so groot dat die moontlikheid om binne tien jaar te herstel daarvan, nou na ’n onmoontlike situasie lyk. Dit is die mening van…

Binnelandse Sake se stelsel is kreupel

Alhoewel sekere dienste tog hanteer en afgehandel kan word, is die Departement Binnelandse Sake opgesaal met ’n nuwe stelsel wat veroorsaak dat sekere dienste nie gelewer kan word nie. By…

Gordhan se Eskom belofte

Of minister Pravin Gordhan daartoe in staat is om sy belofte na te kom, en die ligte aan te hou, sal net die tyd Suid-Afrika leer. Die ANC minister het…

SA bied hulp teen Mosambiek cholera

Alhoewel Suid-Afrika hulp verleen aan die geteisterde Mosambiek na die verwoestende sikloon Idai drie weke gelede oor die landstreek getrek het, styg die cholera gevalle teen ’n ontstellende tempo. Met…

Industriële besoedelaars word belas

Die nuwe belasting stelsel wat die industriële nyweraars gaan slaan met belasting wat deur die SA Inkomstediens gevorder gaan word, sal hopelik bydrae tot die land se skoner lugruim. Selfs…

Brexit: “Geen ooreenkoms” gekelder

Die Britse Laerhuis het met ’n meerderheid van een stem, wetgewing goedgekeur wat uittrede uit die Europese Unie sonder ’n ooreenkoms, finaal kelder. Brexit kan dus slegs gefinaliseer word indien…

Mercedes open fabriek naby Moskou

Die Duitse Minister van Ekonomiese Sake, Peter Altmaier, en president Vladimir Poetin van Rusland het mekaar ontmoet tydens die opening van Mercedes-Benz se vervaardigingsaanleg naby Moskou. Minister Peter Altmaier het…

Maduro ondermyn die demokrasie

Duitsland het president Nicolas Maduro van Venezuela skerp gekritiseer en beskuldig dat hy die land se demokratiese mag ondermyn. Dit volg nadat Venezuela se self-verklaarde president, Juan Guaido, se parlementêre…

Wapen wedloop kom, sê Navo

In ’n toespraak voor die Amerikaanse Kongres het Jens Stoltenberg, die hoof van die Noord-Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo) gewaarsku dat die moontlikheid bestaan van ’n wapen wedloop tussen die ooste…

rolex replicas for sale