ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: April 2019

Noord-Korea hervat wapen toetse

\ Di kommunistiese Noord-Korea het “onverwags” met wapen toetse begin van “kragtige oorlogstuig”, sê ’n die land se staatsbeheerde nuusagentskap. Die land se leier, Kim Jong-un het die jongste toetse…

Goeie Vrydag en Paas Sondag

Het die Paas gebeure nog enige plek in ons huise en lewens?  Dalk ‘n vraag wat ons wil vermy.  Paasnaweek word gesien as die ideale tyd om weg te kom…

Multi Choice skrap “Die Land”

Die hoof borg van die Ghoema Musiek Toekennings,  MultiChoice het druk  op die Ghoema Trust gemaak om die lied “Die Land”,  gesing deur Hofmeyer, van Blerk, van Jaarsveld, Jay en…

Aartjie na sy vaartjie

Edward Zuma het Generaal Johan Booysen probeer oortuig om bates ter waarde  van R15 miljoen waarop beslag gelê is te “ontvries” aangesien hy ‘n stille vennoot is van Thoshan Panday…

Bedrog vermoed in Padongelukkefonds

Die Padongelukke Fonds, wat direk van heffings uit brandstof gefinansier word,  het aangekondig dat ongeveer R1 miljard betrokke is by bedrieglike aansoeke in die 2017/18 boekjaar.   Ongeveer 514 sake word…

Nuusflitse

Wie befonds die partye ‘n Nie-winsgewende organisasie MyVoteCounts(MVC)  het ‘n lys die lig laat sien oor befondsing van politieke partye.  Die ANC ontvang geld van Bosasa, die Guptas, VBS Bank,…

Skenkers vir ANC verkiesing

Die nie-wins soekende “My Vote Counts” wat in Suid-Afrika allerhande aksies uitvoer, het onlangs ’n verslag bekendgemaak oor waar die ANC se fondse vandaan haal om verkiesings te veg. Alhoewel…

Onluste gedurende en na verkiesing

Die komende algemene verkiesing op 8 Mei het reeds tekens getoon van emosie belaaide woede wat kan opvlam, veral as bepaalde politieke partye nie aan die verwagtinge voldoen met di…

Katedraal binne vyf jaar herbou

Alhoewel deskundiges gereken het dat die heropbou van die franse Notre Dame Katedraal, het die land se president gesê die werk sal binne vyf jaar afgehandel wees. President Emmanuel Macron…

Notre Dame Katedraal wek Franse emosie

Geen gebeurtenis van die afgelope eeu het meer emosie gewek by die Franse volk as wat die afgelope paar dae ervaar is nie. Duisende Franse, mans vroue en kinders, het…

Trump onskuldig, en Obama….?

Die voormalige senior beampte in die Amerikaanse Wit Huis, Greg Craig, word vervolg omdat hy gelieg het oor werk wat hy gedoen het vir die regering van die Oekraïne. Craig…

Miljoene euro stroom in vir Katedraal

Dit is asof die rykstes onder die rykes in Frankryk op humoristiese wyse mekaar daag om beter te doen in die skenkings wat bedoel is om die Franse Notre Dame…

EU soek handelsooreenkoms met VSA

Die lidlande van die Europese Unie het die weg gebaan om met amptelike onderhandelings te begin met die Verenigde State oor ’n moontlike handelsooreenkoms. Die Europese Unie (EU) se jongste…

Wêreldoorlog bom ontplof

Spesialiste in Duitsland het opdrag gekry om ’n Amerikaanse bom, wat in die Tweede Wêreldoorlog nie ontplof het nie, onskadelik te maak ter beveiliging van die mense in Frankfurt. Die…

Bepalende erfenis

Bepalende erfenis “Erfenis” is hierdie week op skokkende wyse na die internasionale voorgrond geruk – die kultuur-historiese Notre Dame katedraal se gedeeltelike verwoesting het in die breë gewys dat “erfenis”…

Paasfees misdaad plaag gevrees

Die land se besighede is bevrees dat aanvalle deur bendes en gewapende rowers die Paasnaweek gaan toeneem. Verlede jaar het daar ‘n toename van 16% plaasgevind tydens die Paasfees periode.   …

Watson’s se windplaas kry wind van voor

Die voorgestelde windplaas in die Groot Winterhoek omgewing is tydelik gestop nadat die Minister van Omgewingsake, Lindiwe Zulu, teen die oprigting gekant was. Die Watson-familie bestaande uit vyf lede is…

Nuusflitse

Transformasie in die privaatsektor Volgens Ramaphosa sal transformasie in die werksplek nou ook in die privaatsektor verhaas word.  Wetgewing sal afgedwing word om te verseker dat die privaatsektor soos die…

Masels nou wêreldwyd

Dit is nie net dele van Vlaandere en dele van Amerika wat sukkel om mense te oorreed om voorsorg te tref teen masels nie. Gedurende die afgelope vier maande het…

Die Ramaphosa- plakkerskamp bewoners

Die honderde inwoners van die plakkerskamp wat na die ANC se president vernoem is, het pas hulle ontevredenheid getoon oor die swak dienslewering. Die Ramaphosa-plakkerskamp, ten weste van Germiston, se…

Darren trap klei met ANC lied

Die gewilde popster, Kurt Darren, is genooi om voor die opening van die rugbywedstryd tussen Tukkies en die Maties, die ANC se lied, Nkosi Sikelel’iAfrika te sing. Die sanger het…

Rondloper leeu laat inwoners bevrees

Phalaborwa se polisie het inwoners van die dorp en omgewing gewaarsku teen ’n leeu wat in die omgewing rond beweeg en mak diere vang. ’n Motoris het die leeu gewaar…

Katedraal: Franse miljardêr skenk miljoene

Die enorme ramp wat nie net Parys nie, maar die hele Franse volk getref het toe die Notre Dame Katedraal in ’n brand verwoes is, het die eerste groot skenker…

Soedannese burgerlikes eis verkiesings

Protesteerders in Soedan is erg ontsteld oor die militariste se aankondiging dat hulle twee jaar moet wag voor ’n burgerlike regering ingestel word, en eis dat verkiesings dadelik gehou word….

Dakar wedren skuif na Saoedi

Die wedren wat in Europa, en toe na Afrika verskuif het, was nou in Suid-Amerika, maar sal in 2020 in die Midde-Oosterse land, Saoedi-Arabië gehou word. Met die verskuiwing na…

VSA vra Maduro: Stel paaie oop

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het ’n beroep gedoen op die president van Venezuela, Nicolas Maduro, om die versperrings op die brûe van snelweë te verwyder. Hy…

Rusland wil inmeng met EU verkiesing

Berigte uit Europa dui daarop dat Rusland poog om in te meng met die Europese Parlement verkiesing wat in Mei vanjaar gehou word. Die Russe het ’n geskiedenis opgebou van…

Wikileaks stigter se uitlewering hangende

Inwoners in Swede vra dat die Verenigde Koninkryk die oprigter van die internet webblad Wikileaks aan hulle moet uitlewer om deur ’n Sweedse hof verhoor te word. Die versoek word…

VSA Weermag verbied “trans-geslag” lede

Die Verenigde State van Amerika het Vrydag nuwe maatreëls in plek gekry wat mense wat “trans-geslag” ondergaan het, nie toe te laat in die Weermag nie. Die maatreël is aanvaar…

Bekende landmerk in ligte laaie

Vir meer as 800 jaar staan Notre Dame Katedraal as ’n Franse landmerk en was oor eeue die bymekaarkom plek van groot en belangrike byeenkomste en gebeurtenisse. Hier massiewe gebou,…

Ramaphosa en sy “problematiese” kandidate

Politiese analiste meen dat die uitwys van kandidate wat nie geskik is om in die verkiesing te staan nie ‘n probleem inhou vir die ANC president, Cyril Ramaphosa.  Indien hy…

Rooimiere takel plakkers

Die plakkers in Mamelodi-Oos is deur die Rooi Miere uitmekaar gejaag tydens ‘n skoonmaak proses by onvoltooide geboue.  Rubberkoeëls is gebruik om meer as 100 plakkers te verwilder.  Die geboue…

Nuusflitse

Nog ‘n petrol skok Vuisvoos motoriste is in vir ‘n verdere prys verhoging van petrol in Meimaand.  Volgens die AA se voorspelling kan petrol met ‘n verdere 56 sent per…

Gevaar van persoonlike besonderhede

Die moontlikheid dat ’n goedgelowige kliënt se persoonlike besonderhede wêreldwyd rondgeslinger kan word, behoort met wetgewing verbied te word, sê ’n kenner van Pretoria. Kliënte word dikwels gevra om persoonlike…

Pretoria FM val uit die bus

Met die “Liberty Toekennings” vir radiostasies het die gekaapte Radio Pretoria, wat Pretoria FM geword het, totaal uit die bus geval wat ’n paar dinge bewys. Ten eerste is dit…

OB ondersoek Ramaphosa

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het klaarblyklik met ’n ondersoek begin na die finansiële sake van die ANC se president, Cyril Ramaphosa. Die ondersoek volg op die reeks leuens wat…

VBS Bank se spook loop in Venda

Toni Mphephu Ramabulana, die koning van Venda, het self ook geld gehad in die bankrot VBS Mutual Bank, en nou moet hy R17 miljoen terugbetaal. Die koning wat spartel om…

Wêreld Nuusflitse

Sosialiste wen in Finland Vir die eerste keer in dekades het die sosialiste die Finse verkiesing gewen toe hulle 40 setels verower het uit die totaal van 200, en die…

Honderdjarige wil stadsraadslid word

Lisel Heise Die voormalige onderwyseres, Lisel Heise, wat reeds haar 100 ste verjaarsdag gevier het, beywer haar reeds etlike jare daarvoor dat die openbare swembad in haar tuisdorp heropen sal…

Vyf redes waarom Trump kan wen

Die eerste politieke skote klap in die VSA om die presidentskap te verower, en daarvoor het vyf linkse Demokratiese Party ondersteuners hulle gereed verklaar om te veg. Die vyf kandidate…

Wêreld se grootste vliegtuig getoets

Die Stratolaunch is die wêreld s grootste vliegtuig, en is ontwerp om die lansering van satelliete in die ruimte te plaas. Hierdie reuse vliegtuig sal ook later aangewend word om…

Regse Nigel Farage reg vir EU verkiesing

Nigel Farage, die bekende regse politikus in Brittanje, en voorstander van uittrede uit die Europese Unie, het met die stigting van sy “Brexit Party” ook sy kandidate aangewys vir die…

Nasa toets wys afwykings by ruimtevaarder

Na ’n lang 340 dae in die ruimte, het ’n ruimtevaarder teruggekeer na die aarde en het hy griep gehad, sê Scott Kelly wat deel was van die toetse om…

Tradisie maak jou een jaar ouer

Op 9 April 2019 is ’n baba dogtertjie van Suid-Korea,  Lee Yoon Seol, se foto geneem terwyl sy sit, en is haar 100 ste dag herdenk by haar ma se…

Bankrot SA se bankrot regeerders

Terwyl almal deur die ANC regime aangemoedig word om te help bou aan die ekonomie, sorg die sogenaamde regeerders dat die belastingbetalers se bydrae tot die staatskas roekeloos verkwis word….

Apartheid: Die ANC Verantwoordbaarheid.

Die tragiek in ons land is geleë daarin dat Afrika nooit, maar nooit verantwoording aanvaar vir eie tekortkominge of mislukkings nie.  Daar sal altyd iets of iemand ander gevind word…

SABC Senior beampte skuldig

Chris Maroleng Die SABC se Hoof Operasionele Beampte, Chris Maroleng, is skuldig bevind op drie klagtes.  Hy is skuldig bevind dat hy nie sy verantwoordelikheid nagekom het om die entiteit…

Regering erken Prasa mislukking

Die ANC het erken dat Prasa, of te wel die spoorstelsel in SA,  misluk het in die afgelope dekade  Die regering se sogenaamde strategie om die krisis ten opsigte van…

Mabuza en Mantashe ‘n kopseer

Die integriteit komitee van die ANC het adjunk-president David Mabuza en die Minister van Minerale Sake, Gwede Matashe en 22 ander kandidate  uitgewys  as problematies vir die komende verkiesing.  Indien…

Nuusflitse

Bankrot lot se Spandabelrigheid In ‘n tyd waar die land ekonomies swaarkry het die ANC regering aangekondig dat bykans R750 miljoen spandeer gaan word aan ministers wonings en staats geboue. …