ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: April 2019

Venezuela vra hulp by Amerikaanse State

Gustavo Tarre, het namens die amptelike opposisie hulp gevra by die Organisasie van Amerikaanse State (OAS) om die krisis in Venezuela op te los. Gustavo Tarre is Venezuela se verteenwoordiger…

Sri Lanka sterftes styg na aanslag

Die polisie in Sri Lanka het reeds 18 verdagtes gearresteer vir die bomaanvalle wat verwoesting gesaai het onder burgerlikes in luukse hotelle en kerke tydens die Paasnaweek. Die veiligheidsmagte het…

VSA Demokrate se droom aan skerwe

Die sosialisties gesinde Demokratiese Party van Amerika se leiers is diep teleurgesteld en hulle droom van twee jaar is aan skerwe. Die waarheid kom nadat Senator Mike Leë, gesê het…

VSA optrede laat olieprys styg

Die Amerikaanse regering het ’n ernstige waarskuwing gerig en gese geen regering sal verskoon word indien hulle dit sou waag om olie aan te koop van Iran wat tans gebuk…

Meksiko polisie tree op teen immigrante

Die waarskuwende woord van President Donald Trump aan die regering van Meksiko het goeie resultaat gelewer noudat daar streng opgetree word teen immigrante wat na die VSA wil gaan. Die…

Kim steek kers op by Poetin

Die leier van die Kommunistiese Noord-Korea, Kim Jong-Un het bekendgemaak dat hy binnekort na Rusland vertrek om samesprekings met president Vladimir Poetin te voer. Alhoewel die omstrede Kim vry na…

TLU SA bied eerste nasionale Finansiële Lessenaar vir boere

TLU SA stel vandag die eerste nasionale Finansiële Welstandopname en -Lessenaar vir boere bekend.   As ‘n organisasie wat werklik die belange van boere op die hart dra, is TLU…

Bewaar en bewerk – erfenis in praktyk

Vra die regte vrae – daarsonder mag jy dalk antwoorde kry, maar nie noodwendig die regte antwoorde of inligting, afgestem op die regte oplossing nie. Ons moet ook verstaan dat…

Aanslae in ’n verkiesingsjaar

“Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie.” Ons leef in ’n tydswrig van relatiwiteit; spesifiek ons volk en Christen-gelowiges wêreldwyd beleef ongekende aanslae op…

Drie regters aangegee

Regters is verplig om uitspraak te lewer binne drie maande na die laaste hof datum. Intussen is daar 87 uitsprake wat uitstaande is waaronder sewe meer as twee jaar uitstaande…

Besonder Hoë Reënval in SA

Die volgende plekke het bo-gemiddelde reën die afgelope naweek gehad:  Durban 165mm; Paddock 235mm; Pennington Suid 104mm; Virginia 163mm en Port St Johns 190mm.  Die droogte geteisterde Noord-Kaap kan ook…

SABC ontslaan senior beampte

Die SABC het bevestig dat Chris Maroleng, die uitsaaier se hoof operasionele beampte se kontrak beëindig is. Maroleng het aangetoon dat hy die skorsing gaan beveg na ‘n dissiplinêre komitee…

Koste van ‘n staking

Meer as 15,000 mynwerkers sal vir die eerste keer in vyf maande weer begin werk by die Driefontein – Kloof- en Beatrix myne na ‘n geskil tussen die vakverbond Amcu…

Verkiesing: Met of sonder Ramaphosa

In ’n eksklusiewe onderhoud met Die vryburger, het ’n politieke deskundige van Pretoria gesê Suid-Afrika sal geensins verander of verbeter na die verkiesing nie. Hy sê as die ANC regering…

Gordhan: Eskom sal staande bly

Te midde van veelvuldige probleme by Eskom as kragvoorsiener, sal die entiteit staande by, het Minister Pravin Gordhan Suid-Afrika verseker. Dit volg nadat ’n uitgesproke ekonoom gesê het die kragvoorsiener…

Afrika begin reuse veldtog teen malaria

Met goeie reën wat in groot dele van die Afrika kontinent geval het, is die vrees dat die malaria sterftes die hoogte sal inskiet. Die kontinent het nou begin met…

Sri Lanka slagting is weerwraak

Die stryd tussen Christen en Moslem het waarskynlik begin nadat 50 Moslems in Christchurch omgekom het toe ’n skieter op kerkgangers losgebrand het. Dit blyk noudat die aanval in Sri…

Vyf Algeriese miljardêrs gearresteer

Minstens vyf miljardêrs in Algerië is die afgelope wek gearresteer op aanklag van korrupsie, het die land se hoof van die Weermag gesê. Die protes teen die huidige militêre bewind…

VSA: Robert Mueller in spervuur

Die voormalige FBI direkteur, Robert Mueller,  wat opdrag gekry het om president Donald Trump se verbintenis met die Russe te ondersoek, is nou self in die spervuur. Mueller en sy…

Nasionaliste uit talle lande span saam

Marine Le Pen, nasionalistiese leier van Frankryk, het ook haar party agter die regse beweging ingegooi vir die Europese Parlement verkiesing. Tot hede het nasionaliste uit Oostenryk, Duitsland, Denemarke, Estland…

Merkel dalk president van Europese Kommissie

Betroubare inligting wat die afgelope naweek bekom is, dui daarop dat die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel,, haar oog gerig het op die presidentskap van die Europese Kommissie. Alhoewel die huidige…

Gesteelde Van Gogh kunswerke gevind

Twee skilderye deur die wêreldberoemde kunstenaar, Vincent van Gogh, wat gesteel was, is na 16 jaar weer teruggevind. Die twee skilderye wat reeds in 2016 teruggevind is, moes eers deeglik…

Terrorisme

Die wêreld is besoedel met terroriste wat hulleself vryheidsvegters noem en dan hulle die reg aan te matig om onskuldige, dikwels weerlose mense die slagoffers van hulle wrede dade te…

SA handel steeds sukkelend

Die vlak van handel in SA is steeds in die rooi en laer as in Maart 2018.  Die syfers is vrygestel deur die SA Kamer van Handel en Industrie.  Die…

Politici en die Paasnaweek

Die politici van die land het nie die geleentheid laat verbygaan om Goeie Vrydag te misbruik om hul beeld en sigbaarheid te probeer verbeter en om stemme te werf vir…

Nuusflitse

Brand geblus op Seinheuwel ‘n Brand wat vroeg Maandag oggend op Seinheuwel, Tafelberg, uitgebreek het is vinnig geblus deur die Kaapstadse Brandweer personeel.  Die oorsaak van die brand is nie…

Kenner voorspel Eskom se einde

Ted Blom, energie kenner, het in ‘n onderhoud gesê dat Eskom op die rand van finansiële ondergang is Die opmerking van Blom volg nadat die beloofde lening vanuit Sjina aan…

n Boek vir elke leser

Boek resensie – Lotsgebonde – Die verhaal van Frits Joubert Duquesne/ Boere en Duitse spioen Skryfster Bets Botha Resensie gelewer deur Doors Terblanche Tydens die aankoop van die boek Lotsgebonde…

Sri Lanka dodetal styg verder

Die dodetal na die aanvalle Sondag in die hoofstad van Sri Lanka het verder gestyg tot nagenoeg 290, en die gewondes en beseerdes het nou meer as 500 geword. Woordvoerders…

Kunstenaar wen Oekraïne presidentsverkiesing

Volodymyr Zelenskiy, die veelsydige vermaaklikheidskunstenaar van die Oekraïne, het die naweek die presidentsverkiesing oortuigend gewen. In een van sy TV programme het hy die rol van president vertolk en daardeur…

Algeriese kiesers steeds in protes

Dit is reeds twee weke sedert president Abdelaziz Bouteflika van Algerie geswig het onder die druk ’n sy bedanking ingedien het, maar die kiesers is nog ontevrede. Die president, wat…

Mueller-verslag lok maande se geredekawel

Die meer as 400 bladsy lange verslag van Robert Mueller oor Amerikaners se verbintenis met die Russe, het niks opgelewer wat president trump of sy span tydens die verkiesingsveldtog skuldig…

Belgiese banke weier Moslem rekeninge

Moslems het begin met gebed groepe omdat hulle oortuig is daarvan dat die bankiers in België teen hulle diskrimineer. Nadere ondersoek toon egter dat die banke verskeie moskees se rekeninge…

Vroue vlug uit Saoedi-Arabië

Diskriminerende wette wat dekades lank die vroue in Saoedi-Arabië verontreg, is die hoofrede waarom vroue elk moontlike geleentheid gebruik om na ander lande uit te wyk. Die mees onlangse voorval…

Islam in opmars na Europa

Die Belgiese Staatsveiligheid sê sowat 100 verskillende organisasies wat aan die Islam gekoppel is, word in die land gevind, waarvan sommige moskees is en ander as geloof-sentrums. Die organisasies gaan…

Groot Withaai vrees Moordvis

Wetenskaplikes het met navorsing ontdek dat die Groot Withaai, wat algemeen as die “koning” van die see beskou was, tog een vyand het waarvoor hy ’n geweldige vrees het. Die…

Nuusflitse

Cyril waarsku lui staatsamptenare Die ANC se president Ramaphosa het gedreig om teen lui staatsamptenare op te tree. Dit volg na maande se betogings weens swak dienslewering.  Nou versoek hy…

Nedbank skryf R14 miljoen af

Nedbank het skuld van pensionarisse, gestremde persone en huise wat deur kinders bestuur is,  afgeskryf. Mense wat minder as R150,000 aan die bank skuld en wie se munisipale skuld minder…

Minister gedagvaar vir R500,000

Lindiwe Sisulu is na bewering gedagvaar deur die Stadsraad van Johannesburg vir onbetaalde water en krag rekenings ter waarde van R500,000. Die rekening is glo vir ‘n huis in Bellevue…

Eskom al weer uitgehelp

Ten spyte van herhaalde versekerings dat Eskom nie verdere finansiële hulp van die staat sou ontvang nie is daar verlede Vrydag R17,6 miljard aan die sogenaamde nasionale kragvoorsiener “gegee”.  Die…

Ramaphosa se leuens teel aan

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het weereens daarin geslaag om leuens van die openbare verhoog te verkondig. Hierdie keer tydens ‘n verkiesings veldtog in Alexandria waar hy die inwoners verseker…

Talle sterf in aanvalle in Sri Lanka

Minstens ses bomontploffings by luukse hotelle en verskeie kerke van die Islam inwoners het die dood van 207 mense veroorsaak. Tydens die aanvalle is meer as 400 mense ernstig gewond,…

Comair vlugte gaan voort, ongeag moontlike staking

Comair Lugredery sê dat die planne van Vakbonde soos Numsa sal nie die redery tot stilstand bring nie, en planne word deurlopend hersien om die vlugte na te kom. Die…

Motor rubriek – Honda BR-V Elegance 1.5 CVT

In die hedendaagse motor wêreld is daar ‘n groot verskeidenheid van Sportnuts motors beskikbaar. Een van die redes daarvoor is dat dit ‘n baie gewilde vorm en grootte is en…

Islamitiese Staat vermoor 35 soldate

Die Siriese Waarnemings agentskap van Menseregte het pas bekendgemaak dat ’n groep Islamitiese Staat terroriste ’n “terugkeer” gemaak het en minstens 35 mense gedood het. Dit is volgens die Mansregte…

Dodetal styg in Libiese geweld

Die Verenigde Nasies se Gesondheid agentskap het bevestig dat die dodetal in Libië weens die gewelddadige opstand, reeds die 200 merk verby is. Die gevegte in en rondom die hoofstad…

Regse Brexit Party dalk groter as Tories

Die voormalige Konserwatiewe Party parlementslid, Nigel Farage, se nuwe party in Brittanje, die Brexit Party, word beskou as potensiele regeerder in Brittanje. Waarnemers reken die Brexit Party is besig om…

Mueller-verslag lewer niks op

Twee jaar van naarstigtelik soek na ’n greintjie bewyse dat President Donald Trump met die Russ geheul het, kon niks oplewer nie. Robert Mueller, die voormalige FBI direkteur,  se aanteling…

Gematigde regses wil meerderheid wees in EU

Die Europese Parlement het sy laaste vooruitskouing van di stemming in Meimaand vir sy verteenwoordigers pas vrygestel. Volgens die peiling blyk dit dat die gematigde regses, saamgebind in die Europese…

Erdogan verloor in Istanboel

Die Turkse president Erdogan se AKP party ht die plaaslike owerheid verkiesing in Istanboel verloor nadat die party ’n hertel van stemme geëis het. Waarnemers sê die tweede telling waarin…