Onrus duur voort na staatsgreep in Soedan
Die Soedannese diktator, Omar al-Bashir, is na 30 jaar van regeer in Soedan, deur die militêre mag uit sy pos verwyder. Te midde van die gejuig van die beswaarmakers wat…
Die Soedannese diktator, Omar al-Bashir, is na 30 jaar van regeer in Soedan, deur die militêre mag uit sy pos verwyder. Te midde van die gejuig van die beswaarmakers wat…
Sedert Mitsubishi die eerste keer bekend gestel is in SA het dit ‘n reputasie opgebou van betroubaarheid en jy noem dit en dit is daar. Selfs op die renbane van…
Die kleinhandel kettinggroep Edgars spartel steeds om 40,000 werksgeleenthede staande te hou deur nie sy deure te sluit weens swak strategiese besluite en boonop strawwe mededinging nie. Edgars is die…
Die inhuldiging van die ANC se president, Cyril Ramaphosa, is geskeduleer vir 25 Mei wat glo ’n duur en kleurryke geleentheid sal wees. Na verwagting sal die geleentheid deur hooggeplaastes…
“Jammer, die pille op jou voorskrif is voorlopig uit voorraad en ons is onseker oor wanneer nuwe voorraad gestuur word”, is die algemene antwoord wat kliënte deesdae hoor in Europa….
Met die komende verkiesing in Indië, sal sowat 875 miljoen kiesers die geleentheid kry om ’n nuwe regering aan te wys. Met ’n totale bevolking van net meer as 1,3…
Die Amerikaanse regering van President Donald Trump het die druk op Venezuela se olie industrie verhoog met meer sanksies teen die olieryke land se skeepsmaatskappye. Die Amerikaanse regering het die…
Julian Assange en sy Wikileaks op die internet, is in omstredenheid gehul en eise vir uitlewering en arrestasie is nou aan die orde van die dag. Die oprigter van Wikileaks…
Slegs enkele sekondes voordat ’n suksesvolle landing op die maan uitgevoer kon word, tree ’n onverwagse tegniese fout in wat die maanlanding minder suksesvol gemaak het. Die Beresheet ruimtetuig se…
Die onbetroubare kommunistiese leier van Noord-Korea, Kim Jong0Un, het glo verskeie kere geluide gemaak dat hy bereid is tot ’n derde geleentheid vir onderhandeling met die Amerikaanse president. Hy sê…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, en die president van die Suid-Koreaanse staat, Moon Jae-in, het die afgelope naweek in die Wit Huis samesprekings gevoer oor Noord-Korea. Te midde van die…
Duitsland se Geheime Veiligheidsraad het ingestem dat wapens verskeep mag word aan die Koalisiemag in Jemen. Dit volg nadat verskeie Europese lande ’n beroep gedoen het op Duitsland om sy…
Eskom sê kragonderbrekings weer hier Eskom het gewaarsku dat die moontlikheid van kragonderbrekings weer Donderdag aand ingestel kan word tussen 17:00 en 22:00. Dit is weens ‘n verlies van opwekking…
Die nuwe treine wat deur Ramaphosa bekendgestel is moet nou op hul roetes bewaak word deur die SA Weermag, aldus Untu voorvoerder Sonja Carstens. Sy het versoek dat Ramaphosa die…
Die hoofroetes in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad moes gesluit word weens protes optredes deur bandelose groepe. Die betogers en klipgooiers het die een na die ander eis aan die regering…
Protes optredes in Alexandra, Vereeniging en Bekkersdal duur reeds ‘n week lank en SAPD het aangekondig dat hul personeel sal ontplooi om wet en orde te herstel. Rubberkoeëls is Dinsdag…
Die president van Soedan, Omar al-Bashir, is afgesit uit sy amp deur offisiere van die Weermag, en die Minister van Verdediging het bevestig dat die militariste beheer oor die land…
Die ANC president, Cyril Ramaphosa, sê die belegging wat die Japanese motorvervaardiger Nissan wil maak, is ’n bewys dat die kritici verkeerd bewys is. Die Japanese voertuigvervaardiger se belegging van…
Spekboom, wat in Suid-Afrika bekend is onder die inwoners, onder sekere mense in die land bekend as olifant kos, maar die plant is ook ’n wonderplant, sê wetenskaplikes. Die struik…
Erin Gallagher het haar rekord weer verbeter tydens die Nasionale Kampioenskappe in Durban toe sy die vroue afdeling vir die 100 meter vlinderslag in 57,67 sekondes afgelê het. Met die…
Die tyd het aangebreek vir die Verenigde Nasies om Juan Guaido te erken as die werklike president van Venezuela, is die betoog wat die Amerikaanse Visepresident, Mike Pence in die…
Is die baie bekende geluid van koei klokke in die Duitse deelstaat Bavaria werklik so steurend dat ’n hof die eeu oue tradisie moet verbied? Dit is egter wat in…
Wetenskaplikes het vir die eerste keer daarin geslaag om die veelbesproke “swart gat” in ruimte te sien deur middel van kragtige teleskope. Die opspraakwekkende deurbraak is moontlik gemaak deur k=agt…
Die farmaseutiese reus in Duitsland, Bayer, het aangkondig dat hy een uit elke sewe personeellede van die 32,000 in diens, gaan aflê. Die maatreël vorm deel van sy dringende herstrukturering…
’n Ruimtetuig wat deur die lug klief teen 25 keer vinniger as die snelheid van klank is ontwikkel en suksesvol getoets. Die hipersoniese “vliegtuig” is so vinnig dat dit van…
Die Britse premier, Theresa May, het met gister se onderhandelinge ’n nuwe uittree datum beding by die Europese Unie (EU) vir die beëdiging van die Verenigde Koninkryk s lidmaatskap. Die…
Volgens die SA Kamer van Handel en Nywerheid het die sakevertroue tot sy laagste punt gedaal vir hierdie jaar en volgens die Kamer reflekteer dit ‘n klimaat van depressie. Die…
Twee-en-twintig persent van beweerde korrupsie wat aangemeld is by Corruption Watch (CW) in 2018 kom vanuit die onderwys sektor. Minstens 45% van die 4,200 gevalle kom vanuit die misdaad Mekka…
Thembinkosi Rawula het bedank as EFF lid na ‘n woorde stryd rondom die party se finansiële sake. Hy het in ‘n verklaring gesê dat Julius Malema en Floyd Shivambu “donasies”…
Misdaad hoof skuldig aan veediefstal Die vorige Misdaad Intelligensie hoof in Elliot, Oos-Kaap, ene Kaptein Ndzima Dweba, is skuldig bevind aan diefstal van 16 skape en nege bokke in 2012. …
Daar bestaan verskeie interpretasies rondom die magte wat in die wêreld aan en in beheer is van sake. Met inhuldiging van staatshoofde word daar dan ook soms van geestelike leiers…
Die ANC president, Cyril Ramaphosa, is in ’n dwaal as hy dink enige regdenkende blanke wat die land verlaat het, sal terugkeer hierheen, behalwe om familie en vriende t besoek….
“Julle president, Cyril Ramaphosa, is totaal en al gek as hy dink ons kinders moet hier bly om werkloos deur die lewe te gaan”, se ’n vriend van my wat…
Die ANC president, Cyril Ramaphosa, se steun is sowat 55% wat aansienlik bete is was sy voorganger, Jacob Zuma se 26% in 2017. Die DA val na ’n onbeduidende 13%…
Benjamin Netanyahu Benjamin Netanyahu se Likud Party en sy konserwatiewe alliansie partye het voldoende steun gekry om ’n nuwe regering saam te stel. Die Israelse Eerste Minister het ’n naelskraap…
Die Suid-Amerikaanse state het ’n stap verder gegaan om die omstrede diktator, president Nicolas Maduro van Venezuela te isoleer. Die jongste optrede van die Organisasie va Amerikaanse State (OAS) se…
Sjina is bekend as die wêreld se grootste mark vir rekenaar ysterware wat ontwikkel is om minstens nege kripto stelsels, waarvan biitcoin een is, te produseer. Die Nasionale Ontwikkeling en…
Die regering van Columbië het bekend gemaak dat hulle oor bewyse beskik dat die land se president, Ivan Duque, die teiken is van terroriste. Die Prokureur-generaal sê di beplande aanslag…
President Jair Bolsonaro van Brasilië het ’n nuwe Minister van Opvoedkunde aangestel nadat hy die omstrede voorganger afgedank het. Ricardo Velez het sy bedanking as minister bekendgemaak na hy in…
] James Murray Die direkteur van die Amerikaanse Geheime Diens, Randolph Alles, het bedank sonder om ’n rede bekend te maak. Dit is die tweede senior lid in die veiligheidsdiens…
Die “Alternatief vir Duitsland” het ’n nuwe alliansie gevorm met die nasionalistiese Liga van Italië sowel as met ander nasionalisties partye met die oog op die komende Europese Parlement se…
\ Die Msunduzi munisipaliteit is onder administrasie geplaas weens onregmatige uitgawes, wan-administrasie en gedurige afwesigheid van die raadslede. Die Raad was die afgelope tyd disfunksioneel weens die afwesigheid van talle…
\ Toets stasie gesluit Nog ‘n toets stasie is gesluit deur die Valke. Hierdie keer in Ellisras waar sewe beamptes gearresteer is weens bedrieglike uitreiking van pad vaardigheid sertifikate. Dit…
\ Daar is daagliks meer as 6,400 onderwysers afwesig by skole in die Oos-Kaap. Dit beteken dat 12% van alle onderwysers in die provinsie nie in klaskamers is nie. Die…
\ Die Wêreldbank het bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse ekonomie sal sukkel om tred te hou met die res van die sub-Sahara streek terwyl sakevertroue kwyn. Hervorming in die land…
\ Die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) het 51 van die 52 besware wat teen kandidate geopper is, van die hand gewys. Slegs die beswaar teen die vorige PAC president, Alton…
Die blatante dubbel standaarde van instansies soos die MRK (wie onder andere onlangs bevind dat Malema se aanstigting van volksmoord “klink na haatspraak, maar is nie haatspraak nie”) spreek boekdele…
Dit wil lyk of Jacob Zuma die koerant gaan hof toe sleep oor die berig dat hy $30 miljoen (R420 miljoen) van Caddafi se geld in Nkandla weggesteek het. Volgens…
Die Stadsraad van Pretoria is glo besig om die twee ou kragsentrales van die stad op te gradeer en weer in werking te stel in die lig van die onsekerheid…
Onderwysers is gedurig afwesig in die klaskamer omdat hulle nie opdaag by die skool nie, en die rede daarvoor is die aanhoudende geweld en die gevolglike depressie wat ondervind word….
Nuutste kommentaar